|
|
7.09.2010 
Howe Hoërhof moet saak aanhoorVREUGDEKRETE het gister in die Hooggeregshof opgeklink toe Hoofregter Peter Shivute die appèl wat nege opposisiepartye teen die verwerping van hul verkiesingsaak deur die Hoërhof aangeteken het, toegestaan het.
Dit beteken dat die Hoërhof wat vroeër vanjaar ... Lees meer Hoofstories | Howe Regter-president soek raadREGTER-president Petrus Damaseb het aangebied om terug te staan en nie weer op die bank te wees wanneer die verkiesingshofsaak in die Hoërhof aangehoor word nie.
Die griffier van die Hoërhof, me. Elsie Schickerling, het gister ’n verklaring uitgereik waarin die Regter- ... Lees meer |
 | Misdaad Beskonke polisieman agter die stuurDIE Namibiese polisie is Sondagaand net na negeuur in ’n groot verleentheid geplaas toe ’n polisieman in ’n ooglopend beskonke toestand agter die stuurwiel van ’n polisievoertuig betrap is. Sy rooi Isuzu-bakkie met die registrasiemerk ... Lees meer |
NuusHowe Uitspraak: wye reaksie uit alle oorde |  VERKOSE lede van die Rally for Democracy and Progress (RDP) en die Republikeinse Party (RP) sal volgende week wanneer die Nasionale Vergadering hervat, hul setels in die land se hoogste wetgewende liggaam inneem.
Die aankondiging is gister deur die president van die RDP, mnr. Lees meer |
|
Howe Staat kan appelleer |  DIE staat is gister verlof toegestaan om teen ’n beslissing van Regter Marlenne Tommasi te appelleer. Redes vir die toestaan van die appèl sal op ‘n latere tydstip bekend gemaak word.
Die beslissing volg ná sy die voormalige sekretaris van die Nasionale Vergadering (NV), mnr. Lees meer |
|
Algemeen Swapo-stryd trek stroom op Rehoboth |  REHOBOTH se dorpsraad het Vrydag op sy sitting volgens burgemeester Dawid Richter die standpunt herbekragtig dat streekraadlid Theo Diergaardt en sy moeder Amanda krimineel aanspreeklik gehou moet word vir geld wat hulle na bewering uit inwoners van die polities ... Lees meer |
|
Misdaad Vermiste geld steeds spoorloos |  BUITELANDSE valuta van nagenoeg N$3,6 miljoen wat as bewysstuk by die streekhof in Katutura ingehandig moes word, is steeds spoorloos.
Die 431 492 Amerikaanse dollar waarop in 2007 beslag gelê is toe die Chinese burger Jianguo Chen (48) dit by die Internasionale ... Lees meer |
|
Algemeen Goeie reënseisoen word verwag |  MET winter agter die rug kan Namibiërs weer na ‘n heerlike reënseisoen uitsien met normale tot bo normale reënval wat in meeste dele van die land verwag word.
Volgens ‘n verklaring wat deur die Ministerie van Werke en Vervoer se afdeling metereologiese dienste uitgereik is, ... Lees meer |
|
Algemeen Kommissie reël nou reeds vir 2011-sensus |  EEN van die hoofaktiwiteite ter voorbereiding van die bevolking- en behuisingsensus wat in Augustus volgende jaar gaan plaasvind, is die behoorlike sensuskartering van die land.
Die Sentrale Statistiekburo is reeds vir meer as jaar besig met voorbereiding vir die sensus. Lees meer |
|
Noorderlig Makalai Makiti op Tsumeb |  Die Hervormde kerk op Tsumeb het sy Makalani Makiti die afgelope naweek in die Vryheidspark aangebied en dit was groot pret. Behalwe vir al die gewone basaaraktiwiteite was die wedlope die hoogtepunt. Lees meer |
|
Afrikanuus Unions suspend strike to consult |  Unions have suspended the 20-day public service strike to consider the government's revised wage offer made last week, but they warned that this did not mean the offer had been accepted.
Thobile Ntola, the president of the SA Democratic Teachers Union (Sadtu), ... Lees meer |
|
Landboufokus Namibiër betaal rekordprys vir Sussex-bul |  Die Namibiese Sussex-boer, mnr. Adri Basson, het onlangs tydens die Nasionale Sussex-veiling in Bloemfontein ‘n nuwe rekordprys van N$135 000 vir ‘n Wes-Kaapse bul van die Platdrif Sussexstoet by Worcester betaal.
