Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Kerke op Angola se agenda

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE vermenigvuldiging van nuwe kerke is nie net \'n probleem in Namibië wat reeds daartoe gelei het dat die stadsraad van Windhoek \'n moratorium tot...

Belg Namibië se gesant in...

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë het \'n Belgiese burger as sy nuwe ere-konsul in België aangestel.Mnr. Pierre Louis, wat onlangs sy akkreditasiebrief en ander aanstellingsdokumente van die Minister van...

'n Vleisfees is veel meer...

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NOGAL jammer ek kan nie daar wees nie. En dié keer is dit nie \'n blote verskoning waarvan die rug feitlik tot op die grond...

Genetiese produkte aan die beurt

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIëRS sal moet seker maak dat hulle behoorlik ingelig is oor geneties aangepaste produkte indien hul wyse besluite in die nabye toekoms wil neem.Só meen...

Senior hoofman vier aanstelling

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

MNR. George Nghipunyati Nelulu wat in Januarie deur die Oukwanyama Tradisionele Owerheid as die nuwe senior hoofman van die Onengali-distrik ingesweer is, het Saterdag \'n...

Bemagtiging van meisies kry stukrag

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NEGE Afrika-lande insluitend Namibië, het vroeg dié maand \'n vergadering in Johannesburg bygewoon om die bevordering van meisies op die vasteland te ondersteun.Die Namibiese Vrouevereniging...

Radio 'Skoonveld' se spook is...

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofredaksieDIE NBC se herstruktureringsproses was op \'n verkeerde wyse benader en geïmplementeer en die gevolge daarvan gaan nog \'n nagmerrie word wat by die nasionale...

Tragedie: Die ou pier se...

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE see het gewen. Die voorste helfte van Swakopmund se ou ysterkaai gaan van die res van die struktuur geskei en gelaat word om te...

Ramatex groei net voort

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n FINALE besluit oor die toekoms van die 416 Ramatex-werkers, wat onlangs weens hul betrokkenheid by \'n onwettige staking by die tekstielaanleg geskors is, word...

Stadsraad wend hom tot die...

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n DAGVAARDING vir die invordering van skuld ten opsigte van munisipale dienste word deur die stadsraad vir skuldenaars in die toekoms in die vooruitsig gestel.Die...

Stadsvaders keelvol

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

WINDHOEK se stadsvaders is behoorlik keelvol. Dit is vir misdadigers, misdadigheid en mense wat hulle aan enige vorm van onreëlmatigheid skuldig maak.\'n Beleid van geen...

Bêre môre die twaksak

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

ROLPRENT-vervaardigers en modehuise van die groot tabakproduserende lande in die wêreld moet ophou om rokers uit te beeld as persone wie se voorbeeld die jeug...

Vaatjie groet

18 jaar gelede. 30th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIESE rugby staan by die graf van een van die land se heelagterprinse en skopkonings. Môremiddag om halfdrie sal tydens \'n roudiens in die NG-kerk...

Namibië treur saam met Algerië

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë het sy diepe meegevoel en medelye met die mense van Algerië betuig vir die ernstige lewensverlies, beserings en die verwoesting van infrastruktuur in verlede...

Span na Angola oor repatriasie...

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n AFVAARDIGING van nie meer as tien verteenwoordigers van die Angolese vlugtelinggemeenskap in Namibië sal vroeg in Junie na Angola vertrek om hom van die...

N$4 miljoen per jaar vir...

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIË se jaarlikse bydrae aan die Afrika-Unie (AU) sal verdubbel sodra die organisasie sy volle personeelkomponent aangestel het.Namibië het ook \'n kandidaat gestel om as...

Baba oorleef in kombers

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n PASGEBORE babaseuntjie, wat in \'n kombers toegedraai was, is Maandag in die bosse naby die Sekondêre Skool David Bezuidenhout opgetel.Volgens sersant James Matengu van...

Makabere moord by skool: Polisie...

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n VOORMALIGE werknemer van die Hoërskool Centaurus is die hoofverdagte in die dood van \'n onbekende vrou wie se liggaam verlede Vrydag in \'n verlate...

Jeans, 'n pet en ou...

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Avenue Montaigne in Parys is die tuiste van die wêreld se bekendste modeontwerpers se peperduur boetieks.Dié ou straatjie, wat uitdraai uit die Avenue des...

Vlaag van geweld teen kinders...

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

BEWEERDE geweldmisdaad was vir die dood van \'n tweede kind binne \'n week in die Erongo-streek verantwoordelik. Moord was die waarskynlike rede vir die dood...

Afrikadag

18 jaar gelede. 28th of May 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelAFRIKADAG het vanjaar in Namibië gekom en gegaan en in \'n uitgerekte vakansiedag geïndig.As die vasteland hand in eie boesem steek, behoort Afrika die vraagstukke...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 208 records.