Argief - vir 2016 - Republikein Bladsye 2

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Hengelaars geniet Hardap-uitdaging

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

Die Namibiese Kunsaashengelvereniging (NALAA) het onlangs sy eerste ligakompetisie vir die jaar aangebied.Vanweë die erge droogte en lae watervlakke in die meeste damme en reservoirs,...

Duine-resies haal manne uit

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

Tielman van Lill - Altesame 23 opgewonde tydrenjaers en hul navigators was Saterdagoggend slaggereed om naby Swakopmund die tien spesiale sneldele oor 116.9 kilometer van...

TransNamib en Naanda se paaie...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Vervoer

Catherine Sasman“Dit is een van die luuksste treine wat nóg deur ons stasie is,” het die trotse senior kontroleerder: passasiers­dienste by die Windhoekse stasie, mnr....

Ouers frons oor Khomas-klere

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

Helené Bam - Atlete van die Khomasstreek was die naweek by die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se nasionale atletiekkampioenskap op Swakopmund ontnugter gelaat toe hul beloofde...

O.20’s kan Hongkong wys wie’s...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

’n Oorwinning teen Hongkong vandag kan verseker dat Namibië sy deelname aan die 2016 Wêreldrugby Onder 20 trofee-toernooi in Harare met ’n uitspeelwedstryd om die...

Khomas-atlete ding mee sonder klere

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

Helené Bam - Atlete van die Khomasstreek moes die naweek by die Nambiese Skolesportunie (NSSU) se nasionale atletiekkampioenskap op Swakopmund sonder hul beloofde spandrag deelneem.Die...

Nuwe wiele teen skoupryse

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Gebeure

Besoekers aan vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo (NTE) kan opnuut uitsien na verskeie, spesiale finansieringsopsies wanneer hulle ’n nuwe voertuig by die Nedbank Motorskou aanskaf.Volgens...

Luukse Rovos Rail op Namibiese...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Kuns en vermaak

Catherine Sasman – “Dit is een van die luuksste treine wat nóg deur ons stasie is,” het ’n trotse senior kontroleerder: passasiersdienste by die Windhoekse...

Steroïdeskok in o.20-rugby

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sport

’n Namibiese o.20-rugbyspeler is van die huidige wêreldtoernooi in Zimbabwe huis toe gestuur in afwagting op ’n ondersoek nadat Wêreldrugby sy positiewe uitslag van ’n...

Regering stop Rössing-ontsouting

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Sakenuus

Augetto Graig - Rössing Uranium se aansoek om toestemming vir die bou van 'n ontsoutingsaanleg naby Swakopmund, is deur die ministerie van die omgewing en...

Saak teen 'putmoordenaars' gesluit

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Howe

Jessica Botes – Twee vermeende moordenaars se regsverteenwoordigers sal volgende maand vertoë ter verdediging van hul kliënte in die hoërhof rig. Dít volg nadat die...

Sport en kwotas

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Menings

In Suid-Afrika is die tonge opnuut los oor sport en politiek en die grense wat tussen hierdie aspekte van ’n nasionale huishouding getrek moet word,...

‘Leerlinge het nie respek vir...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Onderwys

Maria EisebDie minister van onderwys, kuns en kultuur het haar sterk uitgespreek teenoor leerlinge wat hul wangedra en nie respek vir onderwysers het nie. Volgens...

Middellandse see eis nog lewens

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

’n Ongeïdentifiseerde vrou wag by haar huis in Mogadisjoevir inligting oor ’n familielid wat in die Middellandse see vermis word, ná ’n onlangse skeepsramp iewers...

Seerowery neem toe in Golf...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

Amerika het Maandag gewaarsku dat seerowery en gewapende rowe teen ’n kommerwekkende tempo toeneem in die Golf van Guinee. Tot dusver vanjaar is 32 aanvalle...

Dag van protes ­verloop stil

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

’n Dag wat na verwagting grootskaalse teenregering-betogings reg oor Egipte sou sien, het Maandag vreedsaam verloop met byna geen betogings nie. Die veiligheidsmagte het klein...

Rebelle-leier gister in Juba terugverwag

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

Ná ’n weeklange vertraging is die Suid-Soedanese rebelle-leier, Riek Machar, uiteindelik gister in Juba terugverwag om hom by ’n regering van nasionale eenheid aan te...

Al Sjabaab vermoor vyf soldate...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

Al Sjabaab insurgente het gister ’n militêre basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige...

ANC kla Malema van verraad...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Afrika

Die ANC het ’n klag van verraad teen die EFF-leier, Julius Malema, ingedien.Dit is onwettig en teen die grondwet om te dreig om ’n wettige,...

Trump, Clinton wil skoonskip maak...

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Internasionaal

Donald Trump het sy visier op al vyf noordoostelike state wat gister voorverkiesings gehou het. Sy oorblywende teenstaanders vestig nou hul hoop op ’n samewerkingstrategie...

Kernramp word onthou

5 jaar gelede. 27th of April 2016 | Internasionaal

‘n Vrou lê blomme by ‘n gedenkteken vir brandweermanne en werknemers wat dood is in die Chernobyl kernramp in die stad, Slavutych, in Oekraïne. Foto...

 < 1 23 4 5 >  Last › Showing 42 to 63 of 1124 records.