Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Groot gemsbok skraap sy vlerk

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Ongelukke

Dit is baie meer ingewikkeld as om 'n motor te parkeer...En dan is daar 'n vlagpaal in die pad.

Nuusbreker - Tronk toe vir...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Howe

Francoise Steynberg - Landdros Alexis Diergaardt het vanmiddag in die Windhoekse streekshof die vier Chinese smokkelaars van 14 renosterhorings en een luiperdvel tronkstraf opgelê....

Klaskamers in puin

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Ongelukke

Foto's is pas ontvang van die skade wat vanoggend deur 'n brand aan geboue van die Hoërskool Rehoboth op hierdie Suidedorp aangerig is. Volgens Nampa...

Plaasvrou aangeval

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Misdaad

Henriette Lamprecht - ’n Bejaarde vrou is Dinsdagmid­dag op ’n plaas in die Leo­nardville-omgewing oorval en wreed aangerand. Die 79-jarige me. Hendrina Johanna (Drienie) Osborn...

SADC moet voorberei op gróót...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Weer

Elvira Hattingh - SADC-lande moet hulle voorberei op normale tot bo normale reënval tydens die 2016-’17 reënseisoen wat moontlik vloede tot gevolg kan hê. Volgens...

Drie renosterhorings is van Namibië

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Howe

Francoise Steynberg Drie van die 14 renosterhorings wat vier Chinese mans in Maart 2014 op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako probeer deursmokkel het, is beslis...

Vrag gesteel

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Misdaad

Tanja Bause - ’n Vragmotor met ’n vrag koeldrankbottels gelaai, het gister om 08:00 sowat 80 kilometer buite Otjiwarongo op pad na Okahandja aan die...

Windhoek Skou skop af

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Kuns en vermaak

Augetto Graig - Die gewilde Windhoek Skou skop vandag in die hoofstad af en beloof nege dae van pret en genot vir die skougangers sowel...

Weer vir 30 September 2016

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde en Noordweste. Elders sal dit mooi weer en koel tot warm wees. Winderige toestande...

Weer vir 28 September 2016

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie in plekke oor die noordoostelike streke, maar koel tot warm in die Suide. Wind...

Toegang tot inligting is ’n...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Tegnologie

Estelle de Bruyn Vrye toegang tot inligting is ’n reg en nie ’n voorreg nie, aangesien dit onontbeerlik is vir die beskerming, bevordering en versterking...

Gesin verloor al hul besittings...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Plaaslik

Maria Eiseb - ’n Enkelma en haar vier kinders het niks oor nadat die sinkhuis in die agterplaas van die huis in Katutura waar hulle...

Cran waarsku teen Samsung Galaxy...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Tegnologie

Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie van Namibië (Cran) het ’n verklaring uitgereik om Namibiërs te waarsku dat die nuwe Samsung Galaxy Note 7 ’n fabrieksfout...

SSC doen steeds sy woord...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Sakenuus

Catherine Sasman Die uitvoerende hoof van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC), me. Milka Mungunda, het vroeër hierdie week gerugte ontken dat daar iets duister is oor...

‘Unieke’ motors saam onder een...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Motors

Môre gaan die enjins brul. Die geleentheid is die “grootste” motorskou in Namibië wat onder die vaandel “Midnight Tokyo - Funky Nights” plaasvind en waar...

Pensioenaris se N$100-noot toe nie...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Sakenuus

Catherine Sasman - Die Bank of Namibia (BoN) sê ’n beweerde vervalste N$100-noot wat in Augustus as deel van ’n pensioenuitbetaling aan me. Annelise van...

Bendeverkragting op Khorixas: Drie...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Howe

Jacqueline LouwRegter Alfred Siboleka het die drie mans skuldig bevind aan drie klagte elk wat verband hou met die verkragting van ’n 17-jarige meisie op...

Helikopterongeluk dood vier passasiers

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Afrika

George GermishuysDie oliereus Chevron het Woensdag bevestig dat vier mense aan boord van ’n helikopter gesterf het en twee nog vermis word nadat dit met...

Kommer oor TB wat bydra...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Afrika

Elsabé Brits - Wetenskaplikes is bekommerd oor tuberkulose (TB) onder renosters.In navorsing van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) en die Universiteit Stellenbosch (US) is bevind...

Dit was die mikrofoon, sê...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Internasionaal

Donald Trump het Woensdag die moderator, ’n slegte mikrofoon en almal behalwe homself die skuld gegee. Dit volg nadat hy hom keer op keer moes...

Seun vermoor glo pa, skiet...

5 jaar gelede. 30th of September 2016 | Internasionaal

’n Tienerseun in die Ameri­kaanse deelstaat Suid-Caro­lina het Woensdag sy pa vermoedelik vermoor en daarna twee skoolmaats en ’n onderwyser by ’n laerskool gewond.Hy is...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1122 records.