31.01.2012 Himba tradisionele danse
Die Namibië Toerismeraad (NTB) het verlede week lede van die media op ’n opvoedkundige toer na die Kunenestreek geneem om binnelandse toerisme te bevorder. Daar is onder meer besoek by ’n Himba-nedersetting naby Palmfontein afgelê waar die Himba’s besoekers met lewendige tradisionele danse vermaak.
|