Argief - vir 2005 - Republikein

November 2005

199 berigte

October 2005

712 berigte

September 2005

729 berigte

August 2005

634 berigte

July 2005

621 berigte

June 2005

714 berigte

May 2005

493 berigte

April 2005

587 berigte

March 2005

327 berigte

February 2005

573 berigte

January 2005

512 berigte

Derde verdagte word by moord...

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

NOG beskuldigde se naam is by die twee vermeende moordenaars van senior veiligheidsbeampte van die Windhoekse munisipaliteit gevoeg.Bruno Oaeb (20) het saam met Steven Goagoseb...

Duurder water 'n luukse

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE eerste prysskok van die nuwe finansiële jaar vir alle Namibiërs tree môre amptelik in werking wanneer die prys van grootmaat waterlewering deur NamWater met...

As die landman se bloed...

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE somer het gekom en gegaan en herfstyd het, anders as die lente, sonder enige trompetgeskal aangebreek.Die nuwe grasperk is geplant en hy groei lekker...

Hoofman kry wind van voor

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

\'n GROEP van die Hai//om gemeenskap maak aanspraak op hul demokratiese reg om hul hoofman op \'n vrye en regverdige wyse te verkies. Hulle verwerp...

Liefde nie net vir jongmense

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

VIR sy 93ste verjaarsdag het oom Berty van der Merwe \"geskenk met kierie gekry.\"So sê die verpleegpersoneel by die J.T. Potgieter tehuis vir bejaardes in...

Ongehude moeder op borg vrygelaat

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE 23-jarige Carien van Staden wat haar pasgebore baba op \'n trap in die Pescanova House op Walvisbaai gelos het, is ná aanhouding van sowat...

Pase eis sover 16 lewes

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

NA afloop van die Paasnaweek het die dodetal van mense wat op die land se paaie gesterf het, aansienlik gestyg.Die ongelukke wat landwyd na afloop...

Reën maak mielieboere tevrede en...

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

MIELIEBOERE in die Grootfontein-omgewing is oortuig dat vanjaar goeie oesjaar sal wees, maar nóg paar reëndruppels sal nie skade doen nie.\"Tot so drie weke gelede...

Rompslomp hou tronkdeure toe

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE prag en praal rondom die feestelikhede van 21 Maart is agter die rug, maar bitterheid bestaan by meer as \'n duisend prisoniere in Namibiese...

Saara se trommel bly eers...

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIË se hoofbegroting sal eers teen die einde van aanstaande maand in die Parlement vir oorweging en goedkeuring ter tafel gelê word.Dié maandlange vertraging om...

TB-statistiek kommerwekkend

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë word gereken as een van die dodelikste lande in terme van tuberkulose met 38 mense wat dié siekte daagliks opdoen.Die Minister van Gesondheid en...

Uitsoekgrond verloor sy status

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

TWEE lappe uitsoekgrond suid van Dolfynstrand het tussen Swakopmund en Walvisbaai hul status as bewaringsgebiede ten gunste van ontwikkeling verloor. Die Namib Development Group en...

Verdrinkings dalk vandale se skuld

16 jaar gelede. 31st of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

STRANDVANDALE kan onregstreeks verantwoordelik gehou word vir twee verdrinkings in die Paastydperk by Swa-kopmund se noordstrande. Die oorledenes is Mary-Anne Maletzky (27) van Walvisbaai en...

CoD's comments on recount

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

AFTER the court order by the High Court that the National Assembly 2004 election results be recounted, we, the Congress of Democrats (CoD), are satisfied...

Foute is meesal van 'n...

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DOKTERS begrawe hul foute, advokate hang hulle s\'n, maar joernaliste plaas hulle foute op die voorblad. Anoniem.Ek het darem nie heeltemal my fout op die...

Voeg daad by woord

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelTRONKSTRAF van twee termyne van 17 jaar vir verkragting van \'n kleuter en gevangenisstraf van altesame 54 jaar vir vier rowers wat by \'n onderneming...

Landdros verminder borg in moordsaak...

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

TWEE van die drie beweerde moordenaars van me. Hedwig Siegried Rechholtz is elk op borg van N$800 vrygelaat.Die derde verdagte, Timotheus Amunyela, wat reeds op...

Ou staatshoof, nuwe koste -...

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

OUDPRESIDENT Sam Nujoma sal eersdaags kantore langs die huidige Staatshuis in Robert Mugabe-rylaan betrek, terwyl onderhandelinge op die oomblik aan die gang is om een...

Namibië waak teen gevreesde Marburg

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë se grense word sedert die naweek streng bewaak ná die uitbraak van die gevreesde Marburg-siekte in die noorde van Angola. \'n Uitgebreide inligtingsveldtog is...

Ou staatshoof, nuwe koste -...

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

\'n LUUKSE lugskip, die tweede van \'n bestelling deur die Namibiese regering van bykans N$180 miljoen van die Bell Augusta Aerospace maatskappy, het gisteraand in...

Padtragedie vertraag Caprivi-saak

16 jaar gelede. 30th of March 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE Caprivi-hoogverraadverhoor op Grootfontein is met \'n maand en \'n half uitgestel weens die gru-ongeluk op Paasmaandag waarin een van die staat se drie aanklaers...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 327 records.