|
|
8.03.2010 
Natuur VVV’s bedrywig in Otjozondjupa?André Beyer het Saterdag die foto van die bekende Omatako-koppe geneem. Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Libby neem afskeid op UitkomstDIE sosioëkonomiese ontwikkeling van ’n groep San-mense wat op die plaas Uitkomst naby Otjizondo hervestig is, het ’n hupstoot in die vorm van ’n skenking van kleinvee gekry. Die Ministerie van Landbou het 56 bokke wat op die navorsingsplaas met dieselfde naam geteel is, ... Lees meer |
 | Sport Namibiese gimnastiek-juwele skitter by die Kus DIE grootste, goue uur in Namibiese gimnastiek het Vrydag aangebreek toe Kimberly-Ann van Zyl en Robert Honiball op Walvisbaai geskiedenis gemaak het deur vir die eerste keer ooit goue medaljes in die senior artistiese afdeling te verwerf. Daarmee het die twee sterre van Namibië die nuwe Afrika- ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Opposisie veg voort | DIE land se hoogste hof gaan versoek word om nege opposisiepartye se mislukte aanslag op die geldigheid van verlede jaar se verkiesingsuitslae in heroënskou te neem.
Agt van die aansoekers het Vrydag ná ’n vergadering met hul regslui eenparig besluit ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Orde ondersoek Bennie Venter | DIE onlangse Hoërhof-uitspraak waarin Regter Sylvester Mainga vir mnr. Bennie Venter van Gobabis weens sy “oneerlikheid” geroskam het nadat hy ’n verkooptransaksie met plase laat lyk het na ’n leningsooreenkoms om die Wet op Grondhervorming te omseil, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Laaste plase vandag oop | DIE laaste van die twintig plase wat op versoek van die polisie deur die direktoraat veeartsenydienste gesluit is ter wille van die ondersoek na die doen en late van die vermeende beesdiefstal-sindikaat wat in die Otjozondjupa-streek bedrywig was, gaan vandag oopgestel word. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Reën druk Zambezi se vlakke al hoër |  DIE verwagting dat die Zambezirivier by die Katima Mulilo-meetstasie teen middel Maart na meer as sewe meter sal styg, blyk nie vergesog te wees nie, te oordeel aan ’n styging oor die naweek wat die riviervlak tot 6 m verhoog het. Meer as 100 mm reën ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Mynwag skiet kollega met haelgeweer | ’n STRYERY tussen twee sekuriteitswagte gisteroggend by ’n myn buite Windhoek, het gelei tot die hospitalisering van een nadat hy deur sy kollega geskiet is. Vrae hang steeds in die lug oor wat werklik gebeur het. ’n Sekuriteitswag is gisteroggend ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Seun doodgery | ’n ELFJARIGE seun het Saterdagaand in die staatshospoitaal op Walvisbaai gesterf aan beserings wat hy opgedoen het toe hy in die dorp se sakesentrum op straat deur ’n motor getref is.
Sergio Seibeb is in ’n bedenklike toestand deur die ambulansdiens St. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Baba verdrink in plaasswembad | ’n MEISIE van skaars 15 maande het die verlede week op ’n plaas buite Kamanjab verdrink. “Skaars ’n baksteen hoog en nog maar eintlik ’n baba”, word klein Jessie (Jesica) Louw deur vriende beskryf. Jessica het Dinsdag aanvanklik ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nog ’n NaTIS-oeps… |  Al gehoor van iemand wat ’n reusagtige oopbakvragmotor vir ’n ritstjor aangesien het? Nadat ’n Namibiese vervoerbeampte se Namlish-spelling van “fork lift” onlangs die hele wêreld aan die lag gehad het, het ’n leser van Republikein ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus NCCI pos Endjala | DIE noordelike tak van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) het verlede week ’n nuwe bestuur op die tak se jaarvergadering gekies. ’n Bekende in die boubedryf, mnr. Ben Zaaruka, as die nuwe voorsitter.
