Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

9.03.2010

© Fred Goeieman

Politiek en Nasionale Nuus
Goliath sonder kroon

DIE aanstelling van ’n hoofman vir die Goliath-faksie van die /Hai/ Khaua-stam van Berseba is die naweek op ’n stamvergadering in groot omstredenheid gedompel toe slim voetwerk van die voorsitter van die vergadering, die verloop daarvan totaal verander het.   Lees meer

Hoofstories

© Theo Gurirab
Politiek en Nasionale Nuus
Ouers soek antwoorde vir Baumgartsbrunn

DIE toekoms van Baumgartsbrunn se skool is in die weegskaal ná die ouers wat hul kinders daar ingeskryf het, gister besluit het om die skool “gyselaar” te hou tot tyd en wyl hul griewe deur ’n verteenwoordiger van die Minister van Onderwys aangehoor word.   Lees meer

© Niël Terblanché
Misdaad
Minister praat streng met veldmag

MET die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika net om die draai en ’n verwagte instroming van besoekers, sal die Namibiese polisie se waaksaamheid verskerp moet word om te verseker dat ’n misdaadgolf nie die streek oorspoel nie. In die opsig ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Dax weer op troon
© Republikein

DIE Swapo-politburo het die besluite van die party se uitvoerende komitee van die Hardap-streek ten opsigte van die onttrekking van drie Swapo-raadslede op Rehoboth ongeldig verklaar en hulle bly dus aan in hul ampte. Die komitee het verlede week besluit om die burgemeester, mnr.   Lees meer

Gesondheid
Piechazek-broers herstel goed
© Republikein

DIE 21-jarige Eduard Piechazek wat verlede week sy nier aan sy siek ouboet, Gustav (24), geskenk het, is reeds uit die Christaan Barnard Gedenkhospitaal in Kaapstad ontslaan en hy keer Donderdag na Windhoek terug. Intussen sterk Gustav baie goed aan en ...   Lees meer

Howe
Ritter-saak teen Namfisa vandag in hof
© Republikein

DIE slepende regsgeding tussen Namfisa en sy voormalige hoof uitvoerende beampte, mnr. Rainer Ritter, oor ’n betaling wat hom ingevolge ’n gewraakte skikkingsooreenkoms verskuldig is, keer weer vandag terug na die Hoërhof. Ofskoon mnr. Ritter ...   Lees meer

Nuus
Gru-ongeluk by Okahandja in beeld
© Bennie Booysen

Die versnelrenne by Okahandja is Saterdag gehou sowat 300 m van waar dié gru-ongeluk plaasgevind het. Volgens mnr. Bennie Booysen, wat die foto’s per MMS aan Republikein gestuur het, was beide die swart Golf met vier insittendes uit Swakopmund en die Isuzu- ...   Lees meer

Kompetisies
Andy wen die Homeconomix-prys
© Republikein

NÁ die vierde ronde van die Super 14-rugbyreeks het mnr. Andy Hansen van Windhoek gister met ’n Homeconomix-prys van N$1 000 weggestap toe hy die telling tussen die Cheetahs en die Hurricanes Saterdag byna reg voorspel het. Terwyl baie min lesers gemeen het die Cheetahs staan ’ ...   Lees meer

Landboufokus
NLU, LPO vergader vandeesweek

DIE nuwe Wet op Grondhervorming en die doeltreffendheid van die naspeurbaarheidstelsel teen die agtergrond van die beesdiefstalsindikaat en sy bedrywighede, is vandeesweek in die georganiseerde landbou se soeklig. Die Namibiese Landbou-unie (NLU) en die Lewendehaweprodusente- ...   Lees meer

Landboufokus
Projek wil MIV-lyers beter voed

’n LANDBOUPROJEK van ’n ondersteuningsgroep vir mense in die Oshakati-gemeenskap wat MIV onder lede het, is uiteindelik op dreef nadat die projek in sy beginstadium deur verlede jaar se oorstromings tot stilstand gedwing is. Lede het vandeesweek die hoop op ’ ...   Lees meer

