Argief - vir 2004 - Republikein

December 2004

302 berigte

November 2004

581 berigte

October 2004

621 berigte

September 2004

607 berigte

August 2004

490 berigte

July 2004

475 berigte

June 2004

416 berigte

May 2004

330 berigte

April 2004

374 berigte

March 2004

439 berigte

February 2004

149 berigte

January 2004

251 berigte

A critical tool for national...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Die Mark

THE Joint Consultative Committee (JCC), a network body housing small business service providers in the country has called for greater interaction between government and the...

Burger die beste in hengeltoets...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Sport

SUID-AFRIKA het die hengeltoets teen Namibië gewen toe meer as drie ton vis verlede week oor \'n tydperk van drie dae langs die Namibiese kus...

Groep van 46 voor o.19-Wêreldbeker

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Sport

DIE tweede stel nasionale rugbyproewe is die naweek by Academia se veld gehou en \'n groep van 46 spelers is gekies waaruit Namibië se span...

Rehoboth-spelers oorheers tafeltenniskampioenskap

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Sport

DIE jaarlikse Windhoek tafeltennis kampioenskap het die einde van die tafeltennisseisoen aangekondig. Die aantal juniors wat vir die geleentheid opgedaag het (68) het bewys dat...

Rolskaatshokkiespan het kans om SA...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Sport

NAMIBIESE rolskaatshokkie staan die naweek voor sy taaiste toets nóg wanneer die nasionale manspan voor sy tuisskare teen Suid-Afrika in \'n kwalifiserende wedstryd vir volgende...

Stars verras almal met regrukpoging

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Sport

AFRICAN Stars het Sondag drie waardevolle punte ingeoes in First National Bank, Tafel Lager en MTC Namibia se premierliga. Geen sokkerkenner wou die Samba Boys...

Amy, Namibië se foto-doyenne

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE doyenne van kunsfotografie in Namibië, Amy Schoeman, het dit wéér gedoen. Sy het haarself weer eens bewys as een van die land se voorste...

Anna soek visrowers

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE patrollieboot Anna Kakurukaze Mungunda het die afgelope naweek na die Walvisbaaise hawe teruggekeer na afloop van \'n suksesvolle inspeksie in Suid-Afrikaanse waters.Namibiese en Suid-Afrikaanse...

Biblioteek se probleme uitgelig

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE voorsiening en gebruik van rekenaartegnologie en die onbevredigende personeelsituasie, word as die grootste struikelblokke in die suksesvolle uitvoering van die Namibiese Biblioteek en Inligtingsraad...

Dit kook teen vigs

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

SATERDAG se musiekhou in die stryd teen MIV/vigs was \'n uitkloptreffer wat Namibiërs nog maar selde beleef het.In die kampioene se hoek: Suid-Afrika se cross...

Drama op stormsee

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

DRIEMANSKAP van baie jare is op Walvisbaai gebreek toe stormsee hul kajakke meegesleur het. Gister was Kai Vogel (18) van Walvisbaai al een wat die...

Sulke hamburgers kom nie van...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

WILLEM is dood. Morsdood vermoor.Onteenseglike bewyse in die ondersoekspan se besit het aan die lig gebring dat Sêrtjie, Willem se buurvrou, vir die grusame daad...

Groot ontploffings beteken miljoene dollars...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

BLYWENDE voordele van miljoene dollars spruit op Swakopmund uit die waterkantontwikkeling waar die eens stormagtige verhouding tussen die stadsraad en die ontwikkelaars nou oorgegaan het...

Hoë geboue grief haar

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n GROEN lig skyn vir die ontwikkeling van Bella Mente op die perseel van die historiese Blöthorn Haus op Swakopmund, maar een struikelblok moet nog...

Oëverblindery

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE koning het nie klere aan nie.Die uitdrukking kon net sowel op die Namibiese polisie van toepassing gewees het.Die jongste ontsnapping van 14 misdadigers verlede...

Kusstreek eis eerste slagoffers

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

TWEE toeriste het naby Swakopmund gesterf toe \'n vervroegde vakansieseisoen met drie motorongelukke in die Erongo-streek begin het. In nog twee ongelukke het vier mense...

Noorde-kiesers nie haastig nie

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

- Politieke RedaksieIN die noorde van die land het die streekraadverkiesings gister stadig afgeskop. Op Ongwediva het Swapo se politieke spook geloop en kiesers sodanig...

Stemmery kom stadig op dreef

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

STEMMERY in die streekraadsverkiesing het gister landwyd op \'n slakkepas begin met verskeie stempunte wat met tye leeg was. Die stembusse heropen weer vanoggend om...

Swaard nog langer oor geregsbode...

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE bedrogsaak teen die geskorste geregsbode van Swakopmund, Marlene (Mickey) Viljoen, is verlede week vir die vierde keer in die landdroshof op die kusdorp uitgestel....

Tronkdeure staan oop

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

WINDHOEK se polisie soek nie na 12 verhoorafwagtendes wat blykbaar Woensdag ontsnap het nie, maar na 15 boosdoeners wat Sáterdag uit die Katutura tronk ontsnap...

Verniet skiet op Swakop verby

17 jaar gelede. 30th of November 2004 | Politiek en nasionale nuus

ROLPRENTMAKERS het Swakopmund se Kersliggies voorlopig afgeskakel, maar daarvoor gaan hulle betaal. Voortaan sal rolprentmaatskappye ook moet opdok vir tonele wat op die historiese vakansieoord...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 581 records.