Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

12.03.2010

Duitsland verleen miljoene se hulp aan Namibië

‘n Samewerkingooreenkoms is op Vrydag 12 Maart in Windhoek deur die Duitse ambassadeur na Namibië, mnr. Egon Kochanke, en die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanning Kommissie, prof. Peter Katjavivi onderteken waarvolgens Duitsland oor die volgende twee jaar 116.5 miljoen Euro aan Namibië bewillig.

Hiervan is 31.5 miljoen Euro in die vorm van skenking finansiering en 85 miljoen Euro vir gunstige lening finansiering.

Sowel amb. Kochanke as prof. Katjavivi het by die geleentheid die hoof doelwitte van Duits-Namibiese samewerking herbevestig. Dit is gemik op armoede vermindering, om toegang tot grond te verbeter en volhoubare benutting van natuurlike hulpbronne te verseker.