Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Man kap ma met byl...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n 25-jarige man het sy ma ná \'n woordewisseling oor hoenders wat hy sou geslag het, met \'n byl vermoor.Michael Aron Paulus het Woensdag vlugtig...

Een beheerligaam bepleit

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

OORWEGING moet daaraan geskenk word om \'n enkele regulerende owerheid op die been te bring wat oor al die finansiële instellings toesig hou.Dié voorstel het...

Castro mompel nog op Gobabis

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\"WAT is die nut van \'n Minister van Justisie as hy nie kan ingryp waar geregtigheid verydel word nie?\"Aan die woord is mnr. Castro Kavari,...

Die jare het haar been...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

AS die geleentheid tot geleerdheid daar was, was ta\' Gesie seker vandag \'n boffin in IT of die elektroniese media. Om dié dors te stil,...

Gestremdes word nie oor MIV...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n SLYPSKOOL wat verlede week in die Okakarara-kiesafdeling gehou is vir mense met gebreke, het aan die lig gebring dat gestremdes aan die kortste ent...

Geingob groet

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n MENS kon \'n speld hoor val in die Nasionale Vergadering toe Namibië se eerste Eerste Minister, mnr. Hage G. Geingob, wat die land twaalf...

Partye eens oor wysiging van...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

KONSENSUS is gister tussen Swapo en opposisiepartye bereik oor die wysiging van die Grondwet om munisipale en streekraadsverkiesings meer vaartbelyn te maak.Dit volg nadat die...

Standaarde om omgewing te bewaar

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n NUWE nywerheidsbenadering tot omgewingsbewaring is tans beskikbaar danksy die ontwikkeling van internasionale standaarde vir omgewingsvriendelike bestuur. Om dié doelwit in Namibië te bereik het...

Kapia skiet bank-transaksie af

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Goewerneur van die Bank van Namibië, mnr. Tom Alweendo, het gister in die spervuur van \'n vingerwysende sekretaris van die Swapo-jeugliga, (SYL) mnr. Paulus...

Die koning heers op Walvisbaai

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n KONING heers weer op Walvisbaai. Hy\'s \'n apostel van versoening en eenheid, het King Mandume Muatunga, gister gesê nadat hy Woensdagaand as burgemeester van...

Mad Max briek

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

MAD Max het ook in Australië die handrem vasgetrek. Uit Australië as mede-gasheerland vir die film Fury Road teen \'n beraamde N$900 miljoen word berig...

Oppas vir hierdie knaap

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

INDIEN iemand meen dat hulle op die baie giftige Zebraslang afgekom het, maar nie weet dat dit \'n tipe kobra is nie, kan hulle moontlik...

Eerste Minister Gurirab dui op...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Eerste Minister, mnr. Theo-Ben Gurirab, het vandeesweek in Windhoek met die opening van die eerste vergadering van Swapo se nuutaangestelde Sekretariaat, \'n vroeë aanduiding...

Tree uit NV, bly in...

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

ONDER dawerende applous van beide die regerende party en opposisielede het die voormalige Eerste Minister, mnr. Hage Geingob, gister ná byna 13 jaar sy afskeidstoespraak...

Vigs kan onderwys lam lê

18 jaar gelede. 28th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n DONKER en kommerwekkende prentjie het gister ontvou toe die Ministeries van Onderwys statistiek oor die impak van MIV/vigs op die onderwyssektor bekend gestel het.\'n...

Geen genade van Aussies verwag

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Sport

VANDAG is die dag waarvoor die Namibiese krieketspan al langer as \'n jaar in spanning wag -- sy Wêreldbeker-kragmeting teen Australië in Potchefstroom.As die groentjie...

Skouer haal Walters uit WB

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Sport

DIE Namibiese aanvangskolwer Riaan Walters se Wêreldbekertoernooi is verby vanweë \'n skouerbesering wat nie wil herstel nie.Die Namibiese spanbestuur was gister besig met die nodige...

Waterston vies oor spelers se...

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Sport

DIE Namibiese rugby-afrigter, mnr. Dave Waterston, het die naweek nie sy teleurstelling probeer wegsteek met die swak standaard van fiksheid by die Wêreldbekerjaar se eerste...

Van Wyk en Booys se...

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

WILLY Winston van Wyk en Lesley Booys se aansoek om teen hul skuldigbevinding en vonnis van 52 jaar te appèlleer is gister in die Windhoekse...

Eerlikheid en integriteit bevorder

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE bekamping van korrupsie het gister weer sterk op die voorgrond getree met die bekendstelling van die program vir die bevordering van nasionale integriteit deur...

Gesoek: tonne en tonne sand...

18 jaar gelede. 27th of February 2003 | Politiek en nasionale nuus

Liewe Oom Klaasvakie.MY ma sê sy wonder altyd hoedat Oom by Rufus verbykom. Sy tande is nogal nie net daar vir versiering nie en sy...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 277 records.