Argief - vir 2002 - Republikein

December 2002

215 berigte

November 2002

226 berigte

October 2002

294 berigte

September 2002

279 berigte

August 2002

300 berigte

July 2002

292 berigte

June 2002

276 berigte

May 2002

314 berigte

April 2002

346 berigte

March 2002

10 berigte

Air Nam bars nuwe lug...

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n DEURBRAAK met die verhuringsooreenkoms van Air Namibia se Boeing 747-400 word vandag verwag wanneer 'n memorandum van samewerking in Windhoek onderteken kan word. 'n Besoekende...

'n Humorlose lewe is 'n...

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIEWE het gisteraand by die sentrale bank in Harare ingebreek en 10 miljoen Zimbabwiese dollar gesteel. Polisie kon nie 'n motief vir die inbraak vasstel...

Sal nie inmeng, sê Forster

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

SUID-AFRIKA se vennoot in die privatiseringsooreenkoms van Air Namibia sal hom onder geen omstandighede inmeng met Namibiese huishoudelike aangeleenthede nie, maar het met spyt kennis...

Eerste Minister se besoek aan...

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

REUSE-konstruksie projekte in Swaziland wat ten doel het om armoede in die land te verlig, is in samewerking met die Suid-Afrikaanse regering van stapel gestuur. Die...

Harry Simon nie skuldig

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

HARRY Simon is skynbaar vrygespreek van alle betrokkendheid in die ongeluk 'n jaar gelede naby Swakopmund waarin 'n egpaar gesterf het. Drie motorvoertuie is terselfdertyd...

Klagstaat

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

Politieke redaksie 'n KLAGSTAAT met verdoemende getuienis was gister die voorspel tot die ontslag van die voormalige waarnemende hoof-uitvoerende amptenaar van Air Namibia wat Vrydag geskors...

Koerantverkopers moet gereguleer word

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE Windhoekse munisipaliteit gaan riglyne vir die verkoop van koerante in die stad aan koerantverkopers opstel, om sodoende die bedryf te organiseer. Sprake is selfs dat...

Kommissie soek geld

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE totale herregistrasie van kiesers sal meer as N$27,2 miljoen kos maar die Ministerie van Finansies het vir hierdie finansiële jaar net N$11,2 miljoen vir...

NBC-strukture tuimel

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

TERWYL die eerste verdagte in die NBC-tjekbedrog van meer as N$312 000 in die hof verskyn het, het die Minister van Buitelandse Sake, Inligting en...

Olie op die spyskaart

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE vestiging van 'n olieraffinadery aan die Namibiese kus sal een van die sake wees wat die Nigeriese president, Olusegun Obasanjo, met sy besoek vandeesweek...

Namibië se oudste sterf

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

'n STUK Namibiese geskiedenis wat oor 'n tydperk van meer as 'n eeu strek, het Sondag op Omaruru gesterf. Namibië se oudste mens, Daniël Harekeb...

Staatskorporasies moet mooi bekyk word

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

MEER deursigtigheid in die sake van semi-staatsinstellings en die vryer vloei van inligting is gebiedend noodsaaklik om 'n herhaling van gebeure in die verlede by...

Staatshuis word al duurder

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DEURSIGTIGHEID was Vrydag in die Nasionale Vergadering (NV) die troefkaart van die Eerste Minister, mnr. Hage Geingob, om die argumente teen die bou van 'n...

Minder moord, meer verkragting

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

NAMIBië se polisiediens het in die afgelope jaar daarin geslaag om die aantal moorde, voorvalle van motordiefstal en bedrog te laat afneem. Desondanks word ernstige...

Ervare vlieënier weer hier

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

EEN van Namibië se top-vlieëniers is op 'n kontrakbasis heraangestel by Air Namibia, nadat hy einde verlede jaar in sy bedankingsmaand deur die waarnemende besturende...

Lof vir SA op sy...

19 jaar gelede. 30th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

Politieke redaksie NAMIBIë wil sy bestaande politieke en handelsbande met Suid-Afrika versterk. Terselfdertyd het die Minister van Buitelandse Sake, Inligting en Uitsaaiwese, mnr. Theo-Ben Gurirab, met die...

'n Plan vir 747

19 jaar gelede. 29th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

MIDDE-IN die Namibiese Werkersunie (NUNW) se onttrekkingsdebakel aan die Air Namibia-privatiseringsooreenkoms het die bestuur van die lugredery die afgelope weke verskeie belangrike deurbrake rakende die...

Baba Bertus veg om sy...

19 jaar gelede. 29th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

BERTUS Kotzé van Gobabis is net vyf maande oud, maar meer operasies wag op hom as wat die gemiddelde mens in 'n leeftyd sal ondergaan....

Chikumba ondersoek en...

19 jaar gelede. 29th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

DIE voormalige waarnemende hoof-uitvoerende amptenaar van Air Namibia, mnr. Peter Chikumba van Zimbabwe, is Vrydagaand summier geskors op 'n reeks aanklagte waarmee 'n beweerde bedrogspul...

Oldest Namibian dies

19 jaar gelede. 29th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

PART of the Namibian history of more than a century died on Sunday in Omaruru. Namibia's oldest inhabitant, Daniël Harekeb (112), died in Ozondje in...

Deurbraak met NBC tjeks

19 jaar gelede. 29th of April 2002 | Politiek en nasionale nuus

Misdaadverslaggewer DIE Polisie het Vrydag 'n deurbraak gemaak in die NBC-tjekdiefstal saak waarby meer as N$312 000 betrokke is. Die Direkteur-Generaal van die NBC, dr. Ben Mulongeni,...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 346 records.