Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Namibiërs haal weer asem

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n ONDERSOEK deur die Suid-Afrikaanse polisie oor wapen- en ammunisie-uitvoere na Namibië het veroorsaak dat plaaslike handelaars se invoere skielik opgeskort is te midde vrese...

Gefladder in die Swapo-hok -...

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

KRISISBESTUUR en parlementêre opposisie-eenheid was Woensdagaand deurslaggewend vir die besluit om die munisipale verkiesings met \'n jaar te vervroeg.Dié verkiesings gaan nou in Julie aanstaande...

Om net weer 'n keer...

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

AS ek maar nooit vir Paul gaan kuier het nie.Dit was nou net om die leeu in my wakker te maak in \'n tyd waar...

Grondwet buig vir streekrade

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Nasionale Vergadering (NV) gaan na verwagting sy verrigtinge vroeg aanstaande jaar met \'n wysiging op die grondwet afskop om die hou van streekraadsverkiesings gelyktydig...

Grondproses kry nuwe momentum

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë se grondhervormingsproses is in die pylvak met die aanvaarding van \'n wetsontwerp op grondbelasting en die hervestigingsprogram van die regering wat nou indringend ondersoek...

Kworum kelder NV-prosedure

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE laagtepunte van vanjaar se verrigtinge in die Nasionale Vergadering was die wyse waarop werksaamhede van die hoogste wetgewende gesag in die land, herhaaldelik deur...

Mbumba in die oog van...

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE nuwe minister van inligting en uitsaaiwese, mnr. Nangolo Mbumba, bevind hom in die oog van die Koevoet-storm voor die kommissie van ondersoek na die...

Organisasie wil grense skuif

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE organisisasie wat hom daarvoor beywer om die grens van die land 300 kilometer verder noord te skuif, gaan aan die begin van aanstaande maand...

Walvis herdenk Vigsdag

18 jaar gelede. 28th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Walvisbaai Korridorgroep (WBKG) het Wêreldvigsdag vanjaar op hul eie, unieke manier gedenk met \'n optog van tien voorhaker-swaarvoertuie wat die naweek in Onafhanklikheidslaan op...

1903 -1908 herdenk

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n SPESIALE seël sal volgende jaar uitgereik word ter herdenking van die anti-koloniale weerstand van 1903 - 1908.Die kabinet het vroeër dié maand goedkeuring vir...

Baantjies vir boeties

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n WERKNEMER van die Padowerheid (RA) het hierdie week selfs voorgegee dat die instelling hom met aftrekkings vir sy mediese fonds ingeloop het.Mnr. Jerobeam Hamalwa,...

Belê in toerisme, vra Malima

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

TEN spyte van die groei wat die Namibiese toerismebedryf die afgelope twee jaar getoon het, is daar kommer op regeringsvlak oor die werkloosheidsyfer wat \'n...

Ekandjo veroordeel geweld teen polisiebeamptes

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

MOORD en aanranding van enige lid van die polisiemag van die land is gister ten strengste vanuit die hoogste regeringsvlakke veroordeel.Die minister van binnelandse sake,...

Selfs ek het na die...

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

SATERDAG se rugbywedstryd tussen Australië en Engeland was nou \'n lekker een om te kyk.Ek is nie juis daarvoor bekend om \'n wedstryd in sy...

Voedselhulp

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelVOEDSEL is nie net belangrik wanneer daar droogte is nie, maar selfs wanneer daar oorvloed is, moet mense eet want dit is \'n basiese lewensfeit.Daar...

Koevoet spook by RA

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE spook van Koevoet, die omstrede paramilitêre teeninsurgensie-eenheid van die Suidwes-Afrikaanse polisie, het gister sonder afkondiging uit die graf herrys by die presidensiële ondersoek na...

Negonga bepleit goeie bestuur

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE keuse van ongekwalifiseerde raadslede deur politieke partye en belanghebbende groepe dra grootliks by tot die wanbestuur van bronne en swak administrasie by plaaslike owerhede.Dié...

NWR wil N$70 miljoen in...

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE implementering van Namibia Wildlife Resorts (NWR) se meesterplan vir 2004 vereis \'n kapitale belegging van N$70 miljoen wat van finansiële instansies bekom sal word.Dié...

Paspoort lei na vermeende moordenaars

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE paspoort van mnr. At Liebenberg, wat twee jaar gelede saam met sy seun Koos Liebenberg op die plaas Sandpforte in Maltahöhe-distrik vermoor is, het...

RA-werkinge 'n doolhof

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE vriendskap tussen \'n sakeman en \'n werknemer van die Padowerheid (RA) het as gevolg van \'n brief van die minister van werke, vervoer en...

Republikein se sportredaksie pronk met...

18 jaar gelede. 27th of November 2003 | Politiek en nasionale nuus

- HoofredaksieREPUBLIKEIN se sportredakteur Boet Matthews het gister die gesogte prys van sportskrywer van die jaar ingepalm, terwyl die koerant ook die skild vir die...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 262 records.