Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

In die massa word dié...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DAAR was mense, mense en meer mense! Amper twintig duisend van hulle. Meer vreemde mense het ek nog nie op een plek bymekaar gesien nie.Elkeen...

Ekstra polisie kan kusdorp baie...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

REGSTREEKSE en onregstreekse koste om lede van die Namibiese polisie se Spesiale Veldmag net vir die tydperk van 10 September tot 4 Oktober op Swakopmund...

.. En tien vrae vir...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE stigting van die Alliansie van Demokratiese Verandering deur lede van die Republikeinse Party, wat as \'n organisasie van bekommerde inwoners by die beleërde Demokratiese...

Geen waterskeiding

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE landsadministrasie is lamgelê deur Swapo - die veronderstelde senior vennoot in die vestiging van \'n uiteindelike Namibiese demokrasie.Die regerende party beweeg sedert sy laaste...

Hoofpad na Otjiwarongo oor ses...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE verbreding en restourasie van die hoofpad tussen Okahandja en Otjiwarongo sal volgens beplanning teen Maart 2004 afgehandel wees.Die pad maak deel uit van die...

Nasie wen stryd met hondsdol...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

\"EK het sy vrot asem in my gesig geruik, in sy gegrom was die dood en teen my nek het sy vieslike tande na my...

Kinders is elkeen se verantwoordelikheid

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Dag van die Namibiese kind is die afgelope naweek landwyd gevier met die sentrale boodskap dat elke landsburger die verantwoordelikheid het om na die...

Namibië steel kollig met sy...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

NATUURBEWARING in Namibië beland vandag weer op internasionale vlak in die kalklig wanneer dr. Laurie Marker van die Cheetah Conservation Fund (CCF) in Kanada as...

Optimisties oor konsensus - Minister...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIË is optimisties dat konsensus oor uitstaande handelsaangeleenthede wat tot die uitmekaarspat van die afgelope Wêreld Handelsorganisasie (WTO) beraad in Cancun, Mexiko aanleiding gegee het,...

Oud-lede van RP stig alliansie...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

VOORMALIGE lede van die Republikeinse Party (RP) gaan die Alliansie vir Demokratiese Verandering stig om die plek van die RP in die DTA in te...

Polisie steek vas met soektog...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE polisiesoektog na die motorbestuurder wat op 20 September vanjaar vermoedelik verantwoordelik was vir die dood van \'n kleinseun van die adjunk-eerste minister, mnr. Hendrik...

Reën demp skougees

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE welkome reën wat die afgelope naweek in Windhoek voorgekom het, word as een van die redes aangevoer vir die bykans 800 minder besoekers Sondag...

Speaker in Genève

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE speaker van die Nasionale Vergadering, dr. Mosé Tjitendero, lei \'n parlementêre afvaardiging na Genève, Switserland, om die 109de inter-parlementêre unie vergadering te gaan bywoon.Dié...

Trotsky-tehuis word troshuis

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE ministerie verantwoordelik vir staatsgeboue was gister stom verbaas om te verneem dat tientalle Oosterlinge hul intrek in die Phillip Trotsky-tehuis in Robert Mugabe-rylaan geneem...

Wet oor bestuur van water...

18 jaar gelede. 30th of September 2003 | Politiek en nasionale nuus

WETGEWING oor die bestuur van die land se waterbronne gaan eersdaags in die parlement ter tafel gelê word.Die kabinet het die konsep-wetgewing oor waterbronnebestuur goedgekeur....

Air Namibia Team - South...

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

SINCE Greg Albertyn and Grant Langston won a world championship title for South Africa in Moto Cross, there is one young protagonist who can repeat...

Calitz verras selfs sy pa

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

\'n Helde-ontvangs wag op Namibië se nuutste wêreldkampioen sportman, die rolbalspeler Douw Calitz, wanneer hy vanaand omstreeks 20:10 vanuit Melbourne by die Hosea Kutako Internasionale...

Dinee vir WB-spelersfonds slaag

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

DIE spelersfonds vir die Namibiese Wêreldbekerveldtog het Donderdagaand \'n stewige hupstoot gekry by \'n dinee en rugbyveiling by die Cattle Baron-restaurant.Nagenoeg N$90 000 ná aftrekkings...

Douw is wêreldkampioen

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

MENSE het vir Douw Calitz gelag toe hy met houte wat hy by sy vriend Julian Viljoen geleen het, by die wêreldrolbalkampioenskap in Melbourne, Australië...

Jong Botha slaan 108* vir...

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

\'n 15-jarige seun het Saterdag \'n honderdtal in \'n klubwedstryd geslaan, terwyl die Namibiese o.19-krieketspan gister sy oefenwedstryd teen \'n uitnodigingspan in die laaste boulbeurt...

Namibië se WB-punte baat ook...

18 jaar gelede. 29th of September 2003 | Sport

TWEE Namibiese rugbyspelers wat vandeesweek na die Wêreldbekertoernooi in Australië vertrek, het \'n projek geloods om geld vir natuurbewaring en die lot van die Boesmans...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 369 records.