Argief - vir 2004 - Republikein

December 2004

302 berigte

November 2004

581 berigte

October 2004

621 berigte

September 2004

607 berigte

August 2004

490 berigte

July 2004

475 berigte

June 2004

416 berigte

May 2004

330 berigte

April 2004

374 berigte

March 2004

439 berigte

February 2004

149 berigte

January 2004

251 berigte

Bekende in weermag- en gholfkringe...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

VIR Nico Roets (68) was \'n uitstappie saam met \'n goeie vriend \'n gepaste einde aan \'n leeftyd van buiteluglewe en \'n wêreld van manwees....

Bevorder integrasie, vra Hamutenya

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

BURGERLIKE gemeenskapsorganisasies (CSO) moet \'n groter rol speel om Afrika-integrasie te bevorder en dit nie net aan regerings oorlaat nie.Dit was die boodskap van die...

Caprivi 13 weer in vangnet

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

KRITIEK stroom onverpoosd in teen die summiere herarrestasie van 13 vermeende Caprivi-afstigters ná hulle vrygespreek is.Die hewige debat wat sedert Maandag woed, het gister \'n...

De Wet vra vir kalmte...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n NASIONALE beroep op kalmte en verantwoordelike optrede deur grondeienaars is gister deur die Namibia Landbou-unie (NLU) gedoen ná \'n aankondiging deur die regering dat...

Duiwel los oor fliek van...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n GROOT deel van Amerika is in opstand, Joodse leiers het Mel Gibson verdoem as anti-semitis en Gibson self oorweeg regstappe teen kritici ná die...

Kêrels, gloeilampe sal nie in...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

HIERDIE Tyrese is blykbaar nie skaam vir sy Phoenix nie.In \'n Swakopweek waarin daar meer as \'n ouderdomsbeperking tussen die fliekmakers in die Namib en...

Gebrekkige wet vertraag nuwe selfoonlisensie

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE toekenning van die lisensie vir \'n tweede selfoonnetwerk-verskaffer in Namibië sal eers moet wag aangesien wetgewing om dit moontlik te maak nie bestaan nie.Om...

Grondvure geblus - Duitsland staan...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE versekering dat plase in Namibië binne die konstitusionele en wetlike raamwerk vervreem sal word, is gister deur die Duitse regering verwelkom.Dit volg ná die...

Groot onkunde oor bye

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE vereniging \'vriende van die heuningbye\' het onlangs sy eerste herdenking van dié organisasie gevier met die bekendstelling van \'n nuwe seëlreeks met heuningby-ontwerpe.\'n Bekende...

Jong man in hof oor...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE vermeende moordenaar wat \'n 66-jarige man en sy vrou van 52 jaar met \'n ysterstaaf en \'n mes gewelddadig om die lewe gebring het...

MTC en Politegnikum vennote

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

VENNOOTSKAPPE tussen die staatsdiens en private instellings het vandeesweek \'n nuwe betekenis gekry toe MTC hul finansiële ondersteuning vir vyf jaar aan die Politegnikum van...

Namibië maak reg vir miljoene...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë sal binnekort \'n ooreenkoms met die Globale Fonds onderteken om MIV/vigs, tuberkulose en malaria te bekamp. Ingevolge die ooreenkoms sal Namibië oor die volgende...

Nampower skenk aan liefdadigheid

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

NAMPOWER het N$9 000 aan die Aruana Rolstoelstigting en N$19 000 aan die huis van hoop MIV/vigs-groep geskenk ten einde sy rol as verantwoordelike korporatiewe...

N$600 000 reeds aan bedreigde...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE Commercial Bank of Namibia het sedert die ontstaan van sy Go Green-fonds sowat N$600 000 aan navorsing, onderrig en die beskerming van bedreigde spesies...

Oes van haaivinne bedreig bron

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

TALLE haaibronne van die wêreld word bedreig deur wanpraktyke waar net die vinne op see afgesny en die karkasse terug in die water geplaas word....

Regering word gepeper met vrae

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE spesiale veldmag van die polisie was die week die skyf van me. Nora Schimming-Chase van die Kongres van Demokrate (CoD), toe sy kennis gegee...

Regsman skuldig aan dronkbestuur

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

\'n ADJUNK aanklaer generaal, mnr. Jackson Kuutondokwa, is verlede week in die Windhoekse hoërhof weens dronkbestuur \'n boete van N$2 500 of by wanbetaling tronkstraf...

Skuldbeheer gesentraliseer

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE kredietbeheerfunksie van die Windhoekse munisipaliteit is na die hoofkantoor van die munisipaliteit, bekend as stadhuis, verskuif.Die kantore wat kredietbeheer onderskeidelik by stadhuis en die...

Stadsraad bring speelparke na kinders

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

KINDERS in Windhoek sal in die toekoms nie verder as 500 m van \'n speelpark wees nie.Windhoek, in die regstelling van \'n gebrek aan ontspanningsruimtes,...

Toetsing van water in SAOG-lande...

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

DIE implementering van \'n gestandaardiseerde stelsel om water in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) te toets, word vandeesweek in Windhoek op die spits gedryf.Die slypskool wat...

Wildehonde ly nie aan hondsdolheid

17 jaar gelede. 27th of February 2004 | Politiek en nasionale nuus

GERUGTE uit die Omaheke-streek van wildehonde wat hondsdolheid onder lede het, is die week deur die staatsveearts op Gobabis as onwaar afgemaak.Volgens dr. Milton Maseke...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 149 records.