Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Sewespan haal mylpaal in Hongkong

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Sport

DIE Namibiese sewesrugbyspan het die naweek in Hongkong vir die eerste keer die plaatafdeling van \'n sewestoernooi van die Internasionale Rugbyraad gehaal.Die Namibiërs is gister...

Windhoek die klubkampioen

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Sport

DIE eerste span van Xerox Windhoek Rugbyklub het die naweek eers vir Kyocera Mita United en toe vir Renault Wanderers uitgeskakel om die nasionale klubkampioenskap...

Puriza die ster met drie...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Sport

FRANK Puriza en Victoria Tjingaete was die naweek twee van die blinkste sterre by Coca-Cola se nasionale atletiekkampioenskap vir hoërskole.Die twee naellopers het gesorg vir...

Kosie Springbok red Rooies met...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Sport

MARATHON Sugar Chief Santos is sterk op pad om Tafel Lager, MTC Namibië en Swabou se premierligatrofee in hul vertoonkas op Tsumeb te bêre.Die Suikermanne...

Agra se nuutste webtuiste

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë se stoetvee-bedryf het 2002 afgesluit as \'n jaar van rekordpryse vir sowel stoet- as kuddebulle. Dié bedryf verkeer egter onder druk weens \'n verskeidenheid...

DTA, UDF smee sterker bande

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE politieke alliansie tussen die DTA van mnr. Katuutire Kaura en die UDF van mnr. Justus Garoëb het die naweek \'n nuwe dimensie betree. Daarmee...

Beesboerdery nie die enigste keuse...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE herverdeling van grond kan \'n groot bydrae lewer tot die verligting van armoede en werkskepping in Namibië. Tog is beesboerdery nie die enigste landboubedrywigheid...

Om jou bra te verbrand......

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

NOU dat die Yenkies superwapens op Irakese stede afvuur terwyl selfs dele van hul eie bevolking betoog oor dié vermeende baasspelery, is dit opnuut gepas...

Wet op euwels seil deur...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE bekamping van sosiale euwels soos geweld teen vrouens en kinders en die ontduiking van onderhoud vir dié kwesbare groep van die Namibiese samelewing het...

Regering fynkam grond

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Ministerie van Grondsake, bygestaan deur die Polisie en Immigrasiebeamptes, begin môre landwyd met \'n sogenaamde verifikasieproses op kommersiële plase \"om die nasionaliteit en status...

Droogte dreig, maar graanoes nie...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

ONDANKS droogtetoestande oor groot dele van Namibië wat kritieke afmetings begin aanneem, verwag akkerbouers in die land \'n totale graanoes wat die 100 000 ton...

Namibië kan eie groente verbou

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë is daartoe in staat om tussen negentig en 95% van sy behoefte aan groente en vrugte plaaslik te verbou. Dit het daartoe gelei dat...

Nuwe prioriteit vir die aankoop...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

GRONDEIENAARS wat hul plaaswerkers swak behandel en hulle nie basiese vryhede gun nie, loop gevaar om hul plase eerste deur onteiening te verloor.Die Minister van...

Habenicht erken skuld; word summier...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

NOG dissiplinêre optrede teen werknemers by NamWater kan volg ná die skuldigbevinding van die hoofuitvoerende beampte, mnr. Helge Habenicht, aan nalatigheid.Ná aanvanklike heftige ontkennings dat...

Mudge bring hulde aan Kapuuo

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n GROOT man het die wêreld deurkruis en uiteindelik aan die hand van \'n sluipmoordenaar gesterf omdat hy daarin geglo het dat mense gelyk geskape...

"Ek vlug as grondplan misluk,"...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Minister van Grondsake, Hervestiging en Rehabilitasie, mnr. Hifikepunye Pohamba, sê hy sal die eerste Namibiër wees wat landuit sal vlug indien \"die massas oorneem\"...

Waterbronne: Namibië kyk diep in...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE volhoubare bestuur van waterbronne in Afrika suid van die Sahara is een van die brandpunte op die sakelys van die jaarlikse byeenkoms van die...

Wilde Wika-week begin

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

\"EIN Prosit, ein Prosit, der Gemütlichkeit!\" het Saterdag deur die Zoo Park in Windhoek weergalm toe vanjaar se Windhoekse Karnaval (Wika) met liters bier en...

Zing se drama ontvou op...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

\"BOETA kom huis toe.\"Dit was Saterdag trooswoorde deur Lee-Anne Simon aan klein Taryn Paulse (4) op haar skoot terwyl vrae sonder antwoorde deur haar eie...

Johnny en Vivian Zing land...

18 jaar gelede. 31st of March 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIT was Oujaarsaand in die Congregation-kerk in Narraville. Pastoor Johnson van Kaapstad het as genooide prediker opgetree. Die sanggroep tydens die diens was New Creation....

Stoeiers geniet ondersteuning van myne

18 jaar gelede. 28th of March 2003 | Sport

ROSH Pinah Stoeiklub se stoeitoernooi vir alle klubs die afgelope naweek het groot byval gevind.Die toernooi het ondanks die lang afstand byna \'n rekordaantal stoeiers...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 297 records.