Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Brandstofpryse verlaag

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Vervoer

Ondanks verhoogde belasting op brandstof en ‘n groter bydrae vir die bevordering van verkeersveiligheid, sal brandstofpryse in Namibië weens oorverhaling op Woensdag 7 September steeds...

Fratsongeluk op Walvisbaai

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Ongelukke

'n Hyskraan het kort voor die middaguur op Walvisbaai omgeval en drie motors vernietig wat voor die stadsaal geparkeer was. Buiten dat 'n dame wat...

Méér toeriste in Namibië

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Toerisme

Toerisme in Namibië is gesond met buitelandse aankomste wat vanaf 2014 tot 2015 met 3% gestyg het en toeristesyfers wat in dieselfde tydperk met 5,1%...

Reho-krane toe vir meer as...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Plaaslik

Augetto Graig - Rehobothers gaan môre die dorp se strate invaar in protes teen wanbestuur van die dorpsraad se sake en inwoners se water wat...

Vroue se kroon haar passie

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Kuns en vermaak

Tanja Bause - Dit is vir haar lekker om vroue mooi te maak en veral te sien hoe bly hulle is wanneer hulle met ’n...

Oudlanddros se aansoek om appél...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Howe

Estelle de Bruyn - Regter Alfred Siboleka het gister die aansoek geweier van oudlanddros Jaco Kennedy om te appelleer nadat sy aansoek om borgtog misluk...

Swak wetstoepassing strem gereedheid vir...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Byvoegsels

Elvira Hattingh – Namibië het ’n uitstekende regsraamwerk en beleid wat die land en veral die landbousektor op rampdroogtes kan voorberei, maar die implementering daarvan...

Mediaman aangeval

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Misdaad

Augetto Graig’n Voormalige joernalis van Republikein en tans skakelbeampte van die Ohlthaver & List-groep, Francios Olivier, is verlede Vrydag in Otjomuise deur twee mans met...

Stemtenk loop vol

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Toerisme

Personeel stem gister by Shell se Highway-vulstasie op Ongwe­diva vir hul keuse om die verre Noorde se finalis in volgende jaar se Dorp van die...

Weer vir 31 Augustus 2016

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Weer

VOORUITSIGTEBINNELAND: Mooi weer en baie warm in die Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees. Winderige toestande sal steeds oor...

Kosbare kameras verdwyn voor regter...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Misdaad

Anneli Erasmus - ’n Beloning van N$10 000 is ’n laaste desperate poging van ’n Duitse toeris om sy kamerasak met kameratoerusting ter waarde van...

Cites-sekretariaat verwerp Namibië se voorstelle

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Omgewing

Ellanie Smit - Met die vurige debat oor ’n voorstel vir die wettiging van ivoorhandel wat steeds in die land heers, het die sekretariaat van...

Namibië is basis vir Nasa-navorsing

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Omgewing

Die Namibiese kus is vir die komende maand die plek waar die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa navorsing oor klimaatverandering doen.Die eerste van die span navorsers het...

Nuwe waarnemende regters aangestel

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Howe

Die regsdienskommissie het Donderdag die name bekend gemaak van waarnemende regters wat op aanbeveling van die kommissie deur pres. Hage Geingob aangestel is.Adv. Gerson Narib...

Valse kerkleiers gekritiseer

5 jaar gelede. 31st of August 2016 |

Catherine Sasman Die president van die Vereniging van Charismatiese Pinksterkerke van Namibië (ACPCN), ds. Fritz Gaweseb, sê ongedissiplineerde, “sogenaamde” godsdienstige leiers is nie lede van...

Regering wil waghond oor media...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Plaaslik

Catherine Sasman - Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Tjekero Tweya, het gesê sy ministerie sal aandring op en ’n agenda aandryf om ’n...

Voormalige Duitse president Walter Scheel...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Internasionaal

Die Duitse ambassade in Windhoek het ’n boek van medelye geopen ná oudpres. Walter Scheel van Duitsland se ­afsterwe verlede Woensdag.Hy was 97 jaar oud...

Kleiner boere kry die seerste

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Byvoegsels

Teen die tyd wat kommersiële boere 50% van hul produksie of inkomste weens ’n droogte begin verloor, mag­ kommunale boere reeds die punt bereik het...

Opposisie vrees Mugabe wil Grondwet...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Afrika

Die staatsmedia-rubriekskrywer Nathaniel Manheru het in ’n meningstuk die naweek geskryf dat president Robert Mugabe die Grondwet kan omverwerp en ’n noodtoestand kan verklaar. News...

Militante vermoor soldate in lokval

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Afrika

Islamitiese militante het drie Tunisiese soldate doodgeskiet en sewe ander Maandag in ‘n voorval na aan die grens met Algerië gewond.Die aanvallers het met vuurwapens...

Regeringsmagte dryf IS in Sirte...

5 jaar gelede. 31st of August 2016 | Afrika

Libiese magte sê hulle het ‘n woonbuurt in die sentrale deel van Sirte Maandag van die Islamitiese Staat-groep (IS) herower. Dit laat nog net een...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1076 records.