Argief - vir 2003 - Republikein Bladsye 2

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Nujoma eerbiedig Angola-grens

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

PRESIDENT Sam Nujoma het sy Angolese ampsgenoot. mnr. José Eduardo dos Santos die versekering gegee dat die Namibiese regering by die internasionale grens met dié...

Reinhardt se droom van Tazz...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

\"VERLEDE jaar het ek al die rem- en agterligte van die Tazz gesien. Vanjaar het ek agter die stuur ingeskuif.\"Die man aan die woord is...

Sakelui kla oor swak posdiens

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

ERNSTIGE probleme met pos uit Europa na lande in Suider-Afrika het veral sakeondernemings nou met hul hande in die hare. Dit het die punt bereik...

Biervoorraad by die kus veilig

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n KRISIS staar nie bierdrinkers op vakansieoorde langs die Erongo-kus in die gesig nie. Voorrade sal hou ondanks watertoevoer na die Hansa-brouery wat gisteroggend gestaak...

Dagga en pille kom tweede

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DWELMSINDIKATE het die week opnuut gesteier toe \'n meedoënlose dwelmeenheid van die Namibiese Polisie op Walvisbaai \'n groot vonds van dagga en Mandrax langs die...

Duine by see eis eerste...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE eerste duinfietsongeluk van die seisoen het die week die vakansieplanne van besoekers uit Thabazimbi kortgeknip toe me. Hester Stassen (49) ernstig beseer is na...

"Ek is baie trots op...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

CORINNA Zensi van die Deutsche Höhere Privat Schule (DHPS) het gister vanaf hul familieplaas in die Grootfontein-omgewing gesê \"ek is baie trots op myself.\"Sy is...

Die mooiste grootword lê in...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE werkplek wys nog die reste van drie moeilike maande. Hier \'n vergange stukkie kopie, daar \'n nota agter op \'n sigaretdosie. Oor die klein...

Toekomsgerig

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE Democratic Media Holdings-koerantgroep staan vanjaar by \'n besonderse jaareinde, maar terselfdertyd is dit ook die belofte van \'n meer omvattende koerantdiens as dit waaraan...

Jon se laaste vlug

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DROGBEELDE op die horison op \'n maanlose aand was waarskynlik een van die hoofoorsake dat die lengendariese vlieënier, Jon Branca, op 26 Junie vanjaar met...

Laagste inflasie in dertien jaar

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE drastiese vermindering in prysverhogings van veral voedsel, het verlede maand gelei tot \'n inflasiekoers van 3.59% in Namibië - die laagste sedert die land...

Meer as helfte van Graad...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

BYKANS 56 persent van die 29 056 voltydse graad 10-leerlinge in 458 skole dwarsoor Namibië, kon nie vanjaar die pyp rook in die nasionale eksamen...

Nuwe ambulanse om nood te...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

NEGE nuwe ambulanse is vandeesweek deur die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste na die verskillende gesondheidstreke in die land gestuur.Gedurende die afgelope jaar is...

Sterftesyfer op land se paaie...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE dodesyfer op Namibië se paaie het afgeneeem in vergelyking met die ooreenstemmende tyd verlede jaar.In die mees onlangse geval is twee mense uit Suid-Afrika...

Twee skole moet wag vir...

18 jaar gelede. 19th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

LEERLINGE van twee skole in die Kavangostreek sal tot ná die nuwe jaar moet wag om hul uitslae te kry, omdat die ministerie van basiese...

Dorpsraad loop weer deur

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE inwoners van Bethanie is ongelukkig met die optrede van hul \"onbevoegde\" dorpsraad nadat munisipale tariewe volgens hulle \"sonder verduideliking\" en op \'n ongepaste tyd...

Dwelms en verkragting

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DRANK en dwelms was die afgelope naweek glo deel van \'n geweldenaar se strategie toe hy na bewering \'n 16-jarige meisie verkrag het.Die voorval het...

Eerste uitslae môre bekend

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

MATRIEKLEERLINGE en graad 10\'s kan môre ophou naels kou wanneer die uitslae van die HIGCSE- en JSC-eksamens, wat deur voltydse en deeltydse kandidate afgelê is,...

Hierdie jaar gaan in my...

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE jaar lê soos \'n hond op sy rug dat jy sy pens moet krap. Dis afdraande einde se kant toe en kort voor lank...

Seënwense

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelALLES van die mensdom het die afgelope 2000 jaar ingrypend verander en ook Namibiërs is daagliks deel van dié eb en vloed wat die samelewing...

Houe reën op vleisprodusente

18 jaar gelede. 18th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIESE vleisprodusente is met dubbele slae geslaan toe die minister van landbou op 1 Desember die grens vir lewendige uitvoere na Suid-Afrika laat sluit het...

 < 1 23 4 5 >  Last › Showing 42 to 63 of 245 records.