Landboufokus
Meatco-braaidag om die draai
© Republikein

Meatco se nasionale braaidag word vanjaar op 23 en 24 April op Gobabis gehou. Verlede jaar se wenner, die Sonop Boerevereniging tree as gasheer op en beloof om weer ’n baie goeie span in te skryf. Die tema is Sokkerwêreldbeker 2010 en 10 sosiale ...   Lees meer

Suiderland
Miljarde hektaar vir toeriste

TYDENS die eerste Park Talk vanjaar is die onlangse vooruitgang van die /Ai-/Ais-Richtersveld Oorgrenspark (ARTP) en die toekoms van die Laer-Oranjerivier Oorgrensbewaringsgebied (LOR TFCA) bespreek. Park Talk is deur die Versterking van die Beskermde Gebiede- ...   Lees meer

Suiderland
Druiwe in Suide vaar swak

IN totaal is bietjie meer as 45 000 kartonnetjies druiwe verlede seisoen in die Hardap-streek uitgevoer in vergelyking met die uitvoersyfer wat gewoonlik aan die 200 000 kartonnetjies raak. Terselfdertyd het die Naute-projek net 48 000 kartonne tafeldruiwe ...   Lees meer

Suiderland
Inwoners van Mariental bespreek ontwikkeling

Die moontlikheid van vloedskade op Mariental tydens reënseisoene en die moratorium op ontwikkeling op die dorp wes van die spoorlyn, is die belangrikste aspekte wat ontwikkeling op die suidedorp kniehalter. Die ou kwelpunte vir Marientallers het weer na vore getree op ’ ...   Lees meer

Kommentaar
Aanvaar uitdaging

DIE Minister van Handel en Nywerheid, dr. Hage Geingob, wat ook die stigterpremier van Namibië 20 jaar gelede was, sal deur die geskiedenis met groot welwillendheid onthou word vir sy baanbrekersrol as voorsitter van die Grondwetskrywende Vergadering. Dr.   Lees meer

Ek sê maar net
'n Mens se wortels lê dieper as wat jy dink
© Republikein

MY eerste herinneringe aan “kerk” strek terug na die kerksaal oorkant die laerskool op Orkney. Ek moes bitter klein gewees het. Ongelukkig is my eerste herinneringe aan “kerk” nie goed nie. Ons het op hout-opvoustoele en houtbanke gesit.   Lees meer

Die Mark
Navin Morar Entrepreneurskapsentrum open in Windhoek

PRESIES 33 jaar gelede het die destydse sakekamer se president en bekende sakeleier, mnr. Navin Morar, vir die eerste keer in Windhoek begin werk as ‘n bestuurder van die Oases Cinema in Khomasdal. Hy was bekend vir sy voortdurende ondersteuning van entrepreneurskap in die land.   Lees meer

Sport
WHS weer nr. 1 in atletiek
© Floris von Schouwenburg

DIE Windhoek Hochland Sport (WHS) atletiekklub het die naweek koning gekraai op die atletiekbaan toe hy die Coca-Cola Top 10 klubkampioenskap asook die Khomas-streekkompetisie by die WHS-sportgrond verower het. Dit is die tiende triomf vir WHS se beamptes en atlete as Coca-Cola se klubkampioene.   Lees meer

Sport
Saintfiet se aandag op Seychelle
© Republikein

DIE sonnige Seychelle gaan Saterdag die plek wees waar Namibië se Brave Warriors in die eerste been van die kwalifiserende rondes van die Afrika Nasiebeker vir amateurs te staan kom. Die kompetisie is verlede jaar deur die Konfederasie van Afrika Sokkerverenigings ...   Lees meer

Sport
Afrika se bestes bewéég!
© Boet Matthews

Toeskouers by die tiende Afrikakampioenskap op Walvisbaai het die afgelope dae puik gimnastiek gesien en was verskeie kere op hul voete om luide applous te lewer. Van Afrika se bestes het by die sportkompleks op Walvisbaai gewys wat hulle kan doen tydens die artistiese kompetisie.   Lees meer