Argief - vir 2003 - Republikein

December 2003

245 berigte

November 2003

262 berigte

October 2003

305 berigte

September 2003

369 berigte

August 2003

402 berigte

July 2003

563 berigte

June 2003

274 berigte

May 2003

208 berigte

April 2003

238 berigte

March 2003

297 berigte

February 2003

277 berigte

January 2003

279 berigte

Was dit maar 'n gewone...

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

Ek skakel die anderdag \'n Vername Handelaar en vra of hulle vloerpoleerders verkoop.Ai, kou en proes die man in my oor, bel so oor tien...

Vragoperateurs bly op Eros

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

IN \'n dramatiese ommeswaai in die lughawe Eros-sluitingsdebakel gaan vragoperateurs ter elfdere ure kwytgeskeld word van \'n verbod op die gebruik van die lughawe ná...

Agt se hofbevel faal

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE poging van agt Unam-studente om \'n dringende hofbevel teen die beëindiging van hul koshuis-akkommodasie te kry is gister in die Windhoekse Hoërhof van die...

Skorsing bring geldnood

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE nege polisiebeamptes wat ongeveer twee weke gelede uit die mag geskors is hangende \'n ondersoek nadat \'n vermeende misdadiger in aanhouding gesterf het, bevind...

Nuwe generasie is hier, sê...

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE algemene verkiesing van 2004 kan volgens die Speaker van die Nasionale Vergadering, dr. Mosé Tjitendero, \'n waterskeiding bring in Namibiese politiek.\'n Nuwe generasie gaan...

NG Kerk waarsku teen sondes

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Nederduitse Gereformeerde Kerk in Namibië het die toename in wetteloosheid in die land in die sterkste moontlike taal veroordeel en \'n beroep op nasionale...

Waak teen rassisme waarsku Regering

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE Kabinet het gister met sagte hande probeer om die gemoedere in die Omahekestreek te sus met die uitreiking van \'n verklaring waarin skok en...

St. Paul vat die louere

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DEELTYDSE kandidate, waarvan die meeste die IGCSE-eksamen deur middel van die Namibiese Kollege vir Ope- en Afstandonderrig (Namcol) afgelê het, het verlede jaar naelskraaps beter...

Suinig is nie die woord

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

GESKIEDENIS is die afgelope paar dae in die Namibiese motornywerheid gemaak toe twee Suid-Afrikaners vir die eerste keer die lang pad na Kaapstad met \'n...

Swaeltjies se woonplek bedreig

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

TWEE spesies van swaeltjies se habitat word bedreig en die bome self mag moontlik skade ly indien die snoei van waaierpalms wat tans die mode...

Saak teen Swartz teruggetrek

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n BESTUURSLID van Telecom Namibia en aangewese senior bestuurder van die maatskappy se Erongo-streek, mnr. Stoffel Swartz, het gister met verligting uit die landdroshof op...

Uitslae vlek skandaal oop

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

VERLEDE jaar se eksamenbedrog is gister met die bekendmaking van die IGCSE-uitslae tot die been oopgevlek. Vir die eerste keer is die sluier gelig oor...

Verkragting van Namibiese kinders toon...

18 jaar gelede. 31st of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

\'n VERKRAGTINGSVLAAG van minderjarige kinders wat sedert einde verlede jaar skokkende afmetings aangeneem het, het die afgelope naweek voortgerol.Vrydag is \'n 36-jarige man op Ongha...

Namibië laat Bangladesj byna weer...

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

NAMIBIë het gister byna die onmoontlike reggekry deur binne bereik van Bangladesj se formidabele totaal van 274 lopies te kom en in die laaste boulbeurt...

Drivers contest in EVO Kalahari...

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

THE EVO Classic Kalahari Rally 2003, organised by Francis and Katy Tuthill of EVO Events in the UK, is currently underway in Namibia.The Kalahari Rally,...

Geen plaasvervanger vir lang, harde...

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

DIE Namibiese Presidentspan het onlangs \'n paar harde lesse geleer by die Suid-Afrikaanse Platteland-krieketweek in die Paarl.Die span, \'n mengsel van opkomende spelers en tweedebestes...

Sewereeks tel vinnig spoed op

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

MOENIE Vrydagaande by die huis bly of voor die televisie sit nie. Gaan na Ramblers se sportveld in Pionierspark om mans en vroue van verskeie...

O.23's weer voor taai Viernasiereeks

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

DIE Namibiese nasionale o.23 sokkerspan vertrek Saterdag na Johannesburg vir die Viernasiereeks teen Suid-Korea, Lesotho en die gasheer Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaners het versoek dat die...

Telkaart van 29 Januarie 2003

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Sport

NAMIBIA vs BANGLADESH (game 5 van 5, Wanderers Cricket Club, Windhoek)Toss won by Namibia, who sends in Bangladesj to bat.BANGLADESHHannan Sarkar lbw B. Kotzé 18...

Die wonder van die avokadopeer

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

Toast met avokadopeer op. Dit is wat die vrou wat graag weer wil kan lag, besig was om ingedagte voor die televisie te sit en...

Net feite bied oplossing

18 jaar gelede. 30th of January 2003 | Politiek en nasionale nuus

DIE onderlinge boerdery-onmin van die Omahekestreek, spesifiek in die Aminuis- en aangrensende plaasgebiede, moet erken word vir wat dit is voor dit aangespreek kan word.Dit...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 279 records.