Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.9.2010
Koop 'n kolwyntjie teen kanker
© Republikein

Die Namibiese Kankervereniging bewyer homself in September en Oktober om inwoners van die land bewus te maak oor bors- en servikale kanker. Een van die platforms wat gebruik word is die jaarlikse Pienk Kolwyntjiedag. Me. Reinette Koegelenberg van die Kankervereniging vertel meer oor die veldtog.   Lees meer

3.9.2010
Video: Boer en myn in stryd
© Republikein

‘n UITGEREKTE twis tussen mnr. Harald Metzger, eienaar van die plaas Otjosondu, en die bestuur van Purity Mangenese, die firma wat mangaan op die grond myn, het vandeesweek so byna tot ‘n uitsluitaksie teen die buitelandse belegger gelei. Die kern van die geskil, sê mnr.   Lees meer

1.9.2010
Kaartkloning: Wees bedag op skelms
© Republikein

Kaartkloning en -bedrog is deesdae 'n daaglikse gebeurtenis en Namibië en mense verloor duisende Namibiese dollar as gevolg van dié skelmstreke. Onderwyl handelsbanke soveel maatreëls as moontlik in plek stel om kaartkloning te verminder en te bekamp, word ...   Lees meer

1.9.2010
Dis heerlike lente!
© Republikein

In die suidelike halfrond is vandag amptelik die eerste dag van lente. En hoe gemaak op lentedag... Gee vir iemand 'n blom! Kyk hier na 'n video deur FutureMedia.   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend