Argief - vir 2006 - Republikein

October 2006

1 berigte

June 2006

51 berigte

May 2006

794 berigte

April 2006

707 berigte

March 2006

657 berigte

February 2006

689 berigte

January 2006

397 berigte

Namibian economy to grow this...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Die Mark

WINDHOEK - Namibia's economic growth is expected to pick up slightly this year, mainly due to the favourable prospects in the agricultural and mining sectors. The...

Zim secures $50m fuel fund

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Die Mark

HARARE - Zimbabwe's central bank has secured and signed a pact with a European bank for a $50m revolving fund to import fuel to ease...

Andrew se werk by kunsgalery

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

KUNSWERKE van die bekroonde Namibiese kunstenaar Andrew van Wyk is sedert gister in die Nasionale Kunsgalery te sien. Dié uitstalling, getiteld Image Namibia, word moontlik...

Bank daag afrosspanne uit

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

DIE agtste jaarlikse Bank Windhoek Nasionale Sake Uitdaagaflos vind vanjaar op Saterdag 15 en Sondag 16 Julie by die Unam-sportgronde in Windhoek plaas. As op die...

Daar's meer aan Pieter Smith

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

SUID-AFRIKA se Pieter Smith is eersdags in Windhoek om 'n show met al sy nuwe musiek by WHS se Vegkop aan te bied. Pieter Johannes Jacobus...

Drie wynmakers vereer

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

DRIE van Suid-Afrika se topwynmakers, Jacques Borman van Boschkloof, David Nieuwoudt van Cederberg Private Cellars en Louis Nel van Warwick-landgoed, is die nuutste lede van...

Ella se koor tree op

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

DIE koor van die Hoërskool Ella Du Plessis bied môre en Saterdag 'n koorfees uit die boonste rakke aan by die St. Mary-katedraal in Windhoek. Hulle...

Ena Murray - Omnibus 9

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

IN dié omnibus deur die mees gelese skrywer in Afrikaans, word drie verhale - Luidende simbale, Dieplood en Groter liefde as dit - opgeneem wat...

Gourmet-etes by The Gourmet

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

HIERDIE maand het verteenwoordigers van Specialised Service Improvement Consultants - 'n maatskappy wat sorg dat restaurante nou nie meer verskonings ten opsigte van swak diens...

Haardebaard, kaalkop, rockwaarheid

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

STEAN ennie Crank-shafts se nuwe CD Tla! bewys dat harderock een van die warmste ysters in die Afrikaanse musiekvuur bly. Die heer Van der Walt, eens...

Idols-beker loop oor van talent

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

DIE streeksoudisies van die Idols-reeks wat Sondagaand op kykNET begin het, is pas afgehandel en die talent is beslis dik gesaai. 'n Totaal van 113 finaliste...

Jazz Masters se debuutalbum uit

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

THE Original Jazz Masters, een van die oudste bands in die land, het uiteindelik hul debuutalbum, Dakotas, die lig laat sien. Dié album spog met...

Kom kuier by vanjaar se...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

BASAARTYD by die N.G. Kerk Windhoek-Wes is altyd 'n gawe gewerskaf en gedoente. Vanjaar se basaar, wat Saterdag plaasvind, beloof om weer 'n vars rangskikking...

Legendes van country toer

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

NAMIBIë geniet hierdie naweek die musiek van drie van Suid-Afrika se mees bekende countrylegendes wat by verskeie lokale optree. Billy Forrest en Tommy Oliver maak vir...

Otjiwarongo span saam vir nuwe...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

DIEGENE wat graag wil bie op die kans om op 24 Junie op Nuweland te wees wanneer die Bokke die stryd teen Frankryk aanpak, het...

Pêrels en diamante deur Jaybee...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

AL maak Rika Hamman 'n bestaan deur liefdesverhale te verkoop waarin hygende heldinne telkens deur aantreklike spierpaleise "gered" word, is háár finansiële onafhanklikheid ononderhandelbaar, dankie. Toe...

Pinkstersondag is Wêreldbiddag

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

OP Pinkstersondag (4 Junie) sal miljoene Christene dwarsoor die wêreld deelneem aan die Wêreldbiddag. Verlede jaar, op 15 Mei, het Christene van alle denominasies in meer...

Schalkie van Wyk Keur 3

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

'n DERDE Melodie-omnibus deur die gewilde Schalkie van Wyk, 'n bekende en vertroude naam by liefdesverhaallesers. In Die ontwykende droom hunker kleuterskoolonderwyseres Corné van der Linde...

Sonlig maak glo sampioene sterker...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

SAMPIOENE kan binnekort uit die donkerte verrys as 'n onwaarskynlike, maar toonaangewende bron van vitamien D, die sonskynvitamien wat help om bene sterk te hou...

Spa kan chroniese siektes vererger

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

LUS om jouself met 'n spa-behandeling te bederf? As jy aan 'n chroniese siekte of akute toestand ly, moet jy dalk twee keer dink. Alhoewel spa's...

Susanna M Lingua - Keur...

15 jaar gelede. 1st of June 2006 | Kollig

SUSANNE M Lingua het reeds op 16-jarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin toe haar eerste manuskrip deur 'n uitgewer...

1 2 3 >  Showing 0 to 21 of 51 records.