Argief - vir 2003 - Republikein Bladsye 1

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Nico groet politiek

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

SWAPO se nasionale raadslid, mnr. Nico Kaiyamo, tree môre uit die aktiewe politiek nadat hy bykans elf jaar die Otjikotostreek in die Nasionale Raad (NR)...

Opvoedingsplanne kan bedreiging inhou vir...

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Onderwysersunie van Namibië (TUN) waarsku in hulle jaaroorsig vir 2003 dat die regering se nuutste opvoedingsplanne \'n ernstige bedreiging inhou vir onderwysgelykheid en die...

Ou grote val voor vandale

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

VANDALE met geen ontsag vir wat in die natuur oor waarskynlik \'n honderd jaar of meer tot stand gebring is nie, het oor die feesseisoen...

Rescue teams quit Iran quake...

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

BAM, Iran - Hundreds of mechanical diggers rolled into the quake-hit city of Bam in southeast Iran on Monday, signalling the end of major efforts...

Risto brom-brom die nuwe jaar...

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE regering van Namibië sal nie hul optrede kan keer as die mishandeling van plaaswerkers op kommersiële plase voortgaan soos in die afgelope jaar nie,...

Ruiterstandbeeld bly vir eers

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Ruiterstandbeeld gaan voorlopig nié van sy staanplek verskuif word nie, vanweë \'n tekort aan fondse om die reeds goedgekeurde Onafhankliksheidsmuseum op te rig.Aan die...

Skibootkompetisie lewer 'n skraal oes...

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE see het die eerste ronde in die groot vakansieseisoen teen die vistermanne gewen toe die jaarlikse skibootkompetisie, met die Mole op Swakopmund as basis,...

Sterftes op paaie al meer

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE sterftesyfer op die land se paaie het oor die naweek gestyg toe nog nege persone in motorongelukke gesterf het en minstens nog tien ernstig...

Twee bekendes sterf in Angola

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

KOLONEL Kintino Shimweefeleni (53), die Angolese konsul vir Oshakati, is die week voor Kersfees in \'n motorongeluk in die suide van Angola dood. Volgens die...

Visbedryf en kleinhandel presteer goed

18 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

ONDANKS wêreldwye vooruitgang bly vooruitsigte vir die Namibiese ekonomie minder rooskleurig.Volgens die Bank of Namibia se verslag oor ekonomiese ontwikkelinge van Julie tot September vanjaar...

Tweede pretdraf lok meer as...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Sport

MEER as honderd deelnemers word Woensdagoggend op Walvisbaai verwag wanneer die Protea Spar-pretdraf die tweede keer op Oujaarsdag aangebied gaan word. Die byeenkoms oor 10...

Wêreld se bestes toor met...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Sport

LANGSTRAND het uit sy nate gebars toe meer as 5 000 mense vir \'n geskiedkundige byeenkoms saamgetrek het om van die wêreld se beste MX-vrystylspringers...

Dood op paaie neem skerp...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

MINTENS elf mense het oor die Kerstyd op die land se paaie gesterf en veertien is ernstig beseer. In dieselfde tyd verlede jaar het 39...

Namibië bly 'n goeie verkoopbare...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Beagle II het nog nie van Mars af van hom laat hoor nie en Engelse wetenskaplikes en ruimtekenners sit op die punte van hulle...

Hof toe met warm grond

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE laaste lappie waterkanterwe in Walvisbaai se Meersigwoonbuurt het die warmste aarde in Namibië geword met die geldigheid van \'n skeefgetrekte munispale veiling wat waarskynlik...

'n Goeie seisoen

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIT wil voorkom asof Namibiërs werklik geseënd was oor die Kerstyd, met net enkele misdade wat deur die polisie se skakelafdeling in Windhoek gerapporteer is.Niemand...

Hyskraan val woonboot plat

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

SKADE van miljoene dollars is op Oukersdag in die Walvisbaaise hawe veroorsaak toe \'n mobiele hyskraan die loop geneem het en met sy toring bo-op...

Karas gereed vir ontwikkeling

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

VERSKILLE moet laat vaar word en geleenthede moet benut word sodat inwoners van die Karasstreek die nuwe jaar met \'n postiewe houding kan ingaan om...

Kavango-koshulp drasties gesnoei

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

BEGUNSTIGDES vir droogtehulp in die Kavangostreek is met \'n drastiese 64 persent besnoei, terwyl geen persoon wat vir vanjaar se droogtehulpprogram in dié streek geregistreer...

Lys van ontvoerdes groei

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

BESKULDIGDE nommer twee op die lys van vermeende Caprivi-afstigters is onlangs bygesleep in die storm wat die Nasionale Vereniging van Menseregte (NSHR) aanblaas rondom die...

Namibië kan steeds 'n normale...

18 jaar gelede. 29th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

EEN van Namibië se voorste weerprofete, mnr. Hugo van Niekerk, meen die land kan steeds \'n normale reënjaar beleef.\"EK glo ons gaan vanjaar \'n normale...

 < 12 3 4 >  Last › Showing 21 to 42 of 245 records.