|
|
5.03.2010 
Videonuus Leave no stone unturnedWith the beginning of the Soccer World Cup Tournament in South Africa only three months away, no stone should be left unturned to curb crime on Namibian soil.
Minister of Safety and Security, doctor Nickey Iyambo, gave clear orders to the Special Field ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Kiesklagte valDIE doodskoot vir die verkiesingsaansoek deur nege opposisiepartye om die November 2009-verkiesings ongeldig te laat verklaar, was die traak-my-nieagtige houding van die regspan van die opposisiepartye wat meer as ’n uur en ’n half ná die kantoor ... Lees meer |
 | Videonuus Pioneers take ethical oathPioneering medical students take an ethical oath during a white coat ceremony held in Windhoek.
They are the first students to register at the new medical faculty of the University of Namibia and they took the oath before they start their training as doctors. Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Opposisie wag met uitspraak |  DIEIE president van die Rally for Democracy and Progress (RDP), mnr. Hidipo Hamutenya, wou laat gister na kajuitraad met die leiers van ander partye wat die mislukte aansoek oor verlede jaar se verkiesingsuitslae uitgebring het, nie duidelik standpunt inneem ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Dax-troon tuimel |  DIE omstrede burgemeester van die beleërde Rehoboth-dorpsraad, mnr. George Dax, sy adjunk, me. Cecilia McNab-Sherally en ’n Swapo-raadslid, me. Lelanie Beukes-Uiras, is deur die regerende party se uitvoerende streekraad vir die Hardap-streek gelas om hul kantore summier te ontruim. Lees meer |
|
Misdaad Gruvonds het Rehoboth in rep en roer |  HERINNERINGE aan die swartste hoofstuk van misdaad in Namibië is weer opgediep met die gruvonds van ‘n menseskedel, hand en voorarm op die plaas Augas, 40 km oos van Rehoboth.
‘n Forensiese ondersoek sal nou moet bepaal hoe oud die ledemate ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Grootfontein hou sleutel tot sindikaat se legkaart |  DIE poppe gaan vandag op Grootfontein dans nadat die ondersoekspan na die bedrywighede van die beesdiefstalsindikaat wat die afgelope maande glo honderde beeste in die Otjozondjupa-streek gesteel het, op bewyse van grootskaalse ongerymdhede met die uitreik ... Lees meer |
|
Algemeen Goeie reën val noord |  OORNAGSE verandering het die Cuvelai-gebied getref, met ’n goeie neerslag by Ulupumbu wat die riviervlakke in die gebied met stygings van tot 16 cm verhoog het.
Die Katima Mulilo-meetstasie van die Zambezirivier dui op ’n styging van 29 cm binne twee dae. Lees meer |
|
Videonuus Minister promises resources |  Doctor Nickey Iyambo, the Namibian Minister of Safety and Security, introduces a young Polytechnic student, Nangula Nashandi, to the head of the Namibia Forensic Institute, doctor Paul Ludick.
Dr. Iyambo promised to make all necessary resources available ... Lees meer |
|
Erongo Swakopmund soek noodplan |  ’n RAMP- of noodplan vir Swakopmund het ’n prioriteit geword. Tonne chemikalieë beweeg per spoor deur die dorp en groot busse karwei daagliks duisende werkers op smal teerpaaie na die uraanmyne in die Namib. Dit kan ’n tydbom wees. Is Swakopmund gereed vir ’ ... Lees meer |
|
Kerneels Voorbokke spring aan mekaar in kraal |  DIE uitspraak in die verkiesingsaak is van minder belang as wat in elk geval self deur die Verkiesingskommissie en die direktoraat oor hulself bevestig is. Onrehabiliteerbare gewoonte-oortreders wat verslaaf geraak het aan die verskonings wat hulle die afgelope ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Op ’n baaisiekel in ’n terugtog na beter dae |  OP Omaruru wyk die wag voor my taalmond op ’n Sondagoggend en praat ek van ’n baaisiekel. Net vir ’n oomblik kom wonder op of die allernuutste woordelys nie die naam vir die kontrepsie erken nie. Nee, onder die puriteine bly dit ’n trapfiets. Lees meer |
|
Die Mark BP-onttrekking: geen probleme voorsien |  VRESE dat die onttrekking van British Petroleum (BP) sekere bedrywe soos burgerlugvaart tot stilstand kan bring en inkomste uit toerisme tot niet kan maak, is deur die bestuur van die maatskappy in Namibië besweer.
Volgens mnr. Hans Wiehahn, ’n direkteur van Namibia Commercial Aviation, ... Lees meer |
|
Die Mark Goeie vordering met beleidskwessies |  AANSIENLIKE vordering is reeds gemaak met die harmonisering van beleidkwessies en die praktiese toepassing daarvan soos deur die Finansiële Beleggingsprotokol (FIP) van SADC-lande versoek word.
Wanneer die protokol deur lidlande bekragtig word, hou dit ... Lees meer |
|
Sport Bester-doel fnuik Bafana |  RUDOLF Bester het een van die mees onvergeetlike doele in die geskiedenis van Namibiese sokker geskop en vir ’n wyle die internasionale gemeenskap se fokus op Bafana Bafana as gasheerspan van die komende Wêreldbeker gesteel.
Die eindtelling na 90 minute was 1- ... Lees meer |
|
Sport Warriors in die wolke |  Die Brave Warriors het ’n fantastiese wedstryd teen Bafana Bafana op die Moses Mabhida-stadion in Durban gehad. Namibië is nie ’n klein landjie nie, maar ’n groot land in sokker, het die afrigter van die Brave Warriors, mnr. Tom Saintfiet, ... Lees meer |
|
Sport Luiperds lê en wag op Potch |  VANAAND wag die tweede uitdaging op die Namibiese rugbyspan, die Welwitschias, wanneer hulle om 18:30 op Potchefstroom teen die Platinum Luiperds te staan kom in die 2010 Vodacombekerreeks.
Die span het die afgelope drie dae behoorlik gesweet op die oefenveld ... Lees meer |
|
Sport Standbeeld wys: niemand vir ewig in die saal |  VRYPOSTIG gaan haal hom vandag ver, sommer doer in die yskoue Moskou! Vroeër vandeesweek het Rusland se president met die snoeiskêr ordentlik ingeklim onder atlete en beamptes by die Olimpiese Winterspele.
President Dimitri Medwedef het behoorlik gal gebraak ... Lees meer |
|
|