Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Grotes beloon vir Afrikaans

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Gebeure

Anneli Erasmus van Erongo kry 'n Afrikoon-toekenning by die 20ste ATKV-toekenningsaand in Windhoek terwyl Des Erasmus, strydros van Afrikaanse joernalistiek, met 'n Oorkonde bekroon word...

Grootste kragskok in vier jaar

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Energie

Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het vandag 'n verhoging in grootmaat elektrisiteitspryse van 16,71% aan NamPower toegestaan.Dit is die grootste verhoging in vier jaar. In 2012 is...

Laat die yster wiele rol

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Byvoegsels

Augetto Graig - Dit vorder goed met die opgradering van die spoorlyn tussen Kransberg en Tsumeb – ’n afstand van 391 km wat teen 2020...

Noodtoestand weens droogte afgekondig

5 jaar gelede. 30th of June 2016 |

Estelle de Bruyn en Elvira Hattingh – President Hage Geingob het gister ‘n noodtoestand in die land afgekondig. Die langdurige droogte en die nypende tekort...

Sperdatum vir belasting nou 31...

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Regering

Estelle de Bruyn – Die minister van finansies, mnr. Callle Schletttwein, het gister in die Nasionale Vergadering aangekondig dat die sperdatum vir die indiening van...

Air Namibia in die knyp

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Vervoer

Catherine Sasman – ’n Interne omsendbrief maan alle personeel van Air Namibia om ’n oog te hou op goedgekeurde uitgawes en dit tot die noodsaaklikste...

Weer vir 30 Junie 2016

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Weer

WAARSKUWING: Koue toestande word vanaf Vrydag in die Suide verwag en dit sal baie koud en winderig in die suidelike helfte van die binneland die...

NTY2017 toer in //Kharasstreek

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Toerisme

“Doen en Sien Self.”So lui die naam van Satco se leerprojek op Karasburg, wat help om vroue deur middel van die ontwikkeling van vaardighede te...

Opposisiepartye in gesprek oor koalisie-model

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Politiek

Estelle de Bruyn - Opposisiepartye in Namibië is besig met voorlopige samesprekings om ’n koa­lisiemodel vir die 2019-verkiesing vir ’n president en lede van die...

Namas sê Salini moet ondersoek...

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Arbeid

Catherine Sasman - Die Nama Tradisionele Leiers­vereniging (NTLA) onder­steun die staking deur werkers van Salini Namibia by die Neckartaldamprojek en het die regering aangemoedig om...

Gewapende mans beroof huisbewoners

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Misdaad

Henriette Lamprecht - Vyf mans van wie drie gewapen was, het Woensdag in die oggendure ’n familie in hul huis in Doradopark beroof. Volgens die...

Krag word duurder

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Energie

Die ministerie van myne en energie het aangekondig dat die heffing op elektrisiteit van N$0,0108 per kilowatt per uur (kWh) tot N$0,0112 per kWh verhoog....

Hage wys hoe mens Harambee

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Gemeenskap

Augetto Graig - Die president, mnr. Hage Geingob, het die week by die Habitat-sentrum in Katutura komberse, warm baadjies en kosware aan van die armste...

Groot spoed met nuwe vervoerplan...

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Vervoer

Augetto Graig Die ministerie van werke en vervoer het verlede week sy nuwe strategie vir vinnige resultate met die hervorming van die openbare vervoerbedryf in...

McNab vat Grondwet aan

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Politiek

Catherine Sasman Die Basterkaptein, mnr. John McNab, sê die Rehoboth Bastergemeente (RBG) is van mening dat Afdeling 5 van die Namibiese grondwet plaas beperkende voorwaardes...

Halfmiljoen vir Adriaan se trust

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Maatskaplik

Henriette Lamprecht - Meer as N$570 900 is ingesamel tydens ’n spesiale dinee wat ten bate van die Adriaan Engelbrecht-trust vir liefdadigheid gehou is. Adriaan...

Parkehoof op verpligte verlof ná...

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Afrika

Die hoof van nasionale parke in Zimbabwe is geskors terwyl die verdwyning van 228 kg renosterhoring ondersoek word. Dit sal die vertroue in die reeds...

Djihadistiese aanval afgeweer

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Afrika

Algeriese veiligheidsmagte het ‘n beplande aanval deur ‘n groep militante met bande aan die Islamitiese Staatgroep (IS) in die oostelike stad, Setif, afgeweer, het ‘n...

‘Reg of weg’ by SAUK

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Afrika

Maak soos ons sê of dra die gevolge.Dit was gister die strekking van Hlaudi Motsoeneng se boodskap aan SAUK-personeellede op ’n dringende vergadering wat belê...

Haatmisdaad neem skerp toe ná...

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Internasionaal

’n Oos-Europese gesin in Rugby kry hondemis in hul posbus. Dinge word gesê soos: “Gaan terug na jou eie land” of “Ons het so gestem,...

Istanboel-aanval: IS vermoedelik verantwoordelik

5 jaar gelede. 30th of June 2016 | Internasionaal

Turkse veiligheidsamptenare vermoed die Islamitiese Staat-terreurgroep (IS) is verantwoordelik vir die selfmoordbomaanval Dinsdagaand op die Atatürk-lughawe buite Istanboel waarin 36 mense gesterf het. Volgens Sky...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1137 records.