Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Staking dreig by toerisme-oorde

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Arbeid

Die Namibiese Unie vir Staatsdienswerkers (Napwu) het vanmiddag kennis gegee dat 'n staking reeds Vrydag by die hoofkantoor van Namibia Wildlife Resorts (NWR) en sy...

Vlieg gaan goedkoper word

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Sakenuus

Vliegtuigkaartjies se pryse het vroeg in 2016 met nagenoeg 4% gedaal en die verwagting is dat dit nog goedkoper gaan word, het die Internasionale Lugvaartvereniging...

Noodlottige ongeluk op westelike verbypad

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Ongelukke

'n Ongeluk op die westelike verbypad in Windhoek het vanoggend die lewe van een mens geëis. Drie voertuie was in die botsing betrokke en ses...

Sakelui visumvry

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Sakenuus

Elvira Hattingh - Suid-Afrikaners wat Namibië vir konferensies of vergaderings besoek, het nie ’n sakevisum nodig nie en moet slegs ’n besoekers­toegangspermitstempel by grensposte ontvang....

Gru-klagte beland pastoor in hof

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Misdaad

Catherine Sasman - Die stigter van die Evangeliese Mennonitiese Broederskerk in Namibië, mnr. Pedro Marcelino Moussongela, verskyn vandag in die hof in wat moont­lik die...

Verkiesing in DTA voor die...

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Politiek

Estelle de Bruyn - Die DTA se uitvoerende komitee, wat die afgelope naweek in Windhoek vergader het, het ’n sentrale komiteevergadering waar sekere van die...

Malkoeisiekte nou óók op die...

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Landbou

Elvira Hattingh - Namibië het die eerste land in Afrika geword om status te verkry as ’n land met ’n onbeduidende risiko vir malkoeisiekte ((bovine...

Job soek ekstra joppie by...

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Onderwys

Henriette Lamprecht - Die Namibiese grondvegter en leier van die Regstellende Herposisione­ring-beweging (AR) is een van 'n handvol kandidate wat om die laaste benoeming...

Weer, Dinsdag 31 Mei 2016

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reënbuie in die Suide. Elders sal dit mooi weer en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Onnies stel ultimatum oor salarisse

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Onderwys

Augetto Graig - Die Namibië Nasionale Onderwysersunie (Nantu) met sy bykans 17 000 lede het eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila­ gister vyf werksdae gegee om die...

Twee van vermeende Walters-aanvallers vas

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Howe

Henriette Lamprecht - ’n Werknemer van ’n sakeman wat by sy huis op Karasburg erg aan­gerand is, is Vrydag saam met nóg ’n man in...

Hoofweg eis agt lewens

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Ongelukke

Des Erasmus - Ambulansdienste van die Namibiese lugmaghoofkwartier by Karibib en die Navachabmyn aan die buitewyke van die dorp moes Sondag­middag hulp verleen waar twee...

Ongeluk op westelike verbypad

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Ongelukke

Twee motors was gister net voor die middaguur in ’n kop-teen-kop-botsing op die westelike verbypad naby die Universiteit van Namibië (Unam) betrokke. Volgens ’n ooggetuie...

SOE’s se dilemma

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Sakenuus

Estelle de Bruyn - Ondernemings in staatsbesit moet ’n betekenisvolle rol speel om doeltreffende en mededingende ekonomiese infra­struktuur te verskaf en behoort ’n bydrae tot...

Aankoop van ontsoutingsaanleg ’n dringende...

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Infrastruktuur

Die regering se planne om te onderhandel oor die aanskaffing van die Areva Erongo-ontsoutingsaanleg het begin, het die minister van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Tjekero...

Tweede uitreik-aksie na Mangetti Duin

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Plaaslik

Luka Optics hou in Junie ’n tweede uitreik­aksie na behoeftige inwoners van Mangetti Duin, oos van Grootfontein.Verlede jaar is die aksie baie positief ervaar, met...

Namibië verbind tot SADC-integrasie

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Regering

Estelle de Bruyn - Namibië is ten volle verbind tot die implementering van die Afrika-unie se Agenda 2063 en die integrasie van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap...

Paradigmaskuiwe vir mededingende voordeel

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Landbou

Dr. Kobus Laubscher – Sedert die bekendstelling van Michael Porter se filosofie ten opsigte van mededingende voordeel in 1985, was die fokus op hoe deelnemers...

Uhlenhorst-boere is weer bobaasbraaiers

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Gebeure

Francoise Steynberg op Okahandja - Uhlenhorst Boerevereniging (BV) het Saterdag op Okahandja vir die vierde keer die interboerevereninging braaikompetisie gewen met Hochfeld BV die naaswenners...

Soedan wil vredebewaardes uit hê

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | In beeld

Soedannese kinders staan by ’n lid van die sending van die VN-Afrika-unie in Darfoer by die Zamzam-kamp vir hawelose mense. Die VN se Veiligheidsraad begin...

Christenvrou se aanvallers sal vervolg...

5 jaar gelede. 31st of May 2016 | Afrika

Egipte se president, Abdel-Fattah el-Sissi, het gister beloof dat diegene wat verantwoordelik was vir die aanval op ‘n bejaarde Christenvrou, wie se klere uitgetrek en...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 915 records.