Argief - vir 2002 - Republikein

December 2002

215 berigte

November 2002

226 berigte

October 2002

294 berigte

September 2002

279 berigte

August 2002

300 berigte

July 2002

292 berigte

June 2002

276 berigte

May 2002

314 berigte

April 2002

346 berigte

March 2002

10 berigte

Bedrog vier hoogty

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DRIE lede van 'n beweerde bedrogsindikaat wat onlangs in die Namibiese Polisie oopgevlek is, se saak is vir pleit- en verhoordoeleindes tot 2 April aanstaande...

Beraad blyk misoes te wees

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

VERWAGTINGE dat die Wêreldspitsberaad oor Volhoubare Ontwikkeling (WSSD) wat onlangs in Johannesburg gehou is, 'n beslissende en doelwit-geörienteerde aksieplan vir die mensdom se globale toekoms...

Burgemeester ingenome met vertoning

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE stadsraad is ingenome met die dienste wat hulle vanjaar aan die inwoners van Windhoek met beperkte bronne kon lewer. Die burgemeester van Windhoek, mnr. Mathew...

Nuwe direksie sien die lig

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

OP die vooraand van die vakansieseisoen het die Kabinet 'n nuwe raad vir die staatsbeheerde Namibië Natuurlewe-oorde, NWR, aangewys. Die nuwe raad van direkteure van die...

Krismistyd wanneer alles mooi lyk

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIS amper soos die lamseisoen, want elke jaar hier teen die einde van November kom die uur van verlange. Nou hoekom sal 2002 nou anders...

Habitat-program betrek media in Afrika

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE aktiewe betrokkenheid van die media in die identifisering van voedseltekort en volhoubare ontwikkeling word op beide internasionale en nasionale vlakke bepleit. Beleidmakers, parlementeriërs en joernaliste...

Swapo Jeugliga op heksejag

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE reservering van top-poste in die staatsdiens, staatsdepartemente en semi-staatsinstellings vir lojale en oortuigde lede van Swapo, is 'n direktief van die party wat uitgevoer...

Skote in kosoorlog

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DROOGTEHULP in die Hardapstreek het steeds nie die honger gemeenskap bereik nie en na verwagting kan daar moontlik eers teen volgende week met die verspreiding...

Munisipaliteit onskuldig

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE munisipaliteit van Windhoek ontken dat hy enigsins betrokke is by die onteieningsproses van pensioenarisse se huise weens agterstallige paaiemente. 'n Vreedsame betoging het verlede...

Eerste reën bring hoop vir...

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

SWAAR, welkome reënbuie het tot gister nog in veral die noordelike dele van Namibië uitgesak. Op Tsumeb is 95 mm gedurende die oggendure ontvang. In die...

Polisie soek Okahandja-slagoffer se verkragters

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE Polisie het 'n landwye soektog na twee jong mans op tou gesit in verband met die wrede verkragting van 'n agtjarige meisie van Okahandja,...

Speelterreine bevorder onderrig by skole

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

STUDIES het getoon dat skole met 'n speelterrein en ontspanningsgeriewe meer aftrek kry en ook beter bywoningsyfers toon. Met dit in gedagte het Raleigh International die...

Wêrelddag vir Vigs

19 jaar gelede. 29th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

WêRELDDAG vir MIV/vigs word hierdie jaar op 1 Desember in Namibië landwyd met 'n verskeidenheid aktiwiteite herdenk. Die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste (MHSS) het...

Gifdood in Pionierspark

19 jaar gelede. 28th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

OP die hoek van Aschenborn- en Tunschelstraat in Pionierspark ween 'n eensame boerboel oor sy geliefde Lena wat Woensdagoggend die slagoffer van die buurt se...

Beteuterde Harry sê sy sê

19 jaar gelede. 28th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n BETEUTERDE Harry Simon het gister deur sy woordvoerder en bestuurder 'n boodskap vanuit Suid-Afrika aan die Namibiese gemeenskap en regering gestuur waarin hy sy...

Geld mag nie in die...

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

GELD mag nie 'n versperring tot regspraak word nie, sê die Premier, mnr. Theo-Ben Gurirab. Die regstelsel mag nie gesien word as 'n werktuig wat...

Rand se blink ster skyn...

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBIëRS kan begin regskuif vir 'n nuwe jaar vol beloftes met die Suid-Afrikaanse rand wat nou die blinkste ster op die globale wisselkoersverhoog geword het...

'n Skaaprib om die treurmare...

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

"EK kom bier drink," sê Andries toe hy uit sy bakkie klim. Sedert die lapa staan, nooi hy hom tydig en ontydig om dit of dat...

Nasionale woede

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

Hoofartikel DIE President, mnr. Sam Nujoma, word gereeld gekritiseer weens sy sigbare openbare demonstrasies van irritasie, frustrasie en selfs woede met enigiets waarvan hy nie hou...

Kollig opnuut op weeskinders

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n VYFDAAGSE slypskool wat handel oor wesies en ander weerlose kinders is gister amptelik deur die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, dr. Libertine Amathila,...

Menseregte geskend

19 jaar gelede. 27th of November 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE samelewing as 'n geheel moet opgevoed word om drasties van sosiale waardes wat geweld teen vroue en kinders goedkeur en regverdig, ontslae te raak. Dit...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 226 records.