Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Blink toekoms vir Ongopolo

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE sterk vertoning van die Namibiese dollar het die afgelope jaar as toets vir Ongopolo Mining and Processing se integriteit en vermoëns gedien en die...

Eendeweer hier

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

SWAAR reënbuie oor die sentrale hoogland was gister hopelik die aankondiging van die koms van die reën in \'n dorre Namibië, waar die oproep vir...

Come hell or high water,...

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

Dit is nou nie \'n staatsgeheim dat Air Namibia die afgelope tyd weens swak administrasie en die gepaardgaande finansiële terugslae deur diep waters gegaan het...

Grootfontein moet kies

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

NUDO, wat onlangs tot \'n politieke party vervorm het, gaan \'n kandidaat stel in die tussenverkiesing in die Grootfontein-kiesafdeling wat vir 12 Februarie geskeduleer is.Die...

Hef aan nog voor vir...

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE eerste, soms onseker treë, is vanjaar gegee in die geskiedkundige hoogverraadverhoor van 120 vermeende Caprivi-afstigters waarvan die meeste reeds in aanhouding is vir langer...

'n Nuwe jaar

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDie nuwe jaar breek môre aan met sy verwagtinge, moontlike versugtinge en harde werklikhede van \'n dag tot dag stryd om \'n beter lewe te...

Indonesië herdenk jeug se belofte

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

SUMPA Pemuda, die belofte van die jeug van Indonesië, is in 1928 afgelê toe duisende mans die Nederlandse koloniale regering gevange geneem het uit rebellie...

Nuwejaar kom met gedreun

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

Dit is Oujaarsoggend en Namibiërs berei vandag voor vir die fees wat die nuwe jaar moet inlei. Aan geleenthede vir vanaand se moeder van alle...

Ontdek interessanthede op Grootfontein

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

INTERESSANTE ontdekkings wag op besoekers wat die spoor wil vat van Grootfontein se geskiedenis.Een hiervan is die ou myndorp Abenab - ruïnes wat reeds onbewoon...

Optrede deur polisie verwag

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

STRENG wetgewing wat sedert die begin van verlede jaar inwerking gestel is om die gebruik van vuurwerke binne munisipale gebiede te beheer, het vrugte afgewerp.Die...

Padsterftes staan op 41

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

EEN sterfgeval meer is vanjaar aangemeld op die land se paaie in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Huidig is daar 41 mense dood en...

RA en RFA bly onder...

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE rilverhaal wat voor die presidensiële kommissie van ondersoek na die Padowerheid (RA) en Padfondsadministrasie (RFA) ontvou, sal aanstaande jaar in Windhoek voortgaan.Agt en twintig...

Routh se kop gewas oor...

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE kommissie van ondersoek het die Padowerheid (RA) se mees senior interne ouditeur, mnr. Derek Routh - wat net oor Graad 12 en \'n tweemaandelange...

Skade toe diewe koperdraad soek

17 jaar gelede. 31st of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

KOPERDRAAD van 4 600 meter was die buit van booswigte wat \'n splinternuwe hoëspanningslyn agter die duine in die rigting van \'n Walvisbaaise voorgestelde nywerheidsaanleg...

Bekende Desmond dood

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

EEN van Namibië se bekende joernaliste, Desmond Basson, is gisteroggend in die Windhoek sentrale hospitaal oorlede.Desmond was die afgelope twaalf jaar aan die staatskoerant, die...

De Winters op Harry se...

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

VIR \'n ouerpaar uit die vreemde was \'n reis deur Namibië in die Kersgety van 2003 hul Via Dolorosa, hul weg van smarte. Meer as...

Ekonomie groei met 3,3 persent

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBië het in 2002 \'n oorhoofse ekonomiese groei van 3,3 persent gehad, terwyl die bruto binnelandse produk in dié tyd ook toegeneem het. Die groei...

Ventertjies van die verbeelding

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

Dit was so hittete...Nie die hetigheid wat binnelanders, ingespan voor Jan Tuisbly se karretjie, kort deeskant sonsteek laat draai nie. Vroeg in Desember pypkan ek,...

GMO-tamaletjie raak 'n probleem

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

BIOTEGNOLOGIE en die genetiese manipulering van organismes is die afgelope dekade toenemend in omstredenheid gedompel.By die webtuiste ToxicAlert noem Nathan Batalion hierdie ontdekking die magtigste...

Nuwe apartheid

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE verpakking waarbinne die neo-apartheidsveiling van munisipale erwe in \'n uitbreiding van Walvisbaai se weelde-buurt Meersig lê, reik in wanstaltigheid na die norme wat deur...

NDF eers later na Liberië

17 jaar gelede. 30th of December 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIË se troepe wat deel uitmaak van die Verenigde Nasies (VN) se vredesmag in Liberië, sal eers teen die middel van volgende maand hul taak...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 245 records.