Argief - vir 2004 - Republikein

December 2004

302 berigte

November 2004

581 berigte

October 2004

621 berigte

September 2004

607 berigte

August 2004

490 berigte

July 2004

475 berigte

June 2004

416 berigte

May 2004

330 berigte

April 2004

374 berigte

March 2004

439 berigte

February 2004

149 berigte

January 2004

251 berigte

Botswana verwerp uitleweringsaansoek

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

TERWYL die Caprivi-13 in Namibië agter slot en grendel wag vir hul verhoor op klagte van hoogverraad, was hul naamgenote in Botswana gister gelukkiger.Die appèlhof...

Caprivi 13 as terroriste bestempel

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE Caprivi-afstigters is volgens die regter wat die deurslag gegee het in die hooggeregshof se besluit om regter Elton Hoff se kwytskelding van 13 beskuldigdes...

ChildLine werk vir kinders

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

BYKANS 60 000 Namibiese kinders het die afgelope ses jaar gebaat by skoleprogram oor kindermishandeling, huishoudelike geweld en MIV/vigs.Lifeline/Childline het sedert 1998 die program \"Feeling...

Drama in woestyn

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n OLIFANTKALF was gisteraand in die goeie sorg van personeel van die Brandberg White Lady Lodge nadat hy mense op sy eerste lewensdag uit alle...

DTA begin proses van benoeming

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE nominasie van DTA-kandidate vir die presidentsverkiesing, die verkiesing van lede van die nasionale vergadering en streekrade is aan die gang. Wanneer die sentrale komitee...

Die lewe was altoos nog...

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

EEN van die jammertes van TV is dat dit veldflieks doodgewurg het. Die sogenaamde inry was so gewild dat dit tot grappies gelei het dat...

Flitsende messe eis twee slagoffers...

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

MINSTENS twee gevalle waar mense met messe vermoor is, is verlede naweek by die polisie landwyd aangemeld.Volgens die skakelafdeling van die polisie se daaglikse misdaadverslag...

Geregsbode van Swakopmund in hof...

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

BORGTOG van N$800 is aan die geregsbode van Swakopmund, Marlene (Mickey) Viljoen (48), toegestaan toe sy die week in die landdroshof op Swakopmund voor landdros...

Jürgen Raith sterf op Kilimandjaro

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

Douvoordag gister het Kilimandjaro, die moordenaarsberg van Afrika, ook in Namibië sy skadu\'s kom gooi. \'n Lid van een van die land se voorste families,...

Mediese diens in visier

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE beskikbaarheid van gelyke mediese dienste vir die ganse Namibië midde beperkte geldelike bronne, gaan aangespreek word wanneer die Mediese Kongres van Namibië teen die...

Namfisa waarsku teen onderneming se...

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE toesighoudende owerheid van finansiële instellings in Namibië (Namfisa) en sy Suid-Afrikaanse eweknie het Namibiërs gewaarsku om op die uitkyk te wees vir mikroleners wat...

Pastoor verkrag kind

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n SENIOR pastor van die Jesus Apostle Healing Church van Opuwa is verlede week vir tien jaar tronk toe gestuur na hy skuldig bevind is...

Praghospitaal vir noorde beplan

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n PRIVATE hospitaal gaan teen \'n beraamde N$35 miljoen op Ongwediva in Owambo gebou word nadat finale goedkeuring vandeesweek aan die ondernemers gegee is om...

'Rommel' verower Erongo

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n NET van veiligheid en omgee deur mense het gistermiddag van Omaruru oor Uis na Hentiesbaai en Swakopmund oor \'n olifantkalfie met die naam Rommel...

Roudiens vir Winckler

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n BEKENDE figuur in die geskiedenis van die karakoelbedryf in Namibië en die enigste permanente inwoner van Wlotzka Baken, is vandeesweek op Swakopmund oorlede.\'n Roudiens...

Subgroep van San-volk kry hul...

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

VEERTIEN Hai-//om tradisionele leiers hetdie week die eerste amptelik erkende tradisionele verteenwoordigers van die Hai-//om, \'n subgroep van die San, geword. Senior hoofman David //Kha-muxab...

Swapo vee skoon in Ongwediva

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE moontlikheid van \'n streekkonferensie van Swapo later vanjaar in die Oshana-streek om onder andere nuwe partyleiers vir die streek te kies, is klaarblyklik een...

Twee skuldig aan moord

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

REGTER Dorothy-Mavis Gibson het Abraham Araeb en Joseph Mbukamuna Hindjou skuldig bevind aan die moord op mnr. Adolf Heidenreich van die plaas Mooirivier in die...

Zim-verhoor neem sy loop

17 jaar gelede. 30th of July 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE Windhoekse boer en Boeing-vlieënier wat reeds sedert Maart in Harare saam met 69 ander vermeende huursoldate in die tronk sit, staar nou hoogstens \'n...

RFA se hoër tariewe hou...

17 jaar gelede. 29th of July 2004 | Die Mark

DIE bestuur van die Padfondsadministrasie (RFA) beskou die verreikende verhogings in vervoertariewe soos uiteengesit in hul jongste sakeplan as noodsaaklik om te verseker dat Namibië...

Afrigterskap nog oop

17 jaar gelede. 29th of July 2004 | Sport

DIE afrigterskap van die Namibiese rugbyspan was gisteraand nog in die weegskaal met vergaderings tussen die topbestuur van die Namibiese Rugby-unie en kandidate vir die...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 475 records.