Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Bekende sterf, Weakly beseer

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n BEKENDE inwoner van Okahandja het laat gistermiddag tydens \'n tromp-op botsing op die pad tussen Okahandja en Windhoek gesterf.Die ongeluk het plaasgevind toe mnr....

Waar is die romantiek van...

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

VAN kleintyd al gryp vuur- of ligtorings die verbeelding aan. Veral die storie oor hoeveel duisend kerskrag die lig is wat met gereelde tussenposes daaruit...

Kommissie oorhandig verslag

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE waarheid oor beweringe van grootskaalse korrupsie by die Padowerheid (RA) en die Padfondsadministrasie (RFA) sal aan die einde van die jaar bekend wees ná...

Konstabel se slingerpad eindig in...

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n VERHAAL van beweerde polisie-geweld teenoor \'n kollega in aanhouding het met \'n kinkel in die kabel geëindig nadat \'n konstabel van die Rehoboth-polisiekantoor met...

Ontvangs van Samboma-vier in spervuur

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

NOG twee senior polisiebeamptes het gister toegegee dat hulle nie in vorige beëdigde verklarings \'n woord gerep het oor die aand toe vier vermeende Caprivi-afstigters...

Reënweer duik Boundless op hoekvlag...

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

BOUNDLESS, een van die vertonings van die Bank Windhoek Kunstefees, het gistermiddag vóór die slottoneel stomp geëindig toe dit letterlik in die Nasionale Teater uitgereën...

Regering dop die toets

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE minister van finansies, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, se eerste begrotingstoespraak is \'n duidelike teken dat die regering nie sy woord gestand kan doen nie, het...

Sterk rand pootjie Saara se...

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

Ekonomiese RedaksieDIE sterk vertoning van die Suid-Afrikaanse rand teenoor die Amerikaanse geldeenheid was die vernaamste struikelblok in me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, die minister van finansies, se...

Vleisraad met hande in hare

18 jaar gelede. 31st of October 2003 | Politiek en nasionale nuus

OP die vooraand van die instelling van heffings op die uitvoer van lewendehawe, sit die Vleisraad van Namibië met sy hande in die hare weens...

Bettina terug met viool

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE oud-dosent Bettina Lohbeck is sedert die begin van die derde termyn heraangestel as viool-onderwyser aan die Kollege vir die Kunste.Bettina is in Oerlinghausen, Duitsland,...

Daai skalpel...

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

Film TrappedGenreVolwasse rillerRegie Luis MandokiAkteurs Charlize Theron, Kevin BaconResensent Dani BooysenPunt 6/10Die enigste rede waarom dié prent waarskynlik onthou sal word, is oor die plekkie...

Imke se werke in Kaapstad...

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE Namibiese kunstenaar Imke Rust, wat twee jaar gelede met die louere weggestap het by die Standard Bank Biennale en vandag een van die land...

Konserte vir bejaardes

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

SOOS wat dit die afgelope paar jaar gebruik geword het, bied die pianis Konrad Jastram weer vanjaar op Sondag 2 en 9 November onderskeidelik konserte...

Lé Trip: elke kampeerder se...

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

\'n LEEMTE in die mark vir kampeertoerusting het tien jaar gelede vir Marijke Runge oortuig om Lé Trip in die Wernhilpark-inkoopsentrum te open. Vandag geniet...

Le Quartier Français

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

JY hoef nie \'n kroegman te wees om die perfekte skemerkelkie te meng of die regte wyn by ete te bedien nie. Hou bloot die...

Woestyndroom van Nadeet word waar

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE strewe na \'n land waar inwoners bemagtig word om besluite te neem oor \'n volhoubare toekoms het ná maande se harde werk \'n werklikheid...

Nadeet-sentrum gooi deure oop

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE Nadeet omgewings-onderwyssentrum, wat in die NamibRand Natuurreservaat geleë is, het verlede week amptelik geopen.Die sentrum se omgewings-onderwysprogramme vir skole en jeug groepe bestaan uit...

Olimpiese spele in kuns

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

VOLGENDE jaar vind die 29ste Olimpiese Spele plaas en soos in die verlede is dit nie slegs atlete wat hul land verteenwoordig nie, maar ook...

Piment

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE ryp en nie ryp gedroogde vrugte van die Pimenta officinalis word kulinêr gebruik. In die lande van oorsprong word die vars blare vir kookdoeleindes...

'Straatkonings' kom help met slypskool

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

DIE Nasionale Teater en die Jeugteater-ontwikkelingsprogram bring vroeg in November twee baie bekende \"straatkonings\" Namibië toe om \'n slypskool aan te bied met die tema...

Voedingsaanvulling spesiaal vir jou

18 jaar gelede. 30th of October 2003 | Kollig

\'n VOEDINGSAANVULLING vir jou behoeftes bereken volgens wetenskaplike analise en resultate. Is dit moontlik?Jy sal nie sommer skoene koop sonder om dit eers aan te...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 305 records.