SCORE CARD:


20 YEARS OF INDEPENDENCE

Vandag se koerant


Lesers 2010


Fotobeelde

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Advertensie

Market indicators


12 Maart 2010

Namibië vier 20 jaar


Kollig 11 Maart

Suiderland 9 Maart

DMH competition terms


Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

8.02.2010

© Republikein

Videonuus
Quinton is SMS-wenner!

NÁ Saterdag se Omeya-erweveiling loop die Gholflandgoed- en Behuisingsontwikkeling 30 km suid van die stad op al sy silinders. Net minder as N$1,5 miljoen is tydens die veiling vir die duurste erf aangebied en die goedkoopste erf in die leefstyl-ervaring van Omeya het vir N$5 gegaan.   Lees meer

Hoofstories

© Johan Nel
Politiek en Nasionale Nuus
Masels-aksie uit blokke

DIE ratte is geolie vir die uitroei van masels in die noordweste van die Kunene-streek nadat 120 verpleegsters, 60 vrywilligers, 50 voertuigbestuurders, twaalf toesighouers, 44 voertuie en drie 4x4-ambulanse die naweek op Opuwo aangekom het vir die inentingsveldtog wat môre begin.   Lees meer

© A. Jaars
Politiek en Nasionale Nuus
Oranjerivier styg tot 6 meter by Noordoewer

MET die hoogste vloei in meer as twintig jaar wat in die Vaal- en laer Oranjerivier gemeet is, het Namibië se regering ’n span uitgestuur om ’n ondersoek en waarskuwingstog langs die laer Oranjerivier te onderneem. Vrydagaand is die eerste ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Moordenaar ontsnap

DIE hoofverdagte in die gruwelmoord verlede jaar op die Krugeregpaar van die Omaruru-plaas Parry het ontsnap. Ebson Tumbireek, op die kronkelweë van die misdaadwêreld beter bekend as Kavari, het in die nagtelike ure van Saterdagoggend uit die polisieselle op Omaruru verdwyn.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vloot-hoë vas oor korrupsie
© Republikein

DIE kans om homself te verryk tydens die besoek van ’n Chinese weermagafvaardiging het in die gesig van ’n senior Namibiese vlootoffisier ontplof. Hy sal hy minstens ’n week in die polisieselle van Walvisbaai moet deurbring voor hy vir borg aansoek kan doen.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kabinet stel reëls vir huurarbeid
© Republikein

DIE Kabinet het by sy sitting op 26 Januarie die wysiging van die Arbeidswet in die “korttermyn” as oplossing aanvaar hoe om vergrype te ontmoedig wat met huurarbeid gepaard gaan. ’n Voorstel om die Grondwet te verander om van die beweerde apartheidseuwel ontslae te raak, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Arbeid in erge krisis
© Republikein

DIT is amptelik – meer as die helfte van Namibiërs is werkloos. In vergelyking met ’n breë, gemiddelde werkloosheidsyfer van 51,2% in 2008 se ongepubliseerde arbeidsmagopname was die syfer toe al in vyf streke, asook in die hoofstad en groot dorpe hoër as 60%.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Talle Namibiërs gebruik verbode Simply Slim
© Republikein

HONDERDE pakkies van die verbode verslankingsmiddel Simply Slim is sedert einde Augustus verlede deur middel van subagente in Namibië verkoop. Ten minste ses plaaslike agente word gelys in ’n advertensie wat vroeër in Republikein verskyn het en die ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
NWR se nuwe raad ingehuldig
© Nicolette Jacobie

NAMIBIA Wildlife Resorts (NWR) het wel herstel nadat die maatskappy feitlik bankrot was en het sy regrukstrategie met welslae geïmplementeer, maar dit beteken nie dat die bestuur en werknemers op hul louere moet rus nie. “Maak seker dat jul oorde op internasionale standaard bly, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Mbanderu-twis prut voort
© Republikein

DIE verdeelde Ovambanderu se stamraad onder leiding van waarnemende hoofman Peter Nguvauva, het geen planne om sommer net te gaan lê en in belang van “versoening” te aanvaar dat mnr. Kilus Nguvauva, Adjunkminister van Visserye en Mariene Hulpbronne, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Omitiomire: Impak op grondwater skep kommer
© www.interbasemetals.com

TWEE openbare vergaderings is onderskeidelik op Okahandja en in Windhoek gehou om die voornemende Omitiomire Koperprojek, 40 km suid van Hochfeld, te bespreek. Die vergaderings is aangebied deur A. Speiser Environmental Consultants (ACEC), die konsultantemaatskappy ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
‘Verandering van rivier se vloei rampspoedig’
© www.interbasemetals.com

DIE voornemende Omitiomire Koperprojek suid van Hochfeld het reeds kritiek onder bewaringsbewustes uitgelok, veral met die moontlike verandering van die vloei van die Swart Nossobrivier wat deur die plaas loop. Een bewaringsbewuste, mnr. Norman Rothman, ...   Lees meer

Skolenuus
Stokkiesdraai knou uitslae

DIE eksamenuitslae van deeltydse graad 12-kandidate met vakke vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op gewone vlak (NSSCO) het in 2009 effens verswak in vergelyking met 2008. Dieselfde geld deeltydse studente se graad 10-uitslae. Die direkteur van Namcol, mnr.   Lees meer

Skolenuus
Nuwe onderwysers leviete voorgelees

NUWE onderwysers in die Khomas- streek word aangegemoedig om nie bang te wees om te misluk of om daardeur ontmoedig te word nie. Om te misluk en om sukses te behaal, is deel van enige beroep, het die direkteur van onderwys in die Khomas-streek, mnr. Josia S.   Lees meer

Kommentaar
Siel van Grondwet

DIE Namibiese grondwet is nie die 148 artikels waaruit dit bestaan nie. Dit is ook veel meer as die grondverskuiwende bepalings oor fundamentele regte, die Ombudsman en spesiale beskerming van natuurlike hulpbronne en die omgewing wat die Namibiese grondwet ...   Lees meer

Ek sê maar net
Groot pret – en almal het iets geleer
© Republikein

MENS is nooit te oud om te leer nie. Vroeg verlede week het ek met gesoute joernaliste van Suid-Afrika skouers geskuur. Groot name in die joernalistieke bedryf soos onder andere David Bullard van Sunday Times, Egmont Sippel van Rapport en ’n 74-jarige oom van ’n radiostasie.   Lees meer

Die Mark
Diefstal groot probleem
© Republikein

DIE geldknyp waarin verbruikers hulle weens die resessie bevind het, het kleinhandelaars in Namibië se verliese weens diefstal die hoogte laat inskiet met sowat N$5,1 miljoen se goedere wat in die laaste drie maande van verlede jaar uit winkels gesteel is.   Lees meer

Die Mark
Castle Brewing signs agreement with NAFAU

CASTLE Brewing Namibia has signed a recognition agreement with NAFAU on the 20th of January 2010. CBN employees in the bargaining unit have decided to change unions from the Namibia Wholesale and Retail Workers Union to NAFAU. This has happened through a ballot by the bargaining unit.   Lees meer

Sport
Arrows-verrassing gooi liga oop
© Boet Matthews

DIE naweek het die hare behoorlik gewaai in MTC se Premierliga met kragmetings wat op verskeie sokkervelde in die land plaasgevind het. By die Kuisebmond-stadion is die grootste skok gelewer toe die voorloper en verdedigende kampioen, African Stars, vasgeval het.   Lees meer