Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

19.08.2010

Trots moet aksie inspireer, benadruk Pohamba

“Ons kyk terug met ’n groot gevoel van trots,” het die Namibiese staatshoof en nuwe SADC-voorsitter, Pres. Hifikepunye Pohamba, Dinsdag oor die Ontwikkelingsgemeenskap se prestasies van die afgelope 30 jaar gesê.

Die trots, het hy benadruk, moet meer as ooit tevore uitdrukking vind in praktiese optrede wat inwoners se lewens sal verander en vertroue eerder as sinisme en frustrasie by streekburgers sal kweek.

Volgens Pres. Pohamba kan Suider-Afrika in hoop en optimisme na ’n blink toekoms uitsien.

Johan Jooste