Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

O.17’s word ook konings van...

5 jaar gelede. 31st of July 2016 | Sport

Die Namibiese Baby Warriors is die nuwe houers van die Cosafa o.17-sokkertitel nadat hulle Suid-Afrika Sondag in die eindstryd geklop het.Afrigter Timo Tjongarero se seuns...

Klubrugby: Weer Unam teen Wanderers...

5 jaar gelede. 30th of July 2016 | Sport

Die rugbyklubs FNB Wanderers en FNB Unam takel mekaar op 13 Augustus in die finale van beide die NRU premierliga asook die reserweliga.Wanderers I het...

Hoogskop by die afskop

5 jaar gelede. 30th of July 2016 | Kuns en vermaak

Die 4de jaarlikse Windhoek Woordfees het gisteraand afgeskop met 'n geselligheid vir die borge, kunstenaars en ander feesgaste. Een van die hoogtepunte op die program...

O.17’s haal Cosafa-eindstryd

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Sport

Die Baby Warriors het deurgedring om Sondag in die eindstryd van die o.17 Cosafa-toernooi in Mauritius betrokke te wees.Hul opponent sal Suid-Afrika wees.Die Namibiërs kan...

Chaos op lughawe

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Toerisme

Francoise Steynberg - Reisigers wat met Air Namibia vanaf die Internasionale Lughawe Hosea Kutako vlieg, ervaar urelange oponthoud weens stelselprobleme met die nasionale lugredery. ’n...

NamCars oortree Wet op Mededinging

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Sakenuus

Ronelle Rademeyer - Die aanlyn-voertuigverkoper NamCars.net se ekslusiwiteitsbeleid wat die adverteerders van gebruikte voertuie verbied om hul voertuie ook op ander soortgelyke platforms te adverteer,...

Nuwe brandweerstasie vir Eros-lughawe

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Plaaslik

Tanja Bause - Die Eros-lughawe in Windhoek spog met 'n nuwe ultramoderne brandweerstasie. Dit is gister amptelik deur die minister van werke en vervoer, mnr....

Fietsrit van 12 000 km...

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Mense

Elvira Hattingh – Die afgetrede Suid-Afrikaner, mnr. Johan Joubert, wat 12 000 km met sy fiets oor die volgende maande tot in Egipte, Kaïro gaan...

Parlement minag hooggeregshof

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Howe

Ronelle Rademeyer - Die aanvaarding van die Wysigingswet op Namibiese Burgerskap verlede week deur die Nasionale Vergadering in stryd met 'n hooggeregshofsuitspraak, is die ergste...

Weer vir 29 Julie 2016

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Weer

WEERWAAK: Ryp word oor die sentrale en oostelike dele in die oggend verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die verre Suide. Elders sal dit mooi...

Hoff getuig oor 'moordkomplot'

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Howe

Jacqueline Louw – Me. Susanne Hoff, ’n Windhoekse sakevrou wat daarvan beskuldig word dat sy drie mans gehuur het om haar man te vermoor, het...

Mennoniete-broeders vind ‘pastoor’ onskuldig

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Misdaad

Catherine Sasman – Die stigter en selfverklaarde pastoor van die Evangeliese Mennoniete Broederlike kerk in Namibië, mnr. Pedro Marcelino Moussongela, is kwytgeskeld ná ’n ondersoek...

ECN stuur geld terug na...

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Politiek

Opposisiepartye het in die aanloop tot die 2014-verkiesings en daarna herhaaldelik die verkiesingskommissie van Namibië (ECN) versoek om ‘n bykomende belegging in die elektroniese stemtoerusting...

Gebrek aan regulasies kan tot...

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Omgewing

Minstens 800 riviere wêreldwyd kan die onderwerp van interstaatlike dispute word, indien die gebruik van water daaruit nie behoorlik gereguleer word nie. Die rede hiervoor...

Goewerneur vra om verskoning

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Plaaslik

Estelle de Bruyn - Pres. Hage Geingob moes persoonlik ingryp om die onmin in die Omahekestreek tussen die Ovaherero en die streek se goewerneur, mnr....

Meer as 100 seekoeie gestrand

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Omgewing

Amptenare van die ministerie van die omgewing­ en toerisme gaan die naweek die Zambezistreek besoek om die situasie van die gestrande seekoeie in die Linyantirivier...

Nigerië kry blitstrein

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Afrika

Nigerië se pres. Muhammadu Buhari waai vir mense terwyl hy in die nuwe blitstrein van Abuja na Kaduna reis. Die eerste­ fase van die nuwe...

52 IS-verdagtes landwyd aangekeer

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Afrika

Marokko het aangekondig dat 52 verdagtes met bande aan die Islamitiese Staat-groep (IS) in’n landwye operasie aangekeer is.Marokkaanse veiligheidsmagte het op 19 Julie’n gekoördineerde operasie...

Koerante vra kollega se vrylating

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Afrika

Uitgewers van koerante in Nigerië eis dat die land se geheime diens ’n kollega vrylaat wat daarvan beskuldig word dat hy ’n olie-militant is.Agente...

Reagan se skieter gaan hospitaal...

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Internasionaal

In net meer as ‘n week sal die enigste lewende man wat ‘n Amerikaanse president geskiet het, sy tasse pak en ‘n psigiatriese hospitaal in...

Obama sê sy steun aan...

5 jaar gelede. 29th of July 2016 | Internasionaal

Pres. Barack Obama het in, wat waarskynlik sy laaste hoë profiel toespraak as president was, ‘n sterk saak vir Hillary Clinton se verkiesing uitgemaak. Hy...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1167 records.