Argief - vir 2002 - Republikein

December 2002

215 berigte

November 2002

226 berigte

October 2002

294 berigte

September 2002

279 berigte

August 2002

300 berigte

July 2002

292 berigte

June 2002

276 berigte

May 2002

314 berigte

April 2002

346 berigte

March 2002

10 berigte

Henties is te klein vir...

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

HENTIESBAAI was die naweek te klein vir die Rooi Rok Bokkie se Campbells toe vakansiegangers die tent waar dié gewilde groep opgetree het, oorstroom het...

Finale beslissing lê by direksie

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE interne ondersoek en dissiplinêre verhoor van twee werknemers van TransNamib is verlede week afgehandel en die finale beslissing ten opsigte van die vierde treinongeluk...

Namibië vat voor vir DRK-vrede

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIë het aan die voortou gestaan van \'n afvaardiging wat hopenlik vroeg aanstaande jaar blywende vrede na die oorloggeteisterde Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) kan...

Uiteindelik verlos van die feesgees...

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

MET Kersfees agter die rug ervaar ek \'n verlossing wat selfs groter is as die bevryding om te weet dat die Vader mens toelaat om...

Altyd beter!

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelHOE die ou jaar afgeloop het, kan soos die toekoms, net beoordeel word aan dit wat mense daarvan verwag het.In Namibië se geval het dit...

Opposisie leer uit Kenia-verkiesing

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

IN DIE nastrome van die Keniaanse verkiesing het opposisie-partye in Namibië opnuut nouer samewerking voorgestel om die Swapo-regering uit die kussings te lig.Die amptelike opposisie-koalisie...

Lyfskilder sorg vir opwinding

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

BUITEN vir sport en ander vermaaklikheid wat die kus die naweek in \'n miernes van bedrywighede omskep het, het die plaaslike kunswêreld vir opwinding van...

Paaie eis nog twee

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

LEWENSVERLIES op die paaie van Namibië het in die doodsnikke van die jaar met nog twee gestyg.In die mees onlangse ongeluk het \'n bekende werknemer...

Reën uiteindelik hier?

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

GOEIE reën kan vandeesweek oor die sentrale dele van die land verwag word wat as lafenis teen die versengende hitte van die afgelope dae sal...

Snoek loop tydens hengelklub se...

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

\'n SWAARGEWIG onder die snoekskole van die Atlantiese Oseaan het Zakkie Knuffel van Swakopmund N$6 000 ryker gemaak. Hy was die wenner van die Penguin-hengelklub...

Strate toe op Oujaarsaand

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

MET die verwagting dat mense Nuwejaar ouder- gewoonte in Windhoek se middestad gaan inwag, sal die kruisings by Fiedel Castro-straat, Rev. Michael Scot-straat en Sam...

Verkeersafdeling se veldtog lewer resultate

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE hoofstad se verkeersafdeling se veldtog om lewens te red en motorryers se denkwyse oor padgebruik te verander, het tot dusver merkwaardige resultate opgelewer.Sowat 191...

Nog 'n verkragting skud Okahandja

18 jaar gelede. 31st of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

OKAHANDJA is opnuut geskud ná nóg \'n verkragtingsvoorval waarby \'n klein kind betrokke was. Hierdie keer is \'n driejarige kleuter in \'n droë rivierloop in...

Moord en doodslag

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

MISDADE van geweld het die afgelope Kersseisoen in die meeste gemeenskappe van die land oorheers, met nie minder nie as 14 moordsake wat deur die...

In ligter luim om die...

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE nôi by die tafel langsaan het sommer self begin gesels soos ou vrinne maak, maar sonder \'n formele bekendstelling waarin die hoflike vraag gestel...

Dringende ondersoek na amperse lugramp

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

TERGENDE geheime oor wat Donderdagmiddag verkeerd geloop het toe twee vliegtuie op 11 500 voet naby die Internasionale Lughawe Hosea Kutako gebots het, is die...

Seisoen 2002

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

HoofartikelTERWYL die golf van voorspoed steeds inrol op toeriste-instansies op dorpe en in oorde van die sentrale kusgebied van Namibië, staan lesse vir die toekoms...

Mwai Kibaki wen verkiesing in...

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

NÁ afloop van \'n vreedsame presidensiële en algemene verkiesing wat Vrydag in Kenia plaasgevind het, meen kenners dat demokrasie vir die eerste keer in dié...

Onmin by Vineta se klipkaai

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

\'n BOK is op die strand geslag in \'n orgie noord van Vineta se klipkaai, \'n dansklub van Swakopmund was tydelik deur die polisie gesluit,...

Gevaarlike lugruim

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE kladboek van Namibiese burgerlugvaart het Donderdag nog \'n inskrywing gekry toe \'n breukdeel van \'n sekonde \'n lugramp oos van die Internasionale Lughawe Hosea...

Opleiding red Traupe in sy...

18 jaar gelede. 30th of December 2002 | Politiek en nasionale nuus

DEEGLIKE opleiding en een van die heel beste vliegtuie nog was Donderdagmiddag net voor twee uur die kombinasie wat \'n Windhoekse vlieënier van \'n gewisse...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 215 records.