Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Biddag-deure oop vir almal

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE indruk wat bestaan dat Transformasie Namibië die inisiatief van wit Afrikaners is of net \'n Christen-geleentheid is, is van alle waarheid ontneem. Die teendeel,...

Ysterperde kreun ook op tweede...

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

TEENSPOED het gister weer toegeslaan op die groep motorfietsryers wat Maandag by die Kunenerivier weggespring het om \'n tog deur die veld na Kaapstad in...

Saak teen boere word weer...

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE saak van ernstige aanranding teen twee bekende boere van die Gobabis-distrik is gister tot 19 Mei uitgestel.Mnre. Gert Hough van L\'Amour en Schalk van...

Die verlore seun - nié...

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

Kinders kry is so maklik soos een, twee, drie. Dit is selfs makliker as om \'n bestuurslisensie te kry of om \'n huis te koop....

Lesse uit 'n staking

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelNET die superrykes op hierdie aardbol is die voorreg beskore om nie te hoef werk nie. Werkgeleenthede, vlakke van opleiding en skale van vergoeding verskil...

Man sterf toe koeëls klap...

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n VERMEENDE inbreker is gisteroggend vroeg in die Kleine Kuppe-woonbuurt deur \'n inwoner doodgeskiet en een van die oorledene se makkers is aangehou totdat die...

Vervoerramp afgeweer

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE dreigende nasionale ramp by TransNamib is gister afgeweer toe die bestuur van die vervoerkorporasie en die Namibiese Unie vir Vervoer en Verwante Werkers (Natau)...

Onderwys in greep van wanhoop

18 jaar gelede. 30th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

STAATSKOLE in Namibië sluit vandag vir die wintervakansie in \'n stadium waar die moraal onder die land se duisende onderwysers \'n ongekende laagtepunt bereik het,...

Amper net Cravenweek bly NSSU-moratorium...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Sport

RUGBY is feitlik die enigste sportkode wat die afgelope naweek se dramatiese besluit van die Namibiese Skolesportunie vrygespring het dat die NSSU vir die res...

Klubs vies oor laatslaper Sunshine...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Sport

SEWE atletiekklubs het die naweek deelgeneem aan Khomasstreek se kampioenskap danksy borgskap deur Coca-Cola en Bank Windhoek.Daar het selfs \'n paar individuele atlete van streke...

Atletiek sou deur eie versuim...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Sport

DIE president van die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK), me. Agnes Tjongarero, het sterk teruggekap op onlangse gerugte dat die NNOK sy finansiële steun aan...

Bethanie 'n stoompot

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE ellende wat Bethanie sedert die begin van die jaar teister, woed ongehinderd voort. Dit het aan die lig gekom dat telefoondiens aan die Dorpsraad...

Veldryers kou harde bene op...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE groep motorfietsryers wat gister op Ruacana weggespring het op \'n liefdadigheidsrit na Kaapstad, het laat gistermiddag hul eerste skof suksesvol voltooi. Maar dit was...

Vier vas oor reuse daggavonds

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DAGGA met \'n geskatte straatwaarde van N$655 200 is die week deur die Polisie gekonfiskeer en vier verdagtes is in verband met die voorval in...

Besoek aan Dukwe misluk

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n BESOEK van \'n afvaardiging van tradisionele- en kerkleiers aan Caprivi en ouers van Namibiese vlugtelinge in Botswana onder leiding van senior regeringsamptenare na die...

Deurmekaar laaie paspoort na verlede

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

NA \'n onlangse besoek aan die Ministerie van Binnelandse Sake het ek my voorgeneem om nooit, ooit, ooit weer te kla oor die uitreiking van...

Geen teken dat geweld afneem

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

GEWELD teenoor vroue en kinders bly \'n toenemende euwel in die Namibiese gemeenskap.Die Minister van Vrouesake en Kinderwelsyn, me. Netumbo Nandi-Ndaitwah, het verlede week tydens...

SA herdenk vryheidsdag in Namibië

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIË en Suid-Afrika se ekonomieë is onlosmaaklik aan mekaar verbind en daarom is dit belangrik dat gesonde verhoudinge tussen die twee lande gehandhaaf word.Dit was...

Alleen in die stryd?

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelDIE Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, dr. Libertina Amathila, het haar diepe teleurstelling met die haglike toestande by die verpleegsterstehuis by die Sentrale Hospitaal...

Klein bote in die wiele...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

BETER geriewe wat dit vir eienaars van kleiner bote moontlik sal maak om van Hentiesbaai uit te gaan, word reeds deur die Regering ondersoek. Die...

Malaria, die grootste doder in...

18 jaar gelede. 29th of April 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, dr. Libertina Amathila, het tydens die herdenking van die tweede Afrika Malariadag gesê die verwoestende siekte het tussen...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 238 records.