Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

17.01.2012

Graad 12’s vaar beter in NSSCO-eksamens

’n Samevattende ontleding van die graad 12-uitslae vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op Gewone Vlak (NSSCO) wat Woensdag landwyd beskikbaar gestel word, is deur dr. David Namwandi, die Adjunkminister van Onderwys, bekendgemaak. Die uitslae toon ’n verbetering van 0,5 persent op vraestelle wat simbole behaal het. Meer kandidate het ook vanjaar ’n A- tot D-simbool behaal en meer as 6 000 kandidate se simbole is goed genoeg om toelating tot ’n tersiêre instelling te kry. Altesame 41 694 voltydse en deeltydse kandidate het vanjaar ingeskryf. Vyf van die toptien-presteerders is van Boniface Kollege op Rundu, hoewel die nommer een kandidaat (Natasha Kameeta) van Senior Sekondêre Skool Da Palma op Karibib afkomstig is.