Die bul, Platdrif Dunlop, is deur mnr. Lees meer |
|
Landboufokus Beestelers kan genetika kus en keur |  DIE Namibia Genetics-veiling wat onlangs in Windhoek gehou is, is onder kommersiële en stoetbeesboere gevestig as ’n veiling waar goeie genetiese materiaal oor ’n spektrum van rasse heen gekry kan word. Die veiling waarvan die omset bykans N$2 miljoen was, word deur mnr. Lees meer |
|
Landboufokus Só beoordeel jy ’n bees op die hoef |  KEN jou beeste en weet hoe om die dier in die kraal of die veld te beoordeel voordat jy hulle uitkeer om geslag te word. Dít is die goue reël indien jy wil hê jou diere moet so uitslag dat jy die beste moontlike prys per kilogram in jou sak steek.
Mnr. Lees meer |
|
Suiderland Naute-projek word groter |  TYDENS ’n besoek aan die Naute-projek het die President sy ingenomendheid uitgespreek met uitbreidings wat oor die afgelope jare by die projek plaasgevind het. Lees meer |
|
Suiderland Rolprentdorp gaan geproklameer word |  ’n VISIE om Namibië as die rolprentvriendelikste land ter wêreld te ontwikkel, is deur Desert Star Studios and Motion Picture Resort bekend gemaak toe die maatskappy aangekondig het dat dit buiten vir Desert Star South, planne het om ook verdere rolprentbestemmings ... Lees meer |
|
Suiderland Maak Sperrgebiet wêreldklas |  OM die Sperrgebiet Nasionale Park (SNP) in ‘n wêreldklas toeristebestemming te omskep, word ‘n volledige ontwikkelingsplan benodig van hoe die infrastruktuur gaan lyk. Die ontwikkelingsplan moet sodoende as riglyn dien vir ontwikkeling van die ... Lees meer |
|
Kompetisies Kom speel saam en wen! |  Die Curriebekerseisoen is besig om na ‘n interessante hoogtepunt op te bou. Met vier spanne die duidelike voorlopers en nog twee wat die trein kan laat ontspoor, is daar nog baie om voor te speel. Ook saam met Republikein.
Met die Sharks, Westelike Provinsie, ... Lees meer |
|
Kompetisies Breek weg met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collectiong gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser. Met dié prys kan die wenner drie persone saam neem en die 12 nagte, wat nie agtereenvolgend gebruik hoef te word nie, ... Lees meer |
|
Kommentaar Kommissie het nog tyd | DIE demokrasie en grondwet, waaronder die onafhanklikheid van die regspleging, is die enigste oorwinnaar na gister se Hooggeregshofbeslissing dat nege opposisiepartye se besware teen verlede jaar se uitslae van die algemene- en Presidentsverkiesings aangehoor moet word. Lees meer |
|
Ek sê maar net ’n Trekkery is op sy beste traumaties – en skadelik |  ONAANGENAME woonstelmaats, verhuurders wat jou probeer inloop en woonstelle met kamers wat skaars groot genoeg is vir ‘n bed om in te staan, het ek al alles deurgemaak totdat ek uitiendelik gelukkig genoeg was om my woonstelletjie te vind.
Die afgelope ... Lees meer |
|
Die Mark GIPF se geld is veilig, sê voorsitter Ruppel |  DIE Staatsdienspensionfonds (GIPF) se bates het van N$10 miljard agt jaar gelede tot digby die N$40 miljard vanjaar gegroei. Net in die afgelope jaar het die fonds met byna N$10 miljard toegeneem.
Die voorsitter van die direksie van GIPF, mnr. Hartmut Ruppel, ... Lees meer |
|
Die Mark Selfoon werk nou soos ’n bankkaart |  DIE gebruik van selfone as ’n alternatief vir alledaagse banktransaksies is in Namibië nou ’n werklikheid en elke mens met ’n selfoon het nou toegang tot betalingsgeriewe. Die sentrale bank van Namibië (BoN) het onlangs ’n lisensie ... Lees meer |
|
Sport Saintfiet in sop oor Zim-storie |  ASOF Tom Saintfiet, afrigter van Namibië se sokkerspan, nie genoeg hooi op sy vurk het ná die Brave Warriors se kommerwekkende 3-1 neerlaag die naweek teen Gambië nie, het hy vandag met die span se terugkeer na Windhoek ’n ekstra vuurtjie om dood te slaan. Lees meer |
|
Sport Dertig na Delhi |  MET minder as ’n maandoordat die 2010 Statebondspele in Delhi, Indië begin, het die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK) voor die naweek die groep aangekondig wat die land in agt sportkodes gaan verteenwoordig. Die groep bestaan uit 30 atlete ... Lees meer |
|
Sport Kriekettoernooi se bestes bekroon |  DIE opgang van Botswana se jong krieketspan in die afgelope o.19 Wêreldbeker-uitduntoernooi in Windhoek het vele waarnemers verbaas. Botswana het onder meer met die topgekeurde Uganda afgereken en was dit nie vir hul nederlaag op die laaste dag teen Kenia nie, ... Lees meer |
|
|