6.09.2010 
Politiek en Nasionale Nuus NUNW bal vuisNAMIBIESE werkers het by die afgelope naweek se waterskeidingskongres van Swapo se vakbondbeweging ’n ondubbelsinnige boodskap aan die Regering gestuur dat die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) nie weens politieke affiliasie debakels soos die beleggingskandaal ... Lees meer Hoofstories | Gesondheid Groot skenking vir MIV/vigs-veldtog‘n OOREENKOMS vir die verdere ondersteuning van die ontwikkeling en implementering van die nasionale reaksie teen MIV/vigs in Namibië vir die volgende vyf jaar is tussen die Amerikaanse en Namibiese regerings onderteken.
Na beraming beloop die finansiering ... Lees meer |
 | Sport Onoorwonne o.19’s wen toernooiNAMIBIË kan baie trots wees op sy jong krieketspan wat gister die Internasionale Krieketraad se kwalifiserende toernooi in Windhoek met sewe uit sewe oorwinnings afgesluit het.
Die Namibiërs het sedert Vrydag oorwinnings oor Kenia, Uganda en Nigerië ingeryg ... Lees meer |
NuusMisdaad Grypdiewe in stad gevang |  TWEE grypdiewe wat glo reeds vir ’n geruime tyd ’n skrikbewind in die sentrale sakegebied van Windhoek voer, is op heter daad betrap en in hegtenis geneem.
Wakker optrede van die Windhoekse stadspolisie het toegesien dat die twee mans Vrydagmiddag ... Lees meer |
|
Howe Uitspraak van kiesappél vandag |  GROOT afwagting heers vir die uitspraak wat die Hooggeregshof om tienuur vanoggend in die verkiesingappèlsaak sal lewer.
In ’n verklaring maan die Congress of Democrats (CoD) politieke leiers tot politieke volwassenheid en verdraagsaamheid, voor en ná die uitspraak. Lees meer |
|
Howe Kenner getuig namens vroue |  DIE saak waarin die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste gedagvaar word deur drie MIV-positiewe vroue wat beweer dat hulle sonder toestemming gesteriliseer is, is Vrydag in die Hoërhof voortgesit. Die regspan van die eiseresse het Vrydag dr. Matti Kimberg as ’ ... Lees meer |
|
Howe Chinees beboet oor buitelandse valuta |  ’n CHINESE burger wat in 2007 by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako met buitelandse valuta ter waarde van ongeveer N$3,1 miljoen gevang is, is Vrydag in die streekhof in Katutura gevonnis. Jianguo Chen (48) het skuld erken op twee klagte van oortredings ... Lees meer |
|
Howe ‘Transitorowers’: saak uitgestel tot November |  DIE sestien mense wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was by Namibië se grootste transitorooftog waarin N$6,4 miljoen gebuit is, se saak is Vrydag in die Karibib landdroshof tot 23 November vir verdere ondersoek uitgestel.
Die rooftog het op ... Lees meer |
|
Algemeen Busse bereik nou meer dele van Windhoek |  WINDHOEKERS wat van openbare vervoer afhanklik is, sal voortaan aansienlik makliker oor die weg kan kom nadat die munisipaliteit Woensdag die eerste 20 van ’n uiteindelike 100 nuwe munisipale busse in ontvangs geneem het. Die stad beplan om die res van ... Lees meer |
|
Algemeen Kultuurfees beloof verskeidenheid |  DIT is weer dié tyd van die jaar waar vere reggeskud word vir die /Ae//Gams Kuns en Kultuurfees in die stad. Die fees vind vanaf 8 tot 11 September in Windhoek plaas onder die tema, “Diva mpo za Namibia,” wat in Rukwangali beteken “ken die Namibiese kultuur. Lees meer |
|
Erongo ‘Belê in ontsouting van water’ |  BEKOSTIGBARE tegnieke vir die ontsouting van seewater kan die Namib in ’n paradys omskep met ’n heenkome vir duisende mense, sê die voorsitter van die Parlementêre Vaste Komitee oor Ekonomiese Sake, Natuurlike Hulpbronne en Openbare Administrasie, mnr. Lees meer |
|
Erongo Pad eis lewe |  ’n VYFTIENJARIGE meisie van Walvisbaai is Saterdag op slag dood en vyf mense beseer in ’n botsing op die kuspad tussen Swakopmund en Walvisbaai nadat ’n ligte vragmotor teen ’n hoë snelheid ’n ander voertuig teen ’n blinde hoogte probeer verbysteek het.
Twee ... Lees meer |
|
Landboufokus Dohmen is Oeskoning |  stadsDIE jaarlikse Oesfees, seker die grootste saamtrek van boere en die gemeenskap in die omgewing naas die Grootfontein Landbouskou, het die naweek op Alfredshöhe, die plaas van die Dohmens buite Grootfontein plaasgevind. Mnr. Matthias Dohmen en sy vrou ... Lees meer |
|
Kompetisies Wen met Curriebekerreeks |  Vir Australië was die tweede laaste wedstryd in die Drienasiereeks ewe belangrik as vir die Springbokke.
Die verskil in Bloemfontein was egter dat die Aussies met die Mandela-beker en ’n eerste oorwinning in 47 jaar in die binneland van Suid-Afrika weggestap het. Lees meer |
|
Kompetisies Breek weg met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collectiong gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser. Met dié prys kan die wenner drie persone saam neem en die 12 nagte, wat nie agtereenvolgend gebruik hoef te word nie, ... Lees meer |
|
Kommentaar Vakbondleiers | VAKBONDE speel ’n belangrike rol in die beskerming van werkers se regte, of altans dit behoort die geval te wees. In die derde hoofstuk van die Namibiese Grondwet, wat spesifiek oor die verskanste fundamentele menseregte en vryhede handel, word die reg “ ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Haar blaf was ongetwyfeld groter as haar byt |  “DOGTERS van WHS!” het haar bulderende stem oor Windhoek Hoërskool se skoolgronde weergalm. Ons was almal so bang soos die duiwel vir ’n slypsteen vir haar. Sy was streng verby. Ons boksterte het gebewe as ons verby haar stap. Een keer per week het sy inspeksie vir netheid gehou. Lees meer |
|
Die Mark Ekonomiese opswaai baat Namdeb |  DIE opswaai van die wêreldekonomie en markte vir luukshede wat stadig besig is om te herstel, het beteken dat Namibië se grootste diamantprodusent vir die eerste helfte van die jaar goeie winste kon aankondig.
Die besturende direkteur van Namdeb, me. Inge Zaamwani- ... Lees meer |
|
Die Mark Wenners uit Singapoer besoek Namibië |  IN Singapoer het die bemarking van Namibiese diamante ’n heel nuwe rigting ingeslaan. Die eksklusiewe Lee Wha Jewelry- juweelboetieks in die stadstaat het gedurende Junie en Julie vanjaar ’n kompetisie aangebied waarin enige inwoner van die stad ’ ... Lees meer |
|
Sport Onvoorbereide Warriors verloor 3-1 teen Gambië (copy 1) |  WILKO Risser se troosdoel in die laaste oomblikke het Saterdag die eindtelling van die Brave Warriors se wegwedstryd teen Gambië op 3–1 in die tuisspan se guns laat vassteek.
Die neerlaag in hul openingswedstryd laat die Namibiese nasionale sokkerspan met ’ ... Lees meer |
|
|