Duisende al vanjaar deur die Visrivier
Voorgelê deur Republikein op Di, 2010-06-15 01:00
Sowat 1 250 dapper stappers het vanjaar al die Visrivier aangedurf en net enkele voorvalle is aangemeld. Mnr. Eben Naudé, hoofbewaarder van die Ai-Ais Nasionale Park lig van die voorvalle uit.
Kyk ook hoe 'n groep jong mense van Pretoria in Suid-Afrika die roete aangepak het.
Kategorie:

