TopStories

Brand breek uit by Spar op Keetmanshoop

7 ure gelede | Ongelukke

'n Brand woed tans by die Spar op Keetmanshoop. 'n Leser het enkele minute gelede dié foto vir Republikein gestuur. Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.

Elfjarige byna ontvoer

2 dae gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – ‘n Elfjarige laerskoolmeisie is Woensdag helder oordag voor haar huis byna deur ‘n groep mense in ‘n motor gedwing en ontvoer. ‘n Video waarop die getraumatiseerde meisie van haar nagmerrie-ervaring vertel, is...

Kalender 21 September

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Erfenisweek 2018 is goed op dreef by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) . Namibië se belangrikste erfenisinstellings het saamgespan om dié geleentheid moontlik te maak. Vanjaar se tema is "Turuganeni...

Storm los by Unam-eksamen

2 dae gelede | Onderwys

Denver Kisting - Die Universiteit van Namibië (Unam) het teen gistermiddag steeds skouers opgetrek oor ’n eksamen wat eergisteraand skeefgeloop het.Nagraadse regstudente verbonde aan die Justice Training Centre (JTC) by Unam dring aan op antwoorde...

Die Kontrak is hier!

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Die groot oomblik is uiteindelik hier: VIA (DStv, kanaal 147) en Coleske Artists se splinternuwe TV-reeks, Die Kontrak, waarin die volgende groot Afrikaanse kunstenaar gekroon sal word, begin dié maand op die Afrikaanse leefstylkanaal.Die Kontrak...