Argief - vir 2002 - Republikein

December 2002

215 berigte

November 2002

226 berigte

October 2002

294 berigte

September 2002

279 berigte

August 2002

300 berigte

July 2002

292 berigte

June 2002

276 berigte

May 2002

314 berigte

April 2002

346 berigte

March 2002

10 berigte

MTC to hike up rates

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Die Mark

Mobile Telecommunications Limited (MTC) is adjusting the call charges of its Contract and Tango services with effect from 2 October 2002. Contract call charges and...

Nuwe sentrum vir dieremedisyne open

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Die Mark

'n NUWE diens aan die landbou- en veeartseny gemeenskap in Namibië is deur AGRA van stapel gestuur. Sowat 40 mense het verlede week die amptelike opening...

Namibië se rugby oortuig nie

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Sport

12 OKTOBER is D-dag in Tunis wanneer Namibiese rugby se 2003 Wêreldbeker-lot beslis word. Ná Saterdag se sege van 26 - 19 teen Tunisië in die...

Net een hekkie oor voor...

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Sport

CORNé Powell en sy Namibiese rugbyspan het Saterdag harde bene gekou om Tunisië met 26 - 19 in 'n kwalifiserende Wêreldbeker-wedstryd te klop. Namibië was...

Baas van HAN vas

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n Wolk hang oor die kop van die voorsitter van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) ná die leier in een van die land se grootste...

"Antie, waarom het antie so...

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

Die vindinrykheid van gesoute misdadigers ken geen perke nie en laat selfs geharde polisiemanne soms verstom. In 'n onlangse geval is 'n bekende skaapdief van die...

Eros-lughawe sluit

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

VERWARRING kenmerk die reaksie waarmee twee Suid-Afrikaanse lugrederye die sluiting van die gewilde lughawe Eros vir vliegtuie bo 5 700kg aan die einde van die...

Toeriste word afgeknou

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

Die toerismesektor het die afgelope naweek weer swaar onder misdadigers deurgeloop. Enkele ure nadat 'n groep besoekers in die hoofstad aangeland het, is hulle gister op...

Geknelde land

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

Hoofartikel DIE politieke debat oor misdaad word vandeesweek in die Nasionale Vergadering hervat nadat die leier van die CoD, mnr. Ben Ulenga, 'n mosie in dié...

Plaaslike jazz-musikant sterf

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

MORNé van Biljon, seun van die Cantire Audire se koorleier, mnr. Ernst van Biljon, het Saterdag tragies in die fleur van sy lewe gesterf. Hy is...

Groot skouspel aan die gang

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE grootste skou is die afgelope drie dae in die Namibiese hoofstad onderweg en in die komende dae word verwag dat digby 120 000 Namibiërs...

Krok ongeskonde agter slot en...

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE Krokodil wat verlede week in die Suide van die land ontsnap het, is die naweek langs die pad tussen Grünau en Keetmanshoop gevind. Mnr. Pieter...

Twis by NBC demoraliseer personeel

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIEPGEWORTELDE geskille tussen die voorsitter van die NBC-raad en vakbondverteenwoordigers is blykbaar veranwoordelik vir die ondraaglike werkstoestande waarin NBC-personeel hul daaglikse brood moet verdien. Aan...

Herintegrering van oudstryders nader afhandeling

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

HOEWEL die herintegrering van die grensoorlog se oud-stryders by die hoofstroom van die Namibiese samelewing voltooiing nader, sal dié staatsmasjinerie waarskynlik bly bestaan omdat dit...

Duisende bejaardes kry nie hul...

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

VOORUITSIGTE in die huidige finansiële jaar vir hulp in die vorm van ouderdomspensioene aan sowat 15 000 bejaardes, wat kwalifiseer vir staatspensioene, blyk skraal te...

Ooreenkoms oor SA vis sloer

19 jaar gelede. 30th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE Wet van die See kan Suid-Afrika nog dwing om ander lande toe te laat om sy massa pelsers weg te werk. Intussen word stadig...

Berserker brand los

19 jaar gelede. 27th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

PIET ("Brandberg") Vorster was weer op pad boontoe. Sy ligte vragmotor was gelaai vir aankope vir sy nuwe ysterwarewinkel wat Dinsdag op die dorp sou...

Geestelike leier sterf

19 jaar gelede. 27th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

EERW. Willem Mungunda (86), wat diep spore as 'n geestelike leier, gemeenskapsaktivis en maatskaplike werker in die gemeenskap van Mariental getrap het, het Sondag die...

Nuwe geslag tollenaars, elk met...

19 jaar gelede. 27th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n NUWE vertakking van toerisme gaan nie lank hou nie. Dis soos die swart kolletjie op 'n gesonde appel wat uiteindelik die hele vrug gaan...

Hoffnung brand

19 jaar gelede. 27th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

LIGTE reënbuie, wat met 'n swaar elektriese storm gepaard gegaan het, het gister minstens drie brande op plase wat aan die oostekant aan Windhoek grens,...

Kusdorp treur oor koeriervrou

19 jaar gelede. 27th of September 2002 | Politiek en nasionale nuus

IN Kraaistraat 644 op Hentiesbaai was daar gisteroggend harte wat breek. Cecilia Bredenhann het met bewende hande die deksel van 'n bonte blik gelig en...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 279 records.