Die Namibiese Kankervereniging bewyer homself in September en Oktober om inwoners van die land bewus te maak oor bors- en servikale kanker. Een van die platforms wat gebruik word is die jaarlikse Pienk Kolwyntjiedag.
Me. Reinette Koegelenberg van die Kankervereniging vertel meer oor die veldtog.