Die ombudsman van Namibië, adv. John Walters, het een van die grootste ondersoeke na swak dienslewering deur Regeringsinstansies tot op hede van stapel gestuur, met ‘n besoek aan die kontantsaal van die Ministerie van Binnelandse Sake.
Adv. Walters gee sy mening oor toestande in die kontantsaal van die Ministerie in Windhoek.