|
|
11.3.2010 ’n Minuut in die middestad |  Windhoek se middestad en sy hoofstraat is as mikrokosmos van Namibië soos die res van die land ’n wonderwerk van skerpe teenstellings.
Binne ’n halfuur kan jy per voet kennis maak met Himba-vroue wat in Fidel Castrostraat hul ware aan toeriste ... Lees meer |
|
11.3.2010 Radar makes Namibia safe |  Namibian Minister of Works and Transport, Mr. Helmut Angula, remarks on new radar equipment that has been installed at the Hosea Kutako International Airport and Eros airport in Windhoek.
This state of the art radar system is on par with many developed ... Lees meer |
|
11.3.2010 Gedenkmonument vorder fluks |  Teenoor die Christuskirche in die hartjie van Windhoek se middestad, verrys die Regering se gedenkmonument vir die vryheidstryd teen ’n flukse tempo.
Die bielie, wat staan van waar die Ruiterstandbeeld sy ry moes kry, is reeds so hoog soos die bekende ... Lees meer |
|
11.3.2010 Unam spit sooie vir mediese skool |  Die eerste sooie is Donderdag op die terrein wat opsygesit is om die nuwe kampus van die Universiteit van Namibië se mediese kampus te huisves, gespit.
Estelle de Bruyn was daar en doen verslag. Lees meer |
|
10.3.2010 Konsternasie op die stasie |  Mnr. Percy Openshaw van die Crisis Response veilighedismaatskappy verduidelik waarom werknemers van die Ministerie van Veterane Sake naby die spoorwegstasie in Windhoek byna ‘n uur laat vir werk was.
‘n Staatsamptenaar het na die petalje die ... Lees meer |
|
9.3.2010 MRC takes stock of climate change |  Acting Director of the Multidisciplinary Research Centre of the University of Namibia, Dr. Kenneth Matengu, explains the objectives of a climate change research workshop held in Windhoek.
In terms of a binding agreement at Copenhagen, Namibia needs to ... Lees meer |
|
8.3.2010 Brand verwoes dobbelmasjiene |  Nuusbreker
Lede van die Windhoekse brandweer moes vir twee ure na hulle ‘n brand in ‘n motorhuis in Pasteurstraat geblus het steeds die gebou beveilig om te verhoed dat die brand moontlik na ‘n ander perseel versprei. Lees meer |
|
7.3.2010 Resettled San become home owners |  Namibia’s Deputy Prime Minister, dr. Libertine Amathila, on Friday handed ownership certificates to members of the San community that has been resettled at the farm Uitkomst in the vicinity of Otjozondo. The san community moved into their newly built houses during August 2009, ... Lees meer |
|
7.3.2010 Die San moet agter die bosse uit |  Die enigste vroulike tradisionele leier van die San in Namibië, me. Sofia Jacob, gee haar mening oor ’n skenking van 56 bokke aan die San-gemeenskap wat op die plaas Uitkomst naby Otjozondo hervestig is. Sy sê die skenking gee haar mense die kans om uit die greep van armoede weg te breek. Lees meer |
|
7.3.2010 Deputy Prime Minister donates goat to Uitkomst |  Namibia’s Deputy Prime Minister, dr. Libertine Amathila, speaks about a donation of 56 goats to San people resettled at Farm Uitkomst. She donated a billy-goat from her own flock to bolster the numbers of the new flock at Uitkomst. Lees meer |
|
|