Mnr. Zaaruka het 50 stemme verwerf teenoor die 13 van mnr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Ongeluk ontwrig spitsverkeer |  Omstanders moes die bestuurder van die luukse viertrekvoertuig wat laat Donderdagmiddag van die Hosea Kutako-rylaan in die hoofstad geloop en omgeslaan het, onder die wrak uitsleep. Die ongeluk het tydens die laatmiddag spitsverkeer voor die perseel van TransNamib ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Mbok bly in selle |  MNR. Antoine “Tony” Mbok, die omstrede Kameroense sakeman, het Vrydag op ’n klag van diefstal van sowat N$4 miljoen se staatsgeld ’n vlugtige verskyning in die Windhoekse landdroshof gemaak.
Mnr. Paulus Noa, direkteur van die Teenkorrupsie Kommissie (ACC), ... Lees meer |
|
Algemeen Sun-nuus loop laatnag en vroegmôre soos soetkoek |  “ELECTION results stand,” het Namibian Sun, Republikein en Allgemeine Zeitung se jonger sus¬terskoerant in die Democratic Media Holdings-stal, saam met Newsprint Namibia die uitspraak in Namibië se verkiesingsaak al Donderdagnamiddag met ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Regsman tree in bres vir blinde kollega |  GESTREMDE persone, veral blindes, kry nie altyd ’n gelyke kans nie. Dit is die mening van die blinde advokaat, mnr. Willem Bekker, veral ten opsigte van aanstellings. Hy het spesifiek verwys na nog ’n blinde regs - geleerde, adv. Lynita Con ra die (foto), ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nahas gee gestremdes hoop |  DIE bestuursraad van die Afrika Rehabilitasie-instituut (ARI) is tydens hul sitting in die stad aangemoedig om die gehalte van die lewens van mense met gestremdhede te verbeter. Die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula (foto), het in sy openingsrede gesê die ... Lees meer |
|
Kommentaar Nou vorentoe | NAMIBIËRS kan nou van die hoftrappe wegstap en met nuwe ywer voortgaan om die demokrasie en die grondwetlike instellings van die land te verbeter na die beslissing van Regterpresident Petrus Damaseb om die kiesklagte van die opposisiekoalisie ingevolge die reëls van die hof te skrap. Lees meer |
|
Ek sê maar net Foefieslaaid vrolik deur die lewe |  DIE Lang Generaal hou van datums. Hy teken alle belangrike gebeurtenisse in sy dagboek aan. Hy laat mense op sekere datums vermoor of “uitvat” sodat dit saamval met ’n sekere geskiedkundige gebeurtenis. Die Lang Generaal hou van geskiedenis. Lees meer |
|
Die Mark Namibië Toerismeraad maak reg vir WC2010 |  DIE Namibië Toerismeraad (NTB) het sy WC2010-tuisblad bekendgestel om die plaaslike en internasionale publiek in te lig oor Namibiese sport, toerisme en veral ontwikkelinge rakende die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Net soos buurlande van Suid- Afrika voorberei vir die Wêreldbeker- ... Lees meer |
|
Die Mark Dit was ’n taai jaar, sê Standard Bank |  STANDARD Bank Namibia het ’n daling van 17 persent in genormaliseerde wesensverdienste – af tot R11,718 miljard –vir die jaar geëindig Desember 2009 aangekondig. Die groep het 13,6 persent met opbrengs behaal. Genormaliseerde wesensverdienste ... Lees meer |
|
Die Mark Bank Windhoek’s SureSave and VIBE launch today | BANK Windhoek has once again proven that it stays in the forefront of banking innovation in Namibia with the launch of two new and exciting banking products on the same day. These two new products are the result of the bank’s constant striving to identify ... Lees meer |
|
Sport Hoë tellings in leo |  DIT was ‘n opwindende naweek in die leo/NSV-uitklopbekerkompetisie wat op Otjiwarongo, in Windhoek en op Walvisbaai vir groot tellings en vreugde en teleurstellings gesorg het. Die manne van Kavango United is Saterdag met ‘n kriekettelling van 12- ... Lees meer |
|
|