Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

'Buitelanders' het skuld in moleste...

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE polisie se hulp is ingeroep om diegene wat hulle aan die vandalisering van vooruitbetaalde watermeters op Katima Mulilo skuldig maak, aan te keer.Die vandalisme...

CoD sleep hof toe oor...

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n REEKS flaters deur die regering op die pad na verkiesings vir streekrade en plaaslike owerhede het daartoe gelei dat die Congress of Democrats (CoD)...

Die glyskale van die ouderdom

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

Nie lank gelede nie had ek die wonderlike voorreg om te oornag by een van die land se mees imposante hotelle. Een van daai waar...

Nuwe geslag navorsers na vore

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n NUWE, jong geslag van Namibiërs is besig om weens hul belangstelling in die natuurwetenskappe, waardevolle vars bydraes tot navorsing te maak.Een van die nuwelinge...

Vier gered uit wrede Namib-greep

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n MAN wat in \'n beswyming voor \'n groot vlakte lê, water wat deur \'n T-hempie gefiltreer en gedrink word om vas te stel of...

Grondwet stuit NV se planne

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

TEN spyte van \'n laaste desperate poging van senior kabinetslede om Swapo se Nasionale Raadslede te oortuig om die wetsontwerp op die grondwetwysiging te aanvaar,...

Lions wêreldwyd het één doel

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

LIONS-KLUBS reg oor die wêreld word saamgesnoer deur een strewe: om hulp te voorsien aan minderbevoorregte mense.Windhoek se Alte Feste-tak van die Lions swoeg reeds...

Marteling nog lank nie uitgesterf

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

OP 26 Junie is Wêrelddag vir Slagoffers van Marteling wêreldwyd herdenk en het verskeie Namibiese organisasies inligting oor hierdie euwel in die hoofstad versprei.Die Verenigde...

Namibiese burgerskap vir Angolese burgers

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

ANGOLESE burgers wat vir 28 jaar en langer in Namibië woon, sal nou as \'n saak van dringendheid die geleentheid gebied word om vir Namibiese...

Swakop se skip kom in

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

SWAKOPMUND se waterdorp en verwante behuisingsaanleg, in die spreektaal bekend as die marina, is in vaarwater.\'n Ooreenkoms is tussen die Swakopmund Waterfront Development Company (SWDC)...

SOS-diens van hoop gaan voort

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

INTERNATIONAL SOS in Namibië sal voortgaan met sy ambulansvlugte en steeds die beste moontlike diens lewer om menselewens te red.Dié versekering is Vrydag aan Republikein...

Vlugtelinge bly vireers

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE vrywillige repatriasieprogram vir Namibiese vlugtelinge in Botswana is tydelik tot stilstand gedwing.In Augustus verlede jaar het sowat 700 Namibiërs onder die drieledige, vrywillige repatriasieprogram...

Amerikaanse span hier vir ondersoek

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

INSPEKTEURS van die Cessna-vliegtuigvervaardiger in Amerika kom vandag in Windhoek aan vir die deurtastende ondersoek wat Donderdag geloods is om die raaisel van die vliegramp...

Rooisand-ramp verdiep

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE kru reuk van vliegtuigbrandstof het Vrydagmiddag steeds dik in die lug gehang op die toneel naby die plaas Rooisand waar vier mense Donderdagaand in...

Brande swiep deur woonwa, woonhuis

18 jaar gelede. 30th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n WOONHUIS in Olympia is Saterdagmiddag erg deur \'n brand beskadig.Die Windhoekse brandweer het na die toneel gehaas, maar kon nie daarin slaag om die...

Belasting knou Windhoekers

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE finansiële voordele van die onlangse rentekoersverlagings vir Jan Alleman is gisteraand summier opgeslurp deur drastiese belastingverhogings op alle eiendom in Windhoek.Benewens \'n algemene verhoging...

Vier uit Duitsland in Namibië...

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

Des ErasmusVIER toeriste van Duitsland word in die noordweste van Namibië vermis. \'n Amptelike soektog kan vandag nog begin in dieselfde gebied waar \'n toeris...

NDF-lugafweer mis vliegtuig rakelings

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

Deon Schlechter\'n VOLSKAALSE ondersoek is geloods nadat \'n ligte vliegtuig na bewering byna deur die Namibiese weermag (NDF) by die Osona-basis buite Okahandja uit die...

Familie van plaaswerkers is probleem

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE toestroming na kommersiële plase van plaaswerkers se familie en in baie gevalle die storting van kinders op hierdie plase waar hulle dan die verantwoordelikheid...

Stefan het vriende buite die...

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

AS Stefan, Namibië se verteenwoordiger in die Loerbroer huis, maar net kon weet hoe vierkantig sy vriende en familie hom ondersteun, sou die daaglikse gestryery...

Branca sterf in vliegramp

18 jaar gelede. 27th of June 2003 | Politiek en nasionale nuus

Deon SchlechterDIE koerier van hoop van die Namibiese lugruim, John Branca, en drie passasiers het gister met sonsondergang in die brandende wrak van \'n Cessna...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 274 records.