18.03.2010 Pres. Pohamba kyk terug oor 20 jaar en wys op uitdagingsPres. Hifikepunye Pohamba het op die vooraand van Namibië se 20ste onafhanklikheidsherdenking in ’n openhartige onderhoud met Estelle de Bruyn gepraat oor die prestasies waarop Namibiërs kan trots wees en die uitdagings wat nog voorlê.Politiek en Nasionale Nuus Pohamba-onderhoud: Deel 1 |  President Hifikepunye Pohamba praat in dié deel oor wat die afgelope 20 jaar vir hom, die mens beteken het en wat vir hom sake is wat hom na aan die hart lê. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Pohamba-onderhoud: Deel 3 |  Gevra oor sy wenslys vir die land, het Pres. Pohamba verskeie sake uitgelig wat hy graag vir Namibië wil sien realiseer. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Pohamba-onderhoud: Deel 4 |  Pres. Pohamba praat in hierdie gedeelte van die onderhoud regstreeks met die mense van Namibië en maan dat voorgegaan moet word om vrede en stabiliteit te handhaaf. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Pohamba-onderhoud: Deel 6 |  Ná ’n verdelende verkiesingstryd en nadraai tot die verkiesings, het Pres. Pohamba ook versoenende woorde vir ondersteuners van opposisiepartye gehad. Lees meer |
|
|