24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

30.01.2012

Videotoer van weeldeskip

DIE Queen Mary 2 het onlangs sy eerste besoek aan die Walvisbaai hawe afgelê.

Met ’n lengte van 345 meter en ’n breedte van 41 m is dit die grootste passasierskip wat tot dusver die hawe binnegegaan het.

Die QM2 kan 3 046 passasiers en 1 253 offisiere en bemanning dra. Sy is tans besig met haar jaarlikse wêreldvaart waarin sy die Atlantiese Oseaan oorsteek.

In hierdie video kan van die QM2 se talle fasiliteite gesien word wat 15 restaurante en kroeë, vyf swembaddens, ’n casino, ’n balsaal en ’n teater insluit.