24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

3.09.2010

Video: Boer en myn in stryd

‘n UITGEREKTE twis tussen mnr. Harald Metzger, eienaar van die plaas Otjosondu, en die bestuur van Purity Mangenese, die firma wat mangaan op die grond myn, het vandeesweek so byna tot ‘n uitsluitaksie teen die buitelandse belegger gelei.

Die kern van die geskil, sê mnr. Metzger, is Purity se weiering om sy kontraktuele verpligting na te kom om delfgate waar ontginning afgehandel is dadelik weer toe te gooi.

Volgens die afgetrede boer lê tot 70 hektaar in drie verskillende kampe tans omgedolwe, terwyl die kontrak ontginning tot ‘n hektaar in een kamp op ‘n slag beperk.

Selfs grond wat al in 2008 vir mangaan bewerk is, is volgens mnr. Metzger steeds vol lewensgevaarlike dongas, wat beteken dat weiding nie kan herstel nie en hy ook nie weer sy bees hier kan laat wei nie.

Die myn se standpunt is dat hulle eers die omgewing hoef te rehabiliteer wanneer hul ontginningswerk heeltemal klaar is.