Mnr. Percy Openshaw van die Crisis Response veilighedismaatskappy verduidelik waarom werknemers van die Ministerie van Veterane Sake naby die spoorwegstasie in Windhoek byna ‘n uur laat vir werk was.
‘n Staatsamptenaar het na die petalje die oorsaak van die konsternasie as aandenking gehou.