5.02.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Honderde stroom na strandmeer vir vis-pasellaGOD se gawe vir die dag, was van die oewerkommentaar toe honderde mense gister op die wande van die Walvisbaaise strandmeer saamgedrom het om tonne vis te versamel wat met laagwater in vlak poele vleiwater gevrek het.
Die oes het hoofsaaklik uit sakke vol harders bestaan, ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Sement-deurbraakOHORONGO Cement het alle nodige finansiering gereed sodat Namibië se eerste reuse-sementaanleg oor ’n jaar 700 000 ton sement per jaar kan produseer om in die suidelike halfrond te versprei.
Terselfdertyd sal sowat 2 000 huishoudings indirek by die ... Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Net een tender vir Okahandja-verkiesingNET een tender is ontvang om die 16 000 stembriewe vir die tussenverkiesing op Okahandja te druk. Toe die tenders Woensdag om 12:00 gesluit het, was net Solitaire Press, ’n Namibiese maatskappy, se tenderdokumente by die Tenderraad ingedien.
Die ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Duurder water wink |  WINDHOEK se stadsraad en -bestuur sal ná laasjaar se tariefstorm moet besluit hoeveel van verhoogde grootmaatwaterpryse wat die Regering laat verlede jaar goedgekeur het, hy aan inwoners gaan deurgee.
Dorpe en nedersettingsrade, wat almal onder ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Beurse in ruil vir ’n werkspermit |  HOE meer dae, hoe meer dinge by die Ministerie van Binnelandse Sake en Immigrasie.
Die jongste stok wat dié Ministerie in die wiele steek van buitelanders wat in Namibië woon en werk, is om van hulle te vereis om beurse aan Namibiese studente toe te ken alvorens hulle kan aansoek doen vir werk- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kommissie gooi net oor nog een |  DIE Teenkorrupsie Kommissie (ACC) het weer toegeslaan, dié keer op ’n werknemer van die NasionaleBeplanningskommissie (NPC) wat na bewering haar posisie vir persoonlike gewin misbruik het.
Die 34-jarige me. Ndinelao Hamufungu is aangekeer ná die kommissie ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Polisieman getuig oor kokaïenvonds |  MEER as nege maande nadat twee middeljarige Angolese mans in Desember 2007 by ’n padblokkade buite Keetmanshoop met die grootste kokaïenvonds nóg in Namibië betrap en in hegtenis geneem is, het ’n wenk die polisie na nóg meer as 9 kg versteekte ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Malawiese homoseksuele kry steun |  DIE inhegtenisneming van twee mans in Malawi op grond van hul homoseksuele verhouding het wêreldwyd opslae gemaak toe aan die lig gekom het dat die beskuldigdes tot 14 jaar in die tronk kan deurbring.
Die voorval het die fokus op die regte van homoseksuele ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Vloed se piek volgende week |  VLOEDWATER is steeds besig om deur die laer Oranjerivier te beweeg, terwyl in die Noorde droër toestande by die Cuvelai-oshanas intree met die watervloei wat aan die afneem is.
Die eerste styging by Noordoewer is reeds Dinsdag aangeteken en die Suid-Afrikaanse ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Finland dra sy suksesresep in onderwys oor |  NAMIBIËRS het vandeesweek die voorreg gehad om skouers te skuur met wêreldleiers in onderwys, met afgevaardigdes van Finland onder leiding van die minister van onderwys en wetenskap, me. Henna Virkkunen, wat aan ’n tweedaagse Namibië-Finland Opvoedingslypskool deelgeneem het. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Katjavivi en EU praat oor toekoms |  DIE afvaardiging van die Europese Unie in Namibië en die Nasionale Beplanning Kommissie (NPC) het vandeesweek hul jaarlikse beraad gehou om te praat oor die prestasies van die vennootskap en om strategieë te bespreek oor hoe om die uitdagings van die jaar vorentoe ten beste aan te pak. Lees meer |
|
Kerneels ‘Running Dog’ nou ’n trop |  DIE stout kinders in die politiek en staatshuishouding speel nou al met vuurhoutjies in die Swaposlaapkamer waar die ouers oor verblyfreg stry nadat die meubels in die huismoles gebreek is.
• Swapo se leiers van onmin moet politieke genadedood oorweeg, ... Lees meer |
|
Ek sê maar net ‘n Soeker op die wapad vind die Geboortedag |  OP ‘n somersoggend redekawel geleerdes en ongeleerdes oor die geboortedag van Christus. Is 25 Desember dié dag? Of is dit vroeër of is dit later?
Nou om te wat?
Die Pase lê voor met Goeie Vrydag en die Opstanding. Maar dit is nie elke jaar aan ‘ ... Lees meer |
|
Die Mark Smart partnership aims to save lives |  A smart partnership agreement between the Prosperity Group subsidiary E-Med Rescue 24 and the aviation giant Westair for operational and maintenance support on the three E-Med air ambulance aircraft will boost the delivery of emergency air evacuation services in Namibia. Lees meer |
|
Die Mark Omeya môre op veiling |  DIT is eintlik verspot maklik om Saterdag ’n erfeienaar te word in die opwindende Omeya Gholflandgoed- en Behuisingsontwikkeling suid van Windhoek.
Wanneer die veiling môre om 09:00 in die Safari Hotel konferensiesentrum begin, kan net voornemende kopers wat vooraf geregistreer het, ... Lees meer |
|
Sport Broeke bewe in MTC Premierliga |  ’n NAWEEK van spanning wag weer met van die groot kanonne wat die pylvak van die MTC Premierliga nader. Die kragmeting wat waarskynlik die meeste aftrek sal kry, is die een tussen Eleven Arrows en African Stars in die Kuisebmondstadion op Walvisbaai. Lees meer |
|
Sport Bring die TV-‘ref’, die sokkerbal en die 3D-brille! |  DIE grootste sokkerfees van Afrika het toe gekom en gegaan. Nie sonder drama, teleurstellings en witwarm hoogtepunte nie. Om nie eens te praat van al die omstrede beslissings nie! En het Ghana en Egipte ons nie Sondagaand vasgenael voor die televisie laat sit vir nog ’ ... Lees meer |
|
Sport Female gymnasts chosen for African championships |  A trial competition was held on 22 January at the Excelsior Gymnastics Club in Windhoek to select the team representing Namibia in the women’s artistic division at the African Championships to be held in Walvis Bay from 28 February to 13 March.
The ... Lees meer |
|
Sport Waterskiërs maak gereed |  DIE Namibiese Waterskiklub het Saterdag by sy skibaan by die Von Bachdam die laaste van ’n reeks proewe gehou wat aan skiërs die kans gebied het om vir nasionale kleure en deelname aan die Afrika waterski-kampioenskap van 1 tot 5 April by die Von Bachdam te kwalifiseer. Lees meer |
|
|