24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

25.01.2012

Pa in stryd om kindertoesig

Die regte van pa’s en die onmiddellike verwydering van kinders uit die kloue van verwaarlosing het op die voorgrond getree toe Willibard Hangara van Windhoek by die polisie moes gaan aanklop vir hulp om alleentoesig oor sy seun te kry. Williebard en sy ma, Paulina Hangara, het hulle ook oor die seun se halfboetie- en sussie ontferm wat nou tydelik by hulle gehuisves word, totdat die Ministerie van Geslagsgelykheid en Kinderwelsyn hulle as die wettige voogde van die kinders aanstel.