Argief - vir 2005 - Republikein

November 2005

199 berigte

October 2005

712 berigte

September 2005

729 berigte

August 2005

634 berigte

July 2005

621 berigte

June 2005

714 berigte

May 2005

493 berigte

April 2005

587 berigte

March 2005

327 berigte

February 2005

573 berigte

January 2005

512 berigte

Gids oor nuwe Arbeidswet geloods

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Die Mark

DIE nuwe Arbeidswet (Wet 15, 2004) is verbind tot die bevordering en behoud van gesondheid en welsyn van werkende mense.Dit is die mening van die...

Namibië is nou topbestemming vir...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Die Mark

NAMIBIë het onlangs internasionale erkenning as die top bestemming vir reisigers ontvang.Die Wanderlust reistoekennings vir 2004 is op 5 Februarie in London aangebied waar Namibië...

NTB neem land na res...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Die Mark

WANNEER die Namibiese Toerismeraad (NTB) aanstaande maand die bekende internasionale toerismeskou in Berlyn (ITB), Duitsland, bywoon, sal dit wees om Namibië te bemark aan die...

Afgeronde United klop Rehoboth in...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

UNITED het Saterdag gewys waarom hy die toonaangewende klub in die land is toe hy die Namibiese Rugby-unie se NRU-beker, voorheen bekend as die klubkampioenskap,...

Agnes derde ná Mutola

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

AGNES Samaria het Vrydag haar mees suksesvolle binnenshuise seisoen nóg afgesluit met \'n derde plek in \'n 1 000m-wedloop in Madrid.Samaria het aanvanklik nie beplan...

Cordula, Zoë wys die mans...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

DIT was die dag van die vroue toe die jaarlikse nasionale kampioenskap van die Namibiese Driekampfederasie Saterdag op Swakopmund beslis is. Cordula Möller en Zoë...

Drama op Otjiwarongo

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

DIE geskiedenis van die gesogte Tafel Lager NSV-bekertoernooi het hom Saterdag op Otjiwarongo herhaal. Republikein se voorspelling Vrydag was in die kol dat van die...

Driekuns van titels vir David

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

VIR Salomo David van Welwitschia 77 was dit \'n driekuns toe hy Saterdag op Swakopmund vir die tweede agtereenvolgende jaar as Namibië se marathonkampioen gekroon...

Rooney keeps United in hunt,...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

ENGLAND\'s Wayne Rooney struck twice to give Manchester United a 2-1 win over Portsmouth on Saturday, cutting the gap on Premier League leaders Chelsea to...

Rugbygroep vergroot

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

DIE siftingsproses om \'n nasionale rugbyspan vir 2005 saam te stel, begin vandag in erns met die gesamentlike nasionale en A-groep wat gister tot 61...

Super 12 wins for champions...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Sport

SYDNEY. - Australia\'s ACT Brumbies shrugged off a rash of injuries and began the defence of their Super 12 title by beating the Canterbury Crusaders...

Bedrogsaak nou ses keer uitgestel

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE voortslepende verhoor van die Swakopmundse geregsbode het verlede week skerp kritiek van haar regsverteenwoordiger uitgelok toe die bedrogsaak teen haar vir \'n sesde en...

'Bethanie Vyf' in hof

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

BETHANIE se berugte vyf het in die hof op dié dorp verskyn op aanklagte wat wissel van bedrog, vervalsing en alternatiewelik diefstal ná amptelike oudit...

Met my pet en my...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

EK is vrou genoeg om te erken dat ek erg verleë staan en hiermee publieke verskoning aan stoeiers.Op skool het ek my doodgegiggel vir die...

Gemeente maan leiers tot versoening

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

ONMIN in die hiërargiese struktuur van die Rooms Katolieke Kerk in Namibië is besig om wyer uit te kring en net versoening kan \'n skeuring...

Gesteelde wapens in omloop

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

MEER as 1 000 vuurwapens is die afgelope vyf jaar in Namibië gesteel.Die Adjunkminister van Binnelandse Sake, me. Loide Kasingo, het in die Nasionale Vergadering...

Grondbelasting moet binne 'n maand...

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

AANSLAE vir grondbelasting is Vrydag ten opsigte van meer as 12 500 kommersiële plaaseenhede uitgestuur en die boere het nou tot 22 Maart om dié...

'n Deur maak oop

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE terugtrek van die wedersydse klagtes tussen die burgemeester van Walvisbaai, King Mandume Muatunga, en twee vroue van die hawedorp is hul individuele reg, maar...

Kinderverlater borg geweier

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

BORG is Vrydag geweier vir die 23-jarige Carien van Staden wat verlede week haar pasgebore baba op \'n trap in die Pescanova House gelos het...

November-verkiesings Donderdag in die hof

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

DIE Hoërhof moet Donderdag probeer sin maak uit die Babelse verwarring waaronder die November-verkiesings vir lede van die Nasionale Vergadering plaasgevind het. Dit is wanneer...

Ondersoek op Okahandja afgehandel

16 jaar gelede. 28th of February 2005 | Politiek en nasionale nuus

\'n HOëVLAK Swapo-afvaardiging het sy ondersoek na woelinge in die party wat tot die skorsing van die hoof uitvoerende beampte van Okahandja se munisipaliteit gelei...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 573